)
Gauteng-Noord Tennis – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Gauteng-Noord Tennis. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria kondig met trots aan dat vyf van hul tennisspelers in die Gauteng-Noord Tennis se spanne opgeneem is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://ahmp.co.za/ Foto verskaf

Ekurhuleni Grand Prix Tennistoernooi – BVHS – BVHS

Ekurhuleni Grand Prix Tennistoernooi. Joma Viljoen, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het vanaf 15 tot 18 Junie aan die Ekurhuleni Grand Prix tennistoernooi deelgeneem. Die toernooi is in Gauteng aangebied.…