Mpumalanga Dogtershokkiespanne. Agt dogters van Hoëtskool Ermelo is gekies vir die onderskeie Mpumalanga-dogtershokkiespanne.
- In die o.14A-span is Miané Swanepoel
- Janeske Jansen van Rensburg is in die o.14B-span.
- J’Lee Willemse is gekies vir die o.16A-span.
- Diani Jacob is gekies vir die o.16C-span.
- Mia Steenkamp is gekies vir die o.18A-span
- Vir die o.18B-span is Inge Greyling en Jaclyn Venter gekies.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf