Gert Sibande Gholf Liga – Errie-gholfers vaar goed
Gert Sibande Gholf-liga. Die 2023 Gert Sibande gholf-liga het op Vrydag 26 Mei tot ‘n einde gekom. Hierdie liga word oor vier rondtes beslis waar die spelers in spanne van…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die gebed van die gelowiges/ Peter and others pray for courage.
Wintersport Ligawedstryde- Hoërskool Ermelo vs HTS Witbank
Wintersport Ligawedstryde. Op Saterdag, 20 Mei, het die meerderheid rugbyspanne teen HTS Witbank te staan gekom tydens wintersport ligawedstryde. Die tellings is as volg: Netbal en dogtershokkie se wedstryde was…
Netbal Bokkie Week – Errie netbaldogters gekies
Netbal Bokkie Week. Hoërskool Ermelo is trots op die sewe dogters wat ingesluit is in die onderskeie Netbal Bokkie Week spanne: O.18-groep O.16-span O.14-span Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto verskaf
Erries Opedag – Hoërskool Ermelo hou suksesvolle opedag
Erries Opedag. Hoërskool Ermelo het Vrydag, 19 Mei, hul jaarlikse Erries Opedag gehou vir dié jaar se graad 7-leerders. Die dag het getuig van ware Errie-klas en -styl. Dit was…
Landbouleerders – Erries besoek voedselfabriek
Landbouleerders. Hoërskool Ermelo se graad 10-landbouleerders het Woensdag, 17 Mei, die JGS Foods se fabriek besoek. Die Erries is ontvang deur Johan Grobler (Mielies), Jaco Grobler en Charmain Grobler. JGS…
SA Akademie vir Wetenskap – Erries skitter met stelwerk
SA Akademie vir Wetenskap – Leerders van Hoërskool Ermelo het deelgeneem aan ‘n SA Akademie vir Wetenskap stelwerk kompetisie. Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns loods elke jaar ‘n…
FNB Classic Clashes – EHS vs Hoërskool Piet Retief
FNB Classic Clashes. Hoërskool Ermelo het 10 en 13 Mei teen Hoërskool Piet Retief te staan gekom in ’n FNB Classic Clashes-stryd. Hierdie wedstryde het deel uitgemaak van die liga.…
Durban Fietsry Toer – Luzaan Durand van Erries skitter
Durban Fietsry Toer. Luzaan Durand, graad 12-leerder van EHS, het Saterdag 13 Mei aan ’n “Mountain Bike Trail”- toer in Durban deelgeneem. In die 40km-resies van die Durban Fietsry Toer…
Netbal – Hoërskool Nelspruit vs Secunda en Capricorn
Netbal. Hoërskool Nelspruit se netbalspanne het op Saterdag, 13 Mei, teen Hoërskool Secunda en Capricorn High School gespeel. Dit was ‘n lekker dag op die netbal bane! Nellies se spanne…
Wêreld Para Atletiek Italië – Lulu le Roux van Nellies skitter
Wêreld Para Atletiek Italië. Hoërskool Nelspruit se Lulu wen by Wêreld Para Atletiek Italië! Juané (Lulu) le Roux (Graad 10) het die afgelope week deelgeneem aan die Wêreld-Para-Grand Prix-byeenkoms in…
Gedagte vir die Week/ Thought for the Week
Gedagte vir die Week. Dit is ‘n voorreg om te ly. Suffering for doing right.
Healthy early development – Boosts successful adulting
Healthy early development. The importance of healthy development in a child’s early years is seldom disputed – but often the extent of how dramatically it impacts children’s futures is not…
ATKV Debat – Errie-debatspanne by streeksuitdunne
ATKV Debat. Sewe debatspanne van Hoërskool Ermelo het op Vrydag, 5 Mei, aan die ATKV Debat se streeksuitdunne vir Limpopo en Mpumalanga deelgeneem. Die Erries het hul uitstekend van hul taak…
Hokkie – Armand Coetzer van Erries in Mpumalanga span
Hokkie. Hoërskool Ermelo kondig met trots aan dat een van die Erries, Armand Coetzer, gekies is vir die o.16B-Mpumalanga hokkie span. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto verskaf
ATKV Redenaars – Errie-redenaars kán redeneer
ATKV Redenaars. Hoërskool Ermelo is trots op elf leerders wat deur is na die semi-finale rondte van die ATKV Redenaars: Graad 8 en 9 Afrikaans Huistaal, Voorbereid: Graad 8 en…
Mpumalanga Dogtershokkiespanne – Erries gekies vir spanne
Mpumalanga Dogtershokkiespanne. Agt dogters van Hoëtskool Ermelo is gekies vir die onderskeie Mpumalanga-dogtershokkiespanne. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto verskaf
Errie Wintersport – EHS vs Hoërskool Ferrum in liga-wedstryde
Errie Wintersport. Die afgelope week het verskeie Errie Wintersport spanne te staan gekom teen Ferrum High School van Newcastle in KZN in liga-wedstryde. Die spanne het uitstekend presteer en EHS…
Toneel – Errie leerders kry blootstelling aan teaterproduksie
Toneel. Hoërskool Ermelo se toneel leerders en -onderwysers het ’n uitstappie na Pretoria geniet. Hulle het die nuwe produksie in AfriForum-teater gaan kyk: Die Kaplyn. Die verhaal het oorweldigende emosies…
Jeugskou – Hoërskool Ermelo leerders presteer
Jeugskou. Twee van Hoërskool Ermelo se dogters het 3 Mei deelgeneem aan die Jeugskou-kompetisie in Balfour, Mpumalanga. Zetske van der Merwe en Delené Arnoldi het deelgeneem in die kulinêre kuns-afdeling.…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week: Die Christelike lewenswandel/ Words of Encouragement
EHS Seunshokkie – Behaal gemengde welslae teen Oosterland
EHS Seunshokkie. EHS seunshokkie spanne het op 3 Mei wedstryde gespeel Hoërskool teen Oosterland van Secunda. Oosterland se eerstespan het EHS met 8 – 0 gewen en EHS se o.16-span…
Puma Rugby Oefengroepe – Hoërskool Ermelo in groepe
Puma Rugby Oefengroepe. Elf rugbyseuns van Hoërskool Ermelo is gekies as deel van die Puma rugby oefengroepe. Finale spanne sal later bekend gemaak word. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto verskaf
MPU Netbal Oefengroepe – Errie netbalspelers gekies
MPU Netbal Oefengroepe. Hoërskool Ermelo is besonder trots op hul sewe netbaldogters wat gekies is vir die MPU Netbal-oefengroepe: Die finale spanne word bepaal tydens die oefenkamp wat op 5…
Landsdiensklub Kamp – Hoërskool Ermelo kamp ‘n groot sukses
Landsdiensklub Kamp. Sewentien Erries het Vrydag, 28 April, vertrek na Kamp Ubhetyan-o-Africa vir die jaarlikse Landsdiensklub kamp. Die kamp het plaasgevind te Ubhetyan. Dit is nie net ‘n kampterrein is…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. Trust The Lord/ Ek het rus gevind.
Sentraal Sporttoernooi – Hokkie prestasies
Sentraal Sporttoernooi. Tydens die Sentraal Sporttoernooi in Bloemfontein is die volgende hokkie-prestasies deur skole behaal. Die toppresteerders was Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein, Hoërskool Duineveld van Upington, Hoërskool Pietersburg, Hoërskool…
EHS Netbal en Rugby – Spog-wedstryde teen Rob Ferreira
EHS Netbal en Rugby. EHS Netbal- en rugby spanne het Woensdag, 26 April, teen Hoërskool Rob Ferreira se spanne gespeel. Erries se spanne het goed presteer. EHS se netbalspanne het…
SANESA Qualifier 2 – EHS-ruiters ryg pryse in
SANESA Qualifier 2. Twee ruiters van Hoërskool Ermelo, Marizelle Grey en Zelmari van der Walt, het vanaf 20 tot 23 April deelgeneem aan SANESA Qualifier 2 in Badplaas. Die uitslae…
Provinsiale Hokkie – Hoërskool Ermelo het tien spelers
Provinsiale Hokkie. Die Erries is trots om vanjaar tien Provinsiale hokkie spelers vir dogtershokkie op te lewer. Hierdie dogters is deel van die Mpumalanga-oefengroep. Janeske Janse van Rensburg en Miané Swanepoel…
Prysskiet 3 – Erries vaar uitstekend
Prysskiet 3 – Hoërskool Ermelo se skuts het op Vrydag 21 April aan die Prysskiet 3 deelgeneem. Hierdie Prysskiet 3 het te Morgezon plaasgevind. Die skuts het uitstekend gevaar. Sewe…
NWU Wintersportreeks – Hoërskool Nelspruit presteer
NWU Wintersportreeks. Hoërskool Nelspruit se sportspanne het die NWU wintersportreeks op ‘n goeie noot afgesluit. Hoërskool Nelspruit het die afgelope paar weke deelgeneem aan die NWU wintersportreeks. Hierdie reeks het…
Seuns Hokkie – Hoërskool Ermelo vs Curro Secunda
Seuns Hokkie. Hoërskool Ermelo se Eerstespan en o.16 seuns hokkie span het Woensdag, 19 April, teen Curro Secunda te staan gekom. Die o.16-span se afronding tydens die vakansietoer was in…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die ware wingerdstok. Jesus is the True Vine.
Akrobatiese Danse – Errie dans in glorie
Akrobatiese danse. Lana te Water, graad 10-leerder van Hoërskool Ermelo, het 30 Maart aan die Akrobatiese danse afdeling deelgeneem by die Suid-Afrikaanse kampioenskap op die MSC Cruise. Die vaart was…
Erries Sport – Hoërskool Ermelo vs Curro Nelspruit
Erries Sport. Erries sport se rugby-, dogtershokkie-, en netbalspanne het 15 April wedstryde gespeel teen Curro Nelspruit. Die netbal-, dogtershokkie- en rugbyspanne het van die geleentheid gebruik gemaak om wedstryd-ervaring…
Hokkie – Errie-dogtershokkie presteer op toere
Hokkie. Hoërskool Ermelo se tweede-hokkiespan ‘n hokkie kliniek op EHS se astro bygewoon. Die kliniek is deur Sulette Damons, oud-Protea kaptein en Shindre-Lee Simmons, huidige Proteaspeler aangebied. Vrydagaand is daar…
Junior Debat – NHS spanne leer van landbou voedselsekerheid
Junior Debat. Hoërskool Nelspruit se junior debat spanne het gaan kers opsteek by oud Nellie, Lumarie Grobler. Hulle benodig inligting oor hoe om organiese voedsel te kweek. Hierdie was ‘n…
Liga Hokkie – EHS seunshokkie ding mee in ligawedstryde
Liga Hokkie. Twee van Hoërskool Ermelo se seunshokkiespanne het op Woensdag, 12 April, liga hokkie wedstryde gespeel. Die o.14-span het hulle tweede wedstryd teen Hoërskool Secunda gespeel. Ongelukkig het hulle die…
Paarl Gimnasium Netbaltoernooi – HTS Middelburg skitter
Paarl Gimnasium Netbaltoernooi. Hoërskool Middelburg se Eerste netbalspan het die afgelope vakansie aan die Paarl Gimnasium Netbaltoernooi deelgeneem. Dit was vanjaar die eerste keer wat die Hoër Tegniese Skool Middelburg…
Fairweather Hokkietoernooi – Hoërskool Nelspruit Eerste span
Fairweather Hokkietoernooi. Hoërskool Nelspruit se 1ste hokkiespan, die Eagles, het gedurende die afgelope vakansie die vere reg geskud by die Fairweather hokkietoernooi. Die span het onoorwonne uit die stryd getree.…
SA Skole Atletiekkampioenskap – Hoër Tegniese Skool Middelburg
SA Skole Atletiekkampioenskap. Rooies het fantasties presteer tydens die SA Skole Atletiekkampioenskap. Rooies-atlete het vier medaljes by SA’s ingepalm. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://htsmiddelburg.co.za/ Foto’s verskaf
SA Atletiek Kampioenskap – EHS atlete uitstekend
SA Atletiek Kampioenskap. Die Errie-atlete het gedurende die vakansie aan die SA atletiek-kampioenskap deelgeneem, asook die Atletiek Suid-Arika-kampioenskap. Die atlete het uitstekend gevaar en het die volgende plekke tydens die…
Hokkiekliniek – Hoërskool Ermelo hokkiespanne woon kliniek by
Hokkiekliniek. Erries se o.14-seunshokkiespan en tweede dogtershokkiespan ’n hokkiekliniek op EHS se astro bygewoon. Die kliniek is deur Sulette Damons, oud-Proteakaptein, en Shindre-lee Simmons, huidige Proteaspeler, aangebied. Daar is tydens…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Opstanding Sondag, die ware geregtigheid. Resurrection Sunday, values and Properties.
Jesus het vir ons gesterf/ Jesus died for us
Paastyd/ Easter. Geseënde Paasfees. Blessed and joyful Easter
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Jesus gaan Jerusalem Triomfantlik Binne/ Jesus’ Triumphant Entry.
Puma Skole Struktuur – Errie rugby-afrigters word ingesluit
Puma Skole Struktuur. EHS is besonder trots op die EHS rugby-afrigters, mnre Stephan van Dyk en Rudy Joubert wat as deel van die Puma skole-struktuur gekies is. Meneer Stephan van…
EHS Groentjieskonsert – Hoërskool Ermelo leerders skitter
EHS Groentjieskonsert. Erries se jaarlikse EHS groentjieskonsert het op Woensdag, 22 Maart plaasgevind. Hierdie opwindende uitdaging bied vir elke leerder ’n geleentheid om te ontwikkel en om onder druk te…









