)

Errie Wintersport – EHS vs Hoërskool Ferrum in liga-wedstryde

Errie Wintersport. Die afgelope week het verskeie Errie Wintersport spanne te staan gekom teen Ferrum High School van Newcastle in KZN in liga-wedstryde. Die spanne het uitstekend presteer en EHS is trots op elke speler se spel en gedrag.

Op Donderdag 4 Mei het die netbalspanne en die eerstespan dogtershokkie hul wedstryde gespeel.

EHS se netbalspanne maak EHS trots met die volgende tellings:

  • o.14A-span verloor met slegs sewe doele teenoor 12.
  • o.14B-span wen 6 – 5.
  • o.15A-span wen 16 – 5.
  • o.15B-span wen 7 – 6.
  • o.16A-span verloor 8 – 15.
  • o.16B-span verloor 3 – 4.
  • Die tweedespan wen 11 – 9.
  • Die Hoërskool Ermelo se eerste netbalspan wen met 27 teenoor 20 doele.

Buiten die Hoërskool Ermelo eerstespan dogtershokkie, het die ander spanne Saterdag, 6 Mei, teen Ferrum gespeel. Die uitslae getuig van mooi hokkie:

  • o.14A-span speel gelykop met geen doele elk.
  • o.15A-span wen uitstekend met 9 – 0.
  • o.16A-span speel gelykop met drie doele elk.
  • Die tweedespan verloor met een doel teenoor vyf.
  • Die Hoërskool Ermelo KS Clothing eerstespan dogtershokkie wen 3 – 0.

Rugbywedstryde het ook op Saterdag plaasgevind en hier neem EHS die voortou:

  • o.14A-span wen 13 – 5.
  • o.14B-span verloor 17 – 29.
  • o.15A-span wen met ’n uitsonderlike 54 – 0.
  • o.16A-span wen naelskraap met 21 – 17.
  • Die tweedespan wen 31 – 17.

Die Hoërskool Ermelo se eerste rugbyspan stap as oorwinnaars van die veld af met ’n telling van 28 teenoor 13.

Die skaakspanne het vriendskaplike wedstryde gespeel. Dit was goeie blootstelling vir veral die juniorspelers van EHS waarop die Erries kan voortbou.

Hayley van der Walt
Foto links: Zané du Plessis Foto regs: Eliska Duvenage
Nnete Mantosi
Mafika Khubeka

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal