KOVSIE Smash 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark
KOVSIE Smash 2025. HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Prestasies behaal in 2024 – HoĆ«rskool Fichardtpark
Prestasies behaal 2024. HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein se leerders het uitstekende prestasies behaal in 2024. Ons deel graag enkele prestasies behaal. Die Vrystaat Cheerleadersspan verwerf ān tweede plek by Nasionale…
Khaya Majola Krieketweek – Grey Kollege
Khaya Majola Krieketweek. Na afloop van die Khaya Majola Krieketweek in Kaapstad is Grey Kollege se 1ste XI opening kolwer, Christelike Kind, gekies vir die SA Skolespan. Christian het die…
Fantastic Cricket news – Saint Andrew’s School Bloemfontein
Fantastic Cricket news. Saint Andrew’s School Bloemfontein has some fantastic cricket news. Well done to our Saints U19 cricketers and coach who have been chosen as part of the Western…
SA Jukskei-kampioenskappe – HoĆ«rskool Trio
SA Jukskei-kampioenskappe. Die SA Jukskei-kampioenskappe is in Kroonstad aangebied en HoĆ«rskool Trio se leerders het weer uitgeblink. Tydens die proefwedstryde het die Noord-Vrystaat span ān eerste plek behaal. Tydens die…
Krieket SA nasionale week – Grey Kollege
Krieket SA nasionale week. Tydens die Krieket SA nasionale week het Vrystaat se o16 span nie een wedstryd afgestaan nie. Hulle het al vyf hul wedstryde gewen en sodoende gekwalifiseer…
Global Schools Rugby Challenge – HoĆ«rskool Witteberg
Global Schools Rugby Challenge. Twee rugbyspelers van HoĆ«rskool Witteberg, Bethlehem, Divan Marais en Jacques Jordaan, het aan die Global Schools Challenge deelgeneem. Die toernooi is vanaf 14 tot 18 Desember…
PSI Indoor Hockey Nationals – HoĆ«rskool Fichardtpark
PSI Indoor Hockey Nationals. Drie leerders van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, ZanĆ© van Heerden, Anje Blom en Janelle Oosthuizen, neem tans deel aan die o.16 en o.18 PSI Indoor Hockey…
Khaya Majola Krieketweek – HoĆ«rskool Sasolburg
Khaya Majola Krieketweek. Meyer Pretorius, krieketspeler van HoĆ«rskool Sasolburg, behaal boulsyfers van 2/17 in 10 boulbeurte vir die Vrystaat. DiĆ© prestasie is behaal in die Vrystaat se openingswedstryd teen Gauteng…
PSI Indoor Nationals – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
PSI Indoor Nationals. Drie van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se top hokkiespelers, Werleo Deetlefs, Joshua Deacon en Eben Sander neem tans aan die PSI Indoor Nationals in Kaapstad deel. Die Pro…
World Schools Rugby Festival – HoĆ«rskool Fichardtpark
World Schools Rugby Festival. Drie van HoĆ«rskool Fichardtpark se o.16 rugby-manne Jonathan Duarte, Unathi Ntuli en Guiteau Petrus het die Uitnodigingspan “Into Africa Sports” in die die gesogte World Schools…
U16 CSA Cricket – Saint Andrew’s School Bloemfontein
U16 CSA Cricket. FG Botha, learner from St Andrew’s School Bloemfontein, has been crowned batsmen and all-rounder of the U16 CSA Cricket tournament. This effectively makes FG South Africaās best…
Vrystaat hengel – Welkom Gimnasium
Vrystaat hengel. Nicus Engelbrect, toekomstige leerder van Welkom Gimnasium, het die Vrystaat vanaf 9 tot 11 Desember verteenwoordig in hengel. Nicus se span het Goud gewen en hy is ook…
SA 0.17 Bokkiesnetbalspan – HoĆ«rskool Witteberg
SA 0.17 Bokkiesnetbalspan. HoĆ«rskool Witteberg leerder, JanĆ© de Villiers, het vanaf 1 tot 10 Desember as kaptein van die SA o.17 Bokkiesnetbalspan na Hong Kong getoer. Die span het vier…
Commonwealth Club Championship – PrimĆŖre Skool Jordania
Commonwealth Club Championship. Vyf leerders van PrimĆŖre Skool Jordania, Bethlehem, het aan die “Commonwealth Club Championship” in Durban deelgeneem. Hulle het teen karateka’s van 23 lande soos Kanada, IndiĆ«, Mauritius,…
Nasionale ASA byeenkoms – Laerskool Truida Kestell
Nasionale ASA byeenkoms. Johnathan Matthew, Leerder va Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het ‘n eerste plek behaal vir Seuns o.11 1200m tydens die Nasionale ASA byeenkoms in Bloemfontein die afgelope…
Vrystaat Swemkampioenskappe – Grey Kollege PrimĆŖr
Vrystaat Swemkampioenskappe. Drie Grey manne, Petrus Swart, Liam Jonker en Jo Nagel is aangewys as die beste 0.8, 0.9 en 0.10 swemmers in die Vrystaat. Die Vrystaat Swemkampioenskappe is aangebied…
Vrystaat Swem Klubkampioenskappe – HoĆ«rskool Trio
Vrystaat Swem Klubkampioenskappe. Vyf swemmers van HoĆ«rskool Trio, Kroonstad, het vanaf 4 tot 8 Desember deelgeneemaan die Vrystaat Swem Klubkampioenskappe te Bloemfontein (Free State Champs). Bogenoemde swemmers behaal almal PB’s…
FPL Krieket Toernooi – HoĆ«rskool Goudveld
FPL Krieket Toernooi. Vian Boardman, leerder van HoĆ«rskool Goudveld in Welkom, was in die FPL krieket toernooi o.15 Guardians span ingesluit. Die span het vanaf 2 tot 5 Desember deelgeneem…
Vrystaat Swem-kampioenskappe – Welkom Gimnasium
Vrystaat Swem-kampioenskappe. Welkom Gimnasium se swemmers het vanaf 4 tot 8 Desember aan die Vrystaat Swem-kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Ashley Seymour: Sy behaal plekke in die Top 10 vir Dogters…
FPL kriekettoernooi 2024 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
FPL-kriekettoernooi. Daar was heelwat JF-krieketspelers (selfs ‘n oud- JF’er) wat aan die FPL kriekettoernooi 2024 deelgeneem het. Die krieketspelers het lekker krieket gespeel, vriendskappe gebou en mooi herinneringe gemaak. Prestasies…
SA Atletiekkampioenskappe – PrimĆŖre Skool Fichardtpark
SA Atletiekkampioenskappe. Twee atlete van PrimĆŖre Skool Fichardtpark het aan die SA Atletiekkampioenskappe deelgeneem en as volg presteer: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.fichies.co.za/ Foto’s verskaf
FPL Kriekettoernooi o.15 – HoĆ«rskool Goudveld
FPL Kriekettoernooi o.15. HoĆ«rskool Goudveld leerder, Bul Rademeyer, is in die FPL Kriekettoernooi o.15 Caspian Tiger span ingesluit. Die span het vanaf 2 tot 5 Desember aan ‘n toernooi deelgeneem…
FPL Kriekettoernooi – HoĆ«rskool Trio
FPL Kriekettoernooi. HoĆ«rskool Trio, Kroonstad, is baie trots op hul Eerstespan krieketkaptein van die afgelope twee jaar, Miguel Menino. Miguel was aangewys as die beste kolwer by die FPL Kriekettoernooi.…
Eerste netbalspan van 2024 – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
Eerste netbalspan van 2024. PrimĆŖre Meisieskool Oranje groet met trots die eerste netbalspan van 2024 en kyk terug na ‘n blink jaar van netbal. Die dogters het aan verskeie toernooie…
Hokkie-afrigter 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark
Hokkie-afrigter 2025. Fichies is baie opgewonde oor die aanstelling van Casey Terblanche as die nuwe hokkie-afrigter 2025 van die eerstespan dogters. As speler het Casey Suid-Afrika op o.16-vlak verteenwoordig en…
FPL kriekettoernooi – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
FPL kriekettoernooi. Drie krieketspelers van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, Johan van Dyk, Cobus Wilken, Franco de Necker en Jarreth Scott was in die Caspian Tigers span ingesluit vir hierdie…
Eerste hokkiespan blink uit – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
Eerste hokkiespan blink uit. Met trots groet PrimĆŖre Meisieskool Oranje die eerste hokkiespan van 2024 en kyk terug na ‘n blink jaar van pragtige hokkie. Hierdie dogters het aan verskeie…
FPL Krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark
FPL Krieket. Twee Fichie-afrigters het geskiedenis gemaak by die FPL Krieket. Hulle het in die o.19-finaal teen mekaar meegeding. Neil van der Merwe (1ste afrigter van die Golden Gate Guardians)…
Matjhabeng Junior Council 2025 – HoĆ«rskool Hentie Cilliers
Matjhabeng Junior Council 2025. ‘n Groot eer het ChanĆ© Pretorius, leerder van HoĆ«rskool Hentie Cilliers, Virginia, te beurt geval. Sy is verkies tot die Matjhabeng Junior Council 2025. ChanĆ© is…
Karate-gradering – Laerskool Truida Kestell
Karate-gradering. Vier leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het hul karate-gradering op 3 Desember gedoen. Hulle het die volgende vlakke behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto’s verskaf
SA Junior jukskei-kampioenskappe – HoĆ«rskool Trio
SA Junior jukskei-kampioenskappe. Die SA Junior jukskei-kampioenskappe word vanaf 7 tot 13 Desember in Kroonstad aangebied. Ses leerders van HoĆ«rskool Trio is ingesluit in die Noord-Vrystaat span: Die span se…
Vrystaat Skole Krieket – Welkom Volkskool
Vrystaat Skole Krieket. Vier van Welkom Volkskool se krieketspelers is vir die Vrystaat Skole Krieket se spanne op die onderskeie toernooie verteenwoordig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkomvolkskool.co.za/ Foto verskaf
Platteland o.19 Kriekettoer Sasolburg – HoĆ«rskool Fichardtpark
Platteland o.19 Kriekettoer Sasolburg. Tydens die Platteland o.19 Kriekettoer Sasolburg, het die Akademie-Uitnodigingspan (The Cricket Academy) teen Vrystaat o.17 Plattelandspan kragte gemeet. Baie geluk aan Nathan Ackerman van HoĆ«rskool Fichardtpark…
FPL Kriekettoernooi – PrimĆŖre Skool Naudeville presteer
FPL Kriekettoernooi. PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom kan nie anders nie, as om baie trots te wees op die prestasies van hul krieketspelers by die FPL Kriekettoernooi wat in Bloemfontein…
FPL Krieket 2024 – HoĆ«rskool Fichardtpark
FPL Krieket 2024. HoĆ«rskool Fichardtpark is baie trots op twee van hul krieketmanne, Jaden Geldenhuys en Diederik de Vos! Die FPL krieket 2024 het Vrydag, 1 Desember begin. Jaden en…
Commonwealth Karate Cup – Grey Kollege PrimĆŖr
Commonwealth Karate Cup. Robert Rijkheer, leerder van Grey Kollege PrimĆŖr, het aan die Commonwealth Karate Cup deelgeneem in Durban vanaf 27 November tot 1 Desember. 23 Lande en 505 karatekas…
FPL Caspian Tigers Krieketspan – Welkom Volkskool
FPL Caspian Tigers Krieketspan. Vier leerders van Welkom Volkskool, George Ferreira, Zain du Plessis, Renier Taute en Daniel Venter is deel van die o.11 FPL (Div 1) Caspian Tigers krieketspan.…
AFS sub-youth championship – Welkom Volkskool
AFS sub-youth championship. AmorĆØ Vorster het verlede naweek aan die AFS sub-youth championship in Bloemfontein deelgeneem. AmorĆ© het twee silwer medaljes verwerf met haar Diskus en Gewigstoot. AmorĆØ is ook…
National Regional Cricket Week – Grey College Primary
National Regional Cricket Week. Two boys of Grey College Primary, Nathan Herbert and Stephan Van Vuuren, are representing the 13A Freestate Team at the National Regional Cricket Week held in…
Commonwealth Karate Championships – Grey Kollege
Commonwealth Karate Championships. Grey Kollege Graad 9 leerder, Theuns Pieters, het in Durban aan die Commonwealth Karate Championships deelgeneem. Hy het uitstekend presteer deur brons te verower in sy afdeling,…
Beste Vrystaatse Fietsryskool – Laerskool Truida Kestell
Beste Vrystaatse Fietsryskool. Foto, Voor: Adriaan van Niekerk, Liam Symington, Janus Odendaal, Johan Kriek, Marx Geldenhuys. Middel: Cecelia Boshoff, Joah Havenga, De Wet Nel, Anneke van Aswegen, Oliver Bredenkamp, CelianĆ©…
CHOC Childhood Cancer Foundation – Grey College
CHOC Childhood Cancer Foundation. Foto van links: Adri Swanepoel (Director: Cricket), Braam van Wyk (Principal), Sonet van Zyl (CHOC Regional Manager) and Ryan McLaren (Commercial Manager). CHOC Childhood Cancer Foundation…
ASA Skole Vrystaatspan – PrimĆŖre Skool Fichardtpark
ASA Skole Vrystaatspan. PrimĆŖre Skool Fichardtpark, Bloemfontein, is baie trots op die sewe atlete, vyf seuns en twee dogters, wat in die ASA Skole Vrystaatspan ingesluit is. Die spanlede: Die…
Wiskunde prestasies – HoĆ«rskool Fichardtpark
Wiskunde prestasies. HoĆ«rskool Fichardtpark leerder, Kara Kruger, is onlangs vereer as een van die top-Wiskunde leerders in haar graad in die Vrystaat, Living Math Olimpiade 2024, prestasies en veelsydigheid in…
Vrystaat Skole Atletiekspan – President Brand PrimĆŖr
Vrystaat Skole Atletiekspan. Twee atlete van President Brand PrimĆŖr, Bloemfontein, Janey Jacobs en AnĆ© Jacobs is gekies vir die Vrystaat Skole Atletiekspan wat 6 en 7 Desember aan SAās gaan…
New Hockey Director – Grey College
New Hockey Director. Grey College, Bloemfontein, is happy to announce the appointment of Mr Dalan Phillips as their new Grey College Hockey Director. Mr Phillips is a highly experienced coach…
ASA Vrystaatspan – PrimĆŖre Skool Naudeville
ASA Vrystaatspan. PrimĆŖre Skool Naudeville is baie trots op een van hul leerders, DohandrÄ Janse van Rensburg, met sy verkiesing tot die ASA Vrystaatspan vir Diskus en Gewigstoot. Meer skolenuus:…
Vrystaat skole krieketspelers – HoĆ«rskool Goudveld
Vrystaat krieketspelers. Drie Vrystaat skole krieketspelers van HoĆ«rskool Goudveld in Welkom, het Vrydagaand hul petseremonie gehad. Die spelers is Kayden Pienaar, Motsitsi Mototo en Kaela-Mari Keyser. Die afrigter is Tshepo…


























































