Griffons Akademie Rugbyspan. Welkom Gimnasium het tien rugbyspelers wat ingesluit is in die o.16 Griffons Akademie Rugbyspan. Die span sal verskeie wedstryde in Pretoria speel vanaf 19 tot 22 Junie.
Die tien spelers is:
- Regan Krige
- Thabiso Molefi
- Braahm Gunn
- Jaydewin Solomons
- Bryan Haywood
- Desire Mkomanzi
- Laurenzo Maartins
- Ruchen Daniels
- Jughon Juries
- Tshepang Maloka
Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
https://welkom-gimnasium.co.za/
Foto verskaf









