Vrystaat Atletiek – Hoërskool Fichardtpark
Vrystaat Atletiek. Dertien atlete van Hoërskool Fichardtpark is ingesluit in die Vrystaat Atletiek o.16, o.18 en o.20 spanne en die Vrystaat Skole Atletiekspan. Die spanne neem onderskeidelik vanaf 21 tot…
SA Schools Closed Squash – Grey College to participate
SA Schools Closed Squash. Seven learners from Grey College, Bloemfontein, have been invited to participate at the SA Schools Closed Squash Tournament. The tournament takes place from 12 to 14…
Voortrekkers – Hoërskool Goudveld
Voortrekkers. Hoërskool Goudveld leerder, Mia de Jonge, is verkies as een van die Voortrekkers se Vrystaatse jeugleiers. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://gouties.co.za Foto verskaf
Vrystaat Atletiek Kampioenskap – Grey Kollege Presteer
Vrystaat Atletiek Kampioenskap. Grey Kollege se atlete het puik presteer tydens die Vrystaat Atletiek Kampioenskap in Bloemfontein. Dertien leerders is beloon met medaljes: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegesecondary.com/ Foto verskaf
Vrystaat swem – Hoërskool Bultfontein leerder in span
Vrystaat swem. Hoërskool Bultfontein leerder, Leandi Prinsloo, het skitterend presteer die afgelope swemseisoen. Leandi is ook in die Vrystaat swemspan ingesluit. Die span gaan aan die SA Junior Nasionale Kampioenskap…
Vrystaat Atletiek Kampioenskap – Hoërskool Bultfontein
Vrystaat Atletiek Kampioenskap. Hoërskool Bultfontein se atlete het uitdtekend presteer by die Vrystaat Atletiek Kampioenskap in Bloemfontein. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://bulties.co.za Foto verskaf
Free State Athletics – Welkom Gymnasium
Free State Athletics. Welkom Gymnasium is very proud of their seventeen athletes who have been included in the Free State Athletics team. Die Gimmies het ‘n vierde plek behaal by…
Vrystaat Atletiekkampioenskappe – BVHS atlete na SA’s
Vrystaat Atletiekkampioenskappe. Agt-en-veertig atlete van Bethlehem Voortrekker Hoërskool wat tydens die afgelope Vrystaat kampioenskappe in Bloemfontein gekwalifiseer het om aan die Suid Afrikaanse kampioenskappe deel te neem, asook aan die…
Voorslag Voortrekkers – Hoërskool Jim Fouché
Voorslag Voortrekkers. Die jeugleiers van Voorslag Kommando het die gebiedsjeugleier-verkiesingskamp by Doornkloof die afgelope naweek bygewoon. Hoërskool Jim Fouché leerder, Reghard Becker is tydens kamp verkies om op die gebiedsjeugraad…
Fichie Drama – Hoërskool Fichardtpark leerder presteer
Fichie Drama. Hoërskool Fichardtpark leerder, Lydia Jaquire, het 7 Maart in Hoopstad en Wesselsbron opgetree in ‘n toneelstuk. Lydia het die rol van Emmie in die toneelstuk “Dinosaurusse kan nie…
Free State Athletics Championships – Eunice High School
Free State Athletics Championships. Nine athletes from Eunice High School in Bloemfontein proudly represented their school this past weekend at the Free State Athletics Championships. The girls won 2 gold…
Vrystaat ASA Span – Hoërskool Jim Fouché
Vrystaat ASA Span. Hoërskool Jim Fouchéspog met 17 atlete wat vir die VRystaat ASA span gekies is. Dogters o.16 Dogters o.18 Seuns o.16 Seuns o.18 Seuns o.20 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Vrystaat Interhoër Atletiekkampioenskap – Bethlehem Voortrekker
Vrystaat Interhoër Atletiekkampioenskap. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afgelope naweek, 8 en 9 Maart, tydens die Vrystaat Interhoër Atletiekkampioenskap in Bloemfontein weereens geskitter. BVHS het goud as algehele wenner vir…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. Honour the Lord. Honour the Lord/ Die Here is naby.
Gerrie Berner-tennistoernooi – Hoër Meisieskool Oranje wen weer
Gerrie Berner-tennistoernooi. Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein, is ‘n derde jaar agtereenvolgens die wenner van die Gerrie Berner-tennistoernooi in die Paarl. Twaalf van die beste 1ste skole-tennisspanne in die land…
Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap – Hoërskool Fichardtpark
Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap: Hoërskool Fichardtpark atlete het weereens hul stempel afgedruk tydens die Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap op 8 en 9 Maart 2024. Fichies ontvang 22 medaljes tydens die Vrystaat Hoërskole…
Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskappe – Oranje Meisieskool
Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskappe. Die blonde blits van Hoër Meisieskool Oranje, Rumé Burger, het die naweek vier Vrystaatrekords in vier wedlope behaal. Die naweek, by die Vrystaat hoërskole-atletiekkampioenskappe in Bloemfontein het…
Voortrekkers – Trio leerders op Vrystaat Gebiedsjeugraad
Voortrekkers. Die Vrystaat Gebiedsjeugleiersverkiesing is die naweek aangebied op Doornkloof. Tydens die geleentheid is die Vrystaat Gebiedsjeugraad van 2024 ook verkies. Drie Voortrekkers van Hoërskool Trio, Rigard van Zyl, Samantha…
Oor-die-Vaal Sportdag – Trio Primêr na Viljoenskroon
Rugby/Netbaldag. Vandag, 9 Maart, het Trio Primêr van Kroonstad, se kleinste rugby- en netbalspelertjies aan die Oor-die-Vaal Sportdag in Vijoenskroon deelgeneem. Dit was ‘n heerlike rugby- en netbaldag by die…
Vlak 1 Provinsiale swemkompetisie – Welkom Gimnasium
Vlak 1 Provinsiale swemkompetisie. Welkom Gimnasium se swemmers het baie goed presteer by die Vlak 1 Provinsiale swemkompetisie in Bloemfontein: Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto verskaf
Beheerliggaam 2024 – Hoërskool Fichardtpark
Beheerliggaam 2024. Hoërskool Fichardtpark het hul Beheerliggaan 2024 bekend gestel vir die volgende dienstermyn. Die ouers wat gekies is as lede van die Beheerliggaam 2024: Onderwysers: Nie-onderwys personeel: Meer skolenuus:…
Beheerliggaam 2024 – Primêre Skool Universitas/ Tjokkies
Beheerliggaam 2024. Primêre Skool Universitas in Bloemfontein het die nuutverkose Beheerliggaam 2024 bekend gestel vir dievolgende termyn. Die skool bedank elke ouer wat aan die aanlyn Beheerliggaam 2024 verkiesing deelgeneem…
Vrystaat Atletiek Kampioenskappe – Hoërskool Witteberg
Vrystaat Atletiek Kampioenskappe. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se atlete het weereens hul staal gewys tydens die Vrystaat Atletiek Kampioenskappe. Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://witteberghs.co.za/ Foto’s verskaf
SA Atletiek Kampioenskappe – Welkom Volkskool presteer
SA Atletiek Kampioenskappe. Welkom Volkskool se atlete het baie goed presteer tydens die Vrystaat Atletiekbyeenkoms wat op 2 Maart plaasgevind het te Sasolburg. Sewe atlete van Volkies het deurgedring na die…
Interne Redenaars – Laerskool Truida Kestell
Interne Redenaars. Vier-en-twintig leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het na die Interne redenaars na die eerste rondte van die ATKV Redenaarskompetisie deurgedring. Die kompetisie sal op 1 en…
Tennisspan 2024 – Sekondêre Meisieskool Oranje 1ste Tennisspan
Tennis 2024. Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein het hul 1ste tennisspan 2024 gekend gemaak. Die span sluit een Graad 9 leerder, twee Graad 10’s en twee Graad 12’s in. Nina…
Vrystaat Skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
Vrystaat Skole Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein het 46 atlete en 3 aflosspanne wat die komende môre, 8 Maart en Saterdag, 9 Maart, aan die Vrystaat Skole Atletiekkampioenskappe deelneem. Die…
Vrystaat Atletiek Kampioenskappe – Laerskool Truida Kestell
Vrystaat Atletiek Kampioenskappe. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het nege atlete wat aan die Vrystaat Atletiek kampioenskappe deelgeneem het: Atlete wat in die Vrystaatspan ingesluit is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://truidakestell.co.za/ Foto verskaf
Muurbal Junior Ope – Primêre Skool Naudeville
Muurbal Junior Ope: leerders van Primêre Skool Naudeville het 2 Maart aan die Muurbal Junior Ope in Bloemfontein deelgeneem. Uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto verskaf
Ruiterkuns – Laerskool Naudeville presteer by SANESA
Ruiterkuns. Vyf leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom het aan hul eerste SANESA ruiterkuns kwalifiserende rondte deelgeneem. Dit is die afgelope naweek aangebied by Eaton Farm in Johannesburg. Die…
SA Skole Atletiekkampioenskappe – Trio Primêr
SA Skole Atletiekkampioenskappe. Drie atlete van Trio Primêre Skool in Kroonstad, Lana Nel, Lua Claassens en Milandi van Schalkwyk het gekwalifiseer vir die SA Skole Atletiekkampioenskappe. Hierdie drie meisies het…
Suid-Vrystaat Tweekampkampioenskappe – Hoërskool Bultfontein
Suid-Vrystaat Tweekampkampioenskappe. Ses tweekampatlete van Hoërskool Bultfontein het uitstekend presteer tydens die Suid-Vrystaat Tweekampkampioenskappe. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://bulties.co.za Foto’s verskaf
Vrystaat Atletiek Kampioenskappe – Primêre Skool Willem Postma
Vrystaat Atletiek Kampioenskappe. Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein het pragtig presteer tydens die Vrystaat Atletiek Kampioenskappe wat op 2 Maart aangebied is. Dertien atlete van Willem Postma het by…
Grey Kollege Primêr Tennistoernooi – Primêre Skool Universitas
Grey Kollege Primêr Tennistoernooi. Tjokkies se tennis manne wat vanaf 28 Februarie tot 2 Maart aan die Grey Kollege Primêr Tennistoernooi deelgeneem. Die top 8 laerskole van regoor die land…
Vrystaat Atletiek Kampioenskappe – Welkom Volkskool presteer
Vrystaat Atletiek Kampioenskappe. Welkom Volkskool se atlete het Saterdag aan die Vrystaat Atletiek Kampioenskappe deelgeneem. Die Volkie-atlete het baie goed presteer by die byeenkoms. Die Volkies-atlete het as volg presteer:…
Skole hokkie – Grey Kollege kraai koning
Skole hokkie. Grey Kollege se hokkiespanne het die afgelope naweek aan verskeie skole hokkie wedstryde in Pretoria deelgeneem. Om 11 uit die 12 wedstryde koning te kraai maak die skool…
Boogskiet – Hoërskool Goudveld leerder presteer
Boogskiet. Chevahn Haasbroek, Graad 11 leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, het die afgelope naweek aan ‘n boogskiet kompetisie deelgeneem. Sy het skitterend gevaar en die volgende plekke behaal: Meer…
Level 1 Swem Gala – Grey Kollege Primêr
Level 1 Swem Gala. Christiaan Pretorius, leerder van Grey Kollege Primêr, het deelgeneem aan die Level 1 Swem Gala swem, Saterdag, 2 Maart. Uitslae: Seuns 10 en onder. Meer skolenuus:…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Lof aan die Skepper? The wonderful Name of The Lord.
Fichardtpark Sport day – Eunice High School
Fichardtpark Sport day. Eunice High School’s Girls participated at the Fichardtpark Sport day on Saturday, 2 March. Eunice’s results: Netball Eunice U14A: Eunice U14B Eunice U15A Eunice U15B Eunice U16A…
Vrystaat Level 1 swem – Grey College Primêr leerder skitter
Vrystaat Level 1 swem. D’hon Piechaczek, Graad 1 leerder van het deelgeneem aan Vrystaat Level 1 swem op Saterdag 2 Maart. D’hon het skitterend geswem en drie 1ste plekke behaal.…
Fichardtpark Sportdag – Hoërskool Jim Fouché Hokkie skitter
Fichardtpark Sportdag. Dit was ‘n goeie dag vir Hoërskool Jim Fouché se hokkiespanne by die jaarlikse Hoërskool Fichardtpark sportdag. JF sien uit na ‘n uitstekende seisoen wat voorlê. Meer skolenuus:…
Netwerk ontbyt by UV – Hoërskool Fichardtpark
Netwerk ontbyt by UV. Tien toppresteerders van Hoërskool Fichardtpark se Graad 11 en 12 leerders het 29 Februarie ‘n Netwerk ontbyt by UV bygewoon. Hierdie leerders het ook die geleentheid…
Motheo/Xhariep Atletiekbyeenkoms – Primêre Meisieskool Oranje
Motheo/Xhariep Atletiekbyeenkoms. Nege-en-vyftig dogters van Primêre Meisieskool Oranje het 23 Februarie aan die Motheo/Xhariep Atletiekbyeenkoms deelgeneem. Oranje se atlete het pragtig presteer. Die o.8 en o.11 dogters het die bekers…
OMS Gholf – Hoër Meisieskool Oranje 4-tal maak geskiedenis
OMS Gholf. Vier gholfspelers van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het waarskynlik Vrydag, 1 Maart, geskiedenis gemaak deur vir die eerste keer ooit Oranje op die gholfbaan te verteenwoordig. Hulle…
Vrystaat Tweekamp kampioenskappe – Grey Kollege Primêr
Vrystaat Tweekamp kampioenskappe. Lohan Maree, Graad 4 leerder van Grey Kollege in Bloemfontein, het deelgeneem aan die Vrystaat Tweekamp kampioenskappe vir 0.11. Hy verwerf ‘n Goue medalje met die eerste…
TBM Atletiek – Laerskool Truida Kestell leerders in span
TBM Atletiek. Drie-en-twintig atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het gekwalifiseer om deur te gaan na die Vrystaat byeenkoms.Johnathan Matthew (o.11) van Laerskool Truida Kestell het ook die 1200m…
Olympic Standard Astro Turf – St Andrew’s School
Olympic Standard Astro Turf. St. Andrew’s School proudly announces the launch of its ground breaking Astro Turf facility. This is the first of its kind in Africa to utilize waterless…
Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms – Primêre Skool Naudeville
Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Dohandrè Janse van Rensburg, Graad 6 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom is Saterdag, 24 Februarie aangewys as die beste veldatleet by die Noord-Vrystaat atletiekbyeenkoms. Dit is…
Schoemanpark Junior Open Golf – Grey College Golf
Schoemanpark Junior Open Golf. Schoeman Park Golf club hosted the first junior tournament on the 20 January as well as the Grey Golf Championship for 2024. The following Grey boys…









