Voorslag Voortrekkers. Die jeugleiers van Voorslag Kommando het die gebiedsjeugleier-verkiesingskamp by Doornkloof die afgelope naweek bygewoon. Hoërskool Jim Fouché leerder, Reghard Becker is tydens kamp verkies om op die gebiedsjeugraad te dien.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf