ATKV Redenaars. Hoërskool Ermelo is trots op elf leerders wat deur is na die semi-finale rondte van die ATKV Redenaars:
Graad 8 en 9 Afrikaans Huistaal, Voorbereid:
- An-Euné van Niekerk
- Carel Hancke
- Janeske Jansen van Rensburg
Graad 8 en 9 Afrikaans Huistaal, Onvoorbereid:
- Joshua du Toit
- Karli van Schalkwyk
Graad 8 en 9 Afrikaans Addisionele Taal, Voorbereid:
- Mariska van Biljon
Graad 10 tot 12 Afrikaans Huistaal, Voorbereid:
- Mariska van Biljon
Graad 10 tot 12 Afrikaans Huistaal, Onvoorbereid:
- Mienke Cloete
- Zané du Plessis
Graad 10 tot 12 Afrikaans Addisionele Taal, Voorbereid:
- J’Lee Willemse
Graad 10 tot 12 Afrikaans Addisionele Taal, Onvoorbereid:
- Isabelle Moussier
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf