Puma Rugby Oefengroepe. Elf rugbyseuns van Hoërskool Ermelo is gekies as deel van die Puma rugby oefengroepe.
- As deel van die o.15-oefengroep, is Armand Coetzer, WJ Cronje, Francois Homan, WJ Pretorius, Pieter Venter en Luan Greyling gekies.
- In die o.16-oefengroep is Pieter Landman.
- EJ Venter, Christiaan Horn, Carel Jacobs en Lindo Linda is gekies vir die o.18-oefengroep.
Finale spanne sal later bekend gemaak word.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf