Rhino Noord Vrystaat Hokkiespan. Sewe Gouties en hul afrigter is deel van die senior Rhino Noord Vrystaat hokkiespan wat aan die toernooi te Vanderbijlpark gaan deelneem.
Die Goutieslede is:
- Werè Joubert
- Lin-Mari Kruger
- Carla de Jonge
- Kyla Pretorius
- Mienkè Nieuwenhuis
- Cara Claassen
- Marizè Fourie
- Semonè Rademeyer (Afrigter)
Meer skolenuus: www.schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf










