Lyndans Wêreldkampioenskappe – Hoërskool Trio
Lyndans Wêreldkampioenskappe. Samantha Mynhardt, Graad 11 leerder van Hoërskool Trio in Kroonstad, het deelgeneem aan die Lyndans Wêreldkampioenskappe in Barcelona (Spanje). Samantha het in vyf verskillende afdelings deelgeneem. Sy het…
SA o.16 Hokkie – Sekondêre Meisieskool Oranje
SA o.16 Hokkie. Twee Graad 10 leerders van Hoër Meisieskool Oranje, Kirstin Booysen (SA o.16A) en Chanette Jansen van Vuuren (SA o.16B), is weer vir hul skitterspel op die nasionale…
SA Senior Hokkiespan – Sekondêre Meisieskool Oranje
SA Senior Hokkiespan. Antonet Louw, ’n 2014-alumnae van Oranje is oppad na die Olimpiese Spele. Sy is deel van die SA Senior Hokkiespan en sal die eerste Oranjeniet by die…
SA Skole Capping – SA Schools Capping 2024
SA Skole Capping. Verskeie skole se rugbyspelers het gister-aand, 3 Julie, hul SA baadjies tydens die SA Skole Capping seremonie ontvang. SA Schools Capping. Several schools’ rugby players received their…
Reza de Wet-tienertoneelfees – Hoërskool Eldoraigne wenproduksie
OMS Toneelfees. Die Hoërskool Eldoraigne, Centurion, is Maandag as die wenproduksie op die ATKV Reza de Wet-tienertoneelfees aangewys. Die 15de ATKV Reza de Wet-tienertoneelfees, met ’n rekordaantal 13 skole en…
Vrystaat Lynx 0.13A Netbalspan – Primêre Skool Universitas
Vrystaat Lynx 0.13A Netbalspan. Twee leerders van Primêre Skool Universitas in Bloemfontein, Mi-Lan Botha en Elzé Myburgh was albei deel van die Vrystaat Lynx 0.13A-netbalspan. Die span het algeheel sewende…
Cravenweek 2024 – Grey Kollege
Cravenweek 2024. Grey Kollege leerder, Alzeadon Felix, is as speler van die toernooi by die Cravenweek 2024 aangewys. Knapgedaan, Felix! Die Vrystaat moes ongelukkig die knie buig in die finale…
SA Pluimbal Kampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché
SA Pluimbal Kampioenskappe. Vier leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is deel van die Vrystaat o.19 pluimbalspan. Die span neem vanaf 29 Junie tot 6 Julie deel aan die…
Lions Krieketspan – Hoërskool Jim Fouché
Lions Krieketspan. Die kaptein van Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan, Pieter Conradie, is gekies vir die Lions Krieketspan tydens die Fichardtpark Kovsie-Smash kriekettoernooi wat in Januarie plaasgevind het. Sestien…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. A Psalm of David/ ‘n Lied wat aan Dawid opgedra is.
Nederland Kriekettoer – Hoërskool Fichardtpark
Nederland Kriekettoer. Na die Kovsie-Smash krieketfees wat in Januarie deur Hoërskool Fichardtpark aangebied is, is daar ‘n verteenwoordigende span gekies vir die Nederland Kriekettoer. Garnet Tarr was die gasspreker by…
IPT Hokkietoernooi – Grey Kollege Primêr
IPT Hokkietoernooi. Wium Vosloo, leerder van Grey Kollege Primêre Skool, is aangewys as die “Top Doelskieter” vir die o.13-IPT Hokkietoernooi in Bloemfontein (B-afdeling). Wium is ook die kaptein van die…
Onderhoud met Roebie Strauss – Grey Kollege Primêr
Onderhoud met Roebie Strauss. AD Roux, lid van die redaksie van Grey Kollege se Stabilis Junior, het ‘n onderhoud gevoer met Mnr Roebie Strauss wat onlangs afgetree het. “Meneer staan…
Rhino Noord Vrystaat Hokkiespan – Hoërskool Goudveld
Rhino Noord Vrystaat Hokkiespan. Sewe Gouties en hul afrigter is deel van die senior Rhino Noord Vrystaat hokkiespan wat aan die toernooi te Vanderbijlpark gaan deelneem. Die Goutieslede is: Meer…
Men’s Health Awareness Month – Life Rosepark Hospital
Men’s Health Awareness Month. Preventive care not only keep disease at bay, but it also allows the opportunity to detect any health-related problems early on. In support of Men’s Health…
Olympics in Paris – Eunice High School
Olympics in Paris. Three Eunice Old Girls will represent South Africa at the Olympics in Paris. Road Cycling: Hockey: More school news: https://schoolsthatrocksa.co.za https://ehs.co.za/ Photos supplied
Akademieweek 2024 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Akademieweek 2024. Die 2024 Akademieweek het vandag afgeskop. Vyf rugbyspelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Arnold Ras, Adriaan Bonthuys, Francois Maree, Jayden de Jesus en Frederik Fourie verteenwoordig BVHS by die…
Griffons Cravenweek – Welkom Gimnasium
Griffons Cravenweek. Twee rugbyspelers van Welkom Gimnasium, Jayden Ault en Joshua Coertzen, is onderskeidelik as Kaptein en Onder-kaptein van die Griffons Cravenweek span aangewys. Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto’s verskaf
Cravenweek en Akademieweek Rugby – Hoërskool Fichardtpark
Cravenweek en Akademieweek Rugby. Vyf rugbyspelers van Hoërskool Fichardtpark verteenwoordig hul skool by Cravenweek en Akademieweek Rugby. Hoërskool Fichardtpark se eerstespan slot, Bukho Mlali, draf môre, 25 Junie, vir die…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Give thanks to the Lord/ Let op die Here se dade van trou
Senior Protea Saddle Seat – Hoërskool Witteberg
Senior Protea Saddle Seat. Jemma Orsmond, Graad 8 leerder van Hoërskool Witteberg, is ingesluit in die Senior Protea Saddle Seat span. Jemma gaan deelneem aan die Wêreldbeker teen die VSA…
VKB Rugbyweek – Hoërskool Goudveld
VKB Rugbyweek. Hoërskool Gougveld leerder, JM Rensburg, is na die VKB Rugbyweek aangewys is as die beste skrumskakel van die week. Hy is ook gekies vir die VKB-Toerspan na Frankryk…
UFAK Region 5 kampioenskap – Hoërskool Witteberg
UFAK Region 5 kampioenskap. Hanré Dreyer, leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het Vrydag, 21 Junie, vyfde geëindig vir kata en Saterdag ‘n bronsmedalje vir kumite ontvang by die UFAK…
IPT-Hokkie – Grey Kollege
IPT-Hokkie. Vyf Grey Kollege seuns is in verskeie Suid-Afrikaanse hoë-prestasie hokkiespanne ingesluit by die onlangse o.18 Interprovinsiale toernooi wat in Bloemfontein aangebied is. Die hokkiespelers is as volg : O.18B…
Noord-Vrystaat Hokkie – Hoërskool Witteberg
Noord-Vrystaat Hokkie. Hoërskool Witteberg hokkiespelers, Wenziwe Maphalala en Jemma Orsmond het die o.14B Noord-Vrystaat hokkiespan verteenwordig. Die span het van 15 tot 18 Junie in Krugersdorp getoer en algeheel 8ste…
Grant Khomo o.16A – Hoërskool Witteberg
Grant Khomo o.16A. Drie rugbyspelers van Hoërskool Witteberg, Cobus Labuschagne, Buks Davel, en Mila Oerson was deel van die o.16A Griffons span wat aan die Grant Khomo week deelgeneem het.…
Griffons Rugby – Hoërskool Witteberg
Griffons Rugby. Vier rugbyspelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem Christiaan Venter, Bryan Potgieter, Chriswin Delport en Chriswin Delport was deel van die o/15A Griffons Rugby span, wat aan die o/16…
Noordwes Junior Tennis-toernooi – Welkom Gimnasium
Noordwes Junior Tennis-toernooi. Twee tennisspelers van Welkom Gimnasium, Henré Rossouw en Mieke Erasmus, is gekies om vanaf 21 tot 23 Junie aan die Noordwes Junior Tennis-toernooi (NWJT) deel te neem.…
Craven Week Rugby – Grey Kollege Primêr
Craven Week Rugby. Grey Kollege Primêr se o.13 spelers het weereens uitgeblink tydeens die o.13 Craven Week Rugby wedstryde. Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://greycollegeprimary.com/ Foto’s verskaf
Matrikulant as regisseur – Sekondêre Meisieskool Oranje
Matrikulant as regisseur. “Dit was moeilik en stresvol, maar ook lekker” sê Matrikulant as regisseur. Nadat Lee-Anne Mouton haar eerste teks van ses A4-blaaie klaar geskryf het, het sy besef…
Talent Africa Regional Competition – Sasolburg High School
Talent Africa Regional Competition. Two learners of Sasolburg High School, Bernadine van Wyk and Suné du Rand, achieved excellent achievements at the Talent Africa Regional Competition. Achievements: Bernadine van Wyk:…
Free State u16A Squash – Grey College
Free State u16A Squash. Two boys from Grey College, Cobus Schimper and Fawaaz Moosa was part of the Free State u16A Squash team who came first in their respective IPT…
Griffons Akademie Rugbyspan – Griffons Akademie Rugbyspan
Griffons Akademie Rugbyspan. Welkom Gimnasium het tien rugbyspelers wat ingesluit is in die o.16 Griffons Akademie Rugbyspan. Die span sal verskeie wedstryde in Pretoria speel vanaf 19 tot 22 Junie.…
Griffons Akademie Rugbyspan – Welkom Gimnasium
Griffons Akademie Rugbyspan. Welkom Gimnasium het tien rugbyspelers wat ingesluit is in die o.16 Griffons Akademie Rugbyspan. Die span sal verskeie wedstryde in Pretoria speel vanaf 19 tot 22 Junie.…
Ekurhuleni Grand Prix Tennistoernooi – BVHS – BVHS
Ekurhuleni Grand Prix Tennistoernooi. Joma Viljoen, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het vanaf 15 tot 18 Junie aan die Ekurhuleni Grand Prix tennistoernooi deelgeneem. Die toernooi is in Gauteng aangebied.…
Skole Hokkie – Hoërskool Trio
Skole Hokkie. Kaylie Steyl, Graad 10 leerder van Hoërskool Trio, het tydens die Nasionale o.14 hokkie-toernooi as skeidsregter opgetree. Daarmee het sy haar Vlak 1 gradering ontvang. Kaylie het ook…
Merensky Krieketweek – Hoërskool Fichardtpark
Merensky Krieketweek. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, het Hoërskool Brandwag, Benoni, gepak in ‘n wedstryd tydens die Merensky Krieketweek. Brandwag wen die loot en besluit om te boul op ‘n moeilike blad.…
Rising Star Hokkie Toernooi – Primêre Skool Willem Postma
Rising Star Hokkie Toernooi. Primêre Skool Willem Postma, Bloemfontein, se hokkie spanne het ongelooflik goed presteer het by die Rising Star Hokkie Toernooi. Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://www.willempostma.co.za/ Foto’s verskaf
MTB Vrystaatspan – Hoërskool Trio
MTB Vrystaatspan. Drie leerders van Hoërskool Trio, Kroonstad, is ingesluit in die MTB Vrystaatspan. Hierdie drie fietsryers gaan 28 en 29 Junie aan die SA National XCC en XCO Cup…
Protea Karate Span – Primêre Skool Jordania
Protea Karate Span. Nické Wächter, leerder van Primêre Skool Jordania in Bethlehem, is gekies om in Namibië deel te neem, as deel van die Protea Karate Span. Sy sal in…
Vrystaat Skole Rugbyspanne – Hoërskool Ficksburg
Vrystaat Skole Rugbyspanne. Hoërskool Ficksburg rugbyspelers is in verskeie Vrystaat Skole Rugbyspanne opgeneem. Oos-Vrystaat Rugby: Ses spelers verteenwoordig die Oos-Vrystaat by hierdie jaar se VKB-rugbyweek. Mnr Venter is die afrigter…
Vrystaat Skole Netbal – Hoërskool Fichardtpark
Vrystaat Skole Netbal. Twee netbalspelers van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Gilden Valentine en Su-Hesri van Zyl is gekies vir die Vrystaat Skole Netbalspan n(SASN). SASN focuses on an integrated netball…
Griffons Rugby – Hoërskool Trio
Griffons Rugby. Die agt o.17 rugbyspelers van Hoërskool Trio wat ingesluit is in die Griffons rugby spelers van speel vandag teen WCNS Disas, te Reitz. Die Trio-spelers is: Die afrigter…
Inter Provincial Hockey Tournament – Trio High School
Inter Provincial Hockey Tournament. Three u18A boys from Trio High School, Kroonstad, are playing at the Inter Provincial Hockey Tournament in Bloemfontein. More school news: https://schoolsthatrocksa.co.za https://www.triohs.co.za/ Photo supplied
Vrystaat Skole Rugbyspanne – Hoërskool Bloemfontein
Vrystaat Skole Rugbyspanne. Elf rugbyspelers van Hoërskool Bloemfontein is ingesluit in verskeie Vrystaat Skole Rugbyspanne. Vrystaat Kiewiete o.16: Vrystaat Kiewiete o.19: Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://www.hsbfn.com/ Foto’s verskaf
Grand Khomo Rugby – Hoërskool Trio
Grand Khomo Rugby. Vyf o.16 rugbyspelers van Hoërskool Trio, Kroonstad, is ingesluit in die 0.16 Griffons Rugbyspan speel vandag teen die Valke, by die Grand Khomo Rugby toernooi. Die Trio…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Nogtans bly ek hoop/ An individual’s complaint. https://schoolsthatrocksa.co.za
Oceans 8 Charity Swim – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Oceans 8 Charity Swim. Gaby Bishop, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het op 15 en16 Junie aan die 4-myl Oceans 8 Charity Swim deelgeneem. Dit het in Durban plaasgevind. Gaby…
Suid-Vrystaat Hokkiespanne – Grey Kollege
Suid-Vrystaat Hokkiespanne. Ses-en-vyftig Grey Kollege seuns is gekies om die onderskeie Suid-Vrystaat Hokkiespanne te verteenwoordig in hul onderskeie ouderdomsgroepe. Hulle sal die Vrystaat gedurende die vakansie verteenwoordig. Vier personeellede van…


























































