Ekurhuleni Grand Prix Tennistoernooi. Joma Viljoen, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het vanaf 15 tot 18 Junie aan die Ekurhuleni Grand Prix tennistoernooi deelgeneem. Die toernooi is in Gauteng aangebied. Sy eindig 2de in die meisies o.16-afdeling.
Joma en haar dubbelsmaat, Diane de Jager, eindig ook 2de. Joma moes ongelukkig in die finale wedstryde onttrek as gevolg van ‘n besering.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








