TBM Atletiek. Drie-en-twintig atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het gekwalifiseer om deur te gaan na die Vrystaat byeenkoms.Johnathan Matthew (o.11) van Laerskool Truida Kestell het ook die 1200m rekord verbeter het met ‘n tyd van 3:47.72m gedurende die TBM Atletiek byeenkoms.
TBM Athletics. Twenty-three athletes from Truida Kestell Primary School in Bethlehem qualified to advance to the Free State event. Johnathan Matthew (U11) of Truida Kestell Primary School also improved the 1200m record with a time of 3:47.72m during the TBM Athletics event.
Truida Kestell se atlete na die Vrystaat byeenkoms:
- Janro Steenkamp
- Pieter Nel
- Ben Rheeder
- Stefflo du Plessis
- Alrich Zietsman;
- Albert Fourie
- WH Kilian
- Martinette Ras
- John Boshoff
- Ralph Burls
- Charl Naudé
- Lienke Bartleman
- Daniël de Beer
- Mieke Boshoff
- Tiffany Fourie
- Wilmari van der Merwe
- Molemo Moloi
- Cloé Kritzinger
- Mika Posthumus
- Johnathan Matthew
- Muller Rautenbach
- Mia Rautenbach
- Musa Ndaba
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s