UFAK Region 5 kampioenskap. Hanré Dreyer, leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het Vrydag, 21 Junie, vyfde geëindig vir kata en Saterdag ‘n bronsmedalje vir kumite ontvang by die UFAK Region 5 kampioenskap in Namibië.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
Foto verskaf









