Vrystaat Skole Rugbyspanne. Hoërskool Ficksburg rugbyspelers is in verskeie Vrystaat Skole Rugbyspanne opgeneem.
Oos-Vrystaat Rugby:
Ses spelers verteenwoordig die Oos-Vrystaat by hierdie jaar se VKB-rugbyweek. Mnr Venter is die afrigter van die span.
- Mothlatsi Mohapi
- JJ Nell
- Boela Bezuidenhout
- Khotso Potloane
- Evert Strydom (kaptein)
- Karabo Morobe
Ses seuns is gekies om die Oos-Vrystaat te verteenwoordig by vanjaar se o/16 VKB-rugbyweek:
- Riaan Roets
- Rynhardt Engelbrecht
- Thabo Janki
- Kanelo Ralabenya
- Tokelo Maroele
- Kamohelo Malebo

Kamohelo Malebo)
Barbarian Rugby:
Three boys have been selected to play in the u/19 Barbarian rugby team:
- Oratilwe Shata
- Sameer Kraukam
- Lerato Makibi

Griffons Platteland Rugby:
Three boys have been selected to be part of the respective teams.
- Lebo Lehohla u/19
- Tshepo Mokebe u/16
- Junior Lesoro u/14

More school news: https://schoolsthatrocksa.co.za
Photos supplied










