Vrystaat Level 1 swem. D’hon Piechaczek, Graad 1 leerder van het deelgeneem aan Vrystaat Level 1 swem op Saterdag 2 Maart. D’hon het skitterend geswem en drie 1ste plekke behaal.
Uitslae: Seuns o.6
- 1 ste 50m borsslag
- 1 ste 50m rugslag
- 1 ste 50m vryslag
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://greycollegeprimary.com/
Foto’s verskaf