Koor – Paul Roos Gimnasium se goue stemme
Koor – Paul Roos Gimnasium se koor het ‘n goue toekening (>80%) by die Streeksrondte van die ATKV Applous kompetisie ontvang. Die koor bestaan uit ‘n 100 seuns-koorlede en is…
Vrystaat Netbalspanne – BVHS het twaalf spelers in spanne
Vrystaat Netbalspanne. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op hul twaalf netbalspeelsters wat tot die onderskeie Vrystaatspanne verkies is! Die O.14, O.15 en O.16 neem aan die All Ages SA-toernooi…
Landloop – Hoërskool Aliwal-Noord neem deel aan Liga 2 in Bloemfontein
Landloop – Op Vrydag 13 Mei het Hoërskool Aliwal-Noord deelgeneem aan die Landloop Liga 2. Dit het in Bloemfontein plaasgevind. Die uitslae was as volg: Hier volg die Landloop uitslae:…
Hockey Captains – Schools That Rock chat to Khumo Pitso
Hockey Captains. In our series on sport captains, Schools That Rock talks to Khumo Pitso. Khumo is the captain of Sentraal High School, Bloemfontein, boys 1st hockey team. Today he…
Netbal – Uitslae Hoërskool Aliwal-Noord vs Hoërskool Winterberg
Netbal – Hoërskool Winterberg van Fort Beaufort het Hoërskool Aliwal-Noord besoek vir ‘n netbal-wedstryd. Die tuiswedstryd het plaasgevind op Sateredag, 14 Mei op Hoërskool Aliwal Noord se tuisveld. ‘n Groot…
ANHS Rugby – Aliwal North High School vs Winterberg High School
ANHS Rugby. Aliwal North High School rugby teams played against Winterberg High School from Fort Beaufort in the Eastern Cape. ANHS Rugby U/14 vs Winterberg U/14: score 10 – 7…
Grand Prix Mini Model – Keabetswe Temane Curro Pretoria
Grand Prix Mini Model. A grade one learner from Curro Academy Pretoria has beaten off stiff competition from peers across the globe. Kea was crowned Grand Prix Mini Model Earth…
Vrystaat Netbal – Sewe Wittebergers in Vrystaatspan
Vrystaat Netbal. Sewe netbalspelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem is die afgelope naweek in onderskeie Vrystaat Netbalspanne opgeneem. o.18 Vrystaat: Ntipana Martholi en Kani Motlaung o.17 Vrystaat: Querida Ackeer, Ziane…
Vrystaat Netbal – Ses leerders van Primêre Skool Jordania in span
Vrystaat Netbal. Ses netbalspelers van Primêre Skool Jordania in Bethlehem is die afgelope naweek tot die Vrystaat Netbalspanne verkies. Die Vrystaat -netbalproewe het in Sasolburg plaasgevind. O.12 – Judie Uys,…
Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Louis Cronje
Hokkie kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Louis Cronje. Louis is die kaptein van Hoërskool Trio, Kroonstad, se 1ste seuns hokkiespan. Hy teken vandag…
Amanda Coetzer tennis tournament – Paarl Girls 3rd place
Amanda Coetzer tennis tournament. Paarl Girls’ High School is very proud of their tennis players on their third place at the Amanda Coetzer tennis tournament in Bloemfontein. The school is…
Wes-Kaap Netbalspelers – Hoër Meisieskool Paarl bied 22 spelers aan
Wes-Kaap Netbalspelers. Hoër Meisieskool Paarl lewer 22 Wes-Kaap Netbalspelers op! Hierdie spelers is die afgelope naweek by die finale rondte van Wes-Kaap Netbalproewe in hul onderskeie spanne opgeneem. o.18 –…
OMS Tennis – Nie-amptelike SA kampioen vir meisiestennisspanne
OMS Tennis. Die Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein se eerste tennisspan is die nie-amptelike Suid-Afrikaanse kampioen vir meisiestennisspanne in 2022. DÃt nadat OMS se 1ste tennis span Saterdag die Hoër…
Inter@Grey – Grey College vs Paarl Boys’ High Inter
Inter@Grey. Grey College, Bloemfontein, 1st Rugby team thankful on a Grey’t inter. More school news: https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegesecondary.com/ Photo supplied
Hoërskool Nelspruit revue – Variété 2022 Ingebrand in gehoor se geheue
Hoërskool Nelspruit revue. Nadat jy in die gehoor van Variété 2022 gesit het, is jy net nie meer dieselfde mens as voorheen nie! As jy jou weer kan kry, neurie…
Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Megan van Biljon
Hokkie kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels met Schools That Rock vandag met Megan van Biljon. Megan is die kaptein van Hoërskool Trio, Kroonstad, se 1ste meisies hokkiespan.…
Classic Clashes 2022 – Hoërskool Sentraal is gereed
Classic Clashes 2022. Op Saterdag, 21 Mei kom Hoërskool Sentraal teen Hoërskool Fichardtpark teen mekaar te staan tydens die FNB Classic Clashes 2022. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.sentraal.co.za/ Foto verskaf
Vrystaat Netbalspanne – Hoërskool Sentraal het 20 in spanne
Vrystaat Netbalspanne. Hoërskool Sentraal in Bloemfontein spog met twintig netbalspelers in die Vrystaat Netbalspanne. o.14 Nelmari Taljaard(Cheetahs) Nieke Matthee(Cheetahs) Melmari Pretorius(Lynx) o.15 Marli van der Merwe(Jaguars) Nicola van der Wath(Jaguars)…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die Here antwoord die tweede keer/ The Lord’s second reply
Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Gabriella Jordaan
Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Gabriella Jordaan. Gabriella is die kaptein van Hoërskool Robertson se 1ste meisies hokkiespan. Sy teken vandag die negentiende…
EHS Dogtershokkie – Hoërskool Ermelo se 1ste span kry nuwe uitrustings
EHS Dogtershokkie. Die Hoërskool Ermelo KS Clothing Eerstespan hokkiedogters het pas nuwe uitrustings ontvang. Met die ontvangs van hul nuwe uitrustings, was die dogters baie opgewonde en dankbaar. Meer skolenuus:…
EHS Seunshokkie – Hoërskool Ermelo vs Curro Secunda
EHS Seunshokkie. ‘n Strawwe wedstryd tussen EHS en Curro Secunda se o/16-span seunshokkie, is op Woensdag, 11 Mei, op EHS se astro gespeel. Alhoewel die Erries vele pogings aangewend het…
St Charles College – What it takes to be a St Charles College boy
St Charles College. In anticipation of Old Boys Day coming up this weekend, They asked some of the Grade 3s what they think it takes to be St Charles College…
Augsburg Landbougimnasium – Hoendervleis-mooi!
Augsburg Landbougimnasium. Hoendervleis-mooi! Dit is die regte woorde om die oomblik te beskryf toe Slabbert Vervoer se “tautliner” vanoggend om die draai kom met Augsburg Landbougimnasium se naam, wapen en…
Free State Junior Rugby – St Andrew’s School Bloemfontein boys selected
Free State Junior Rugby. St Andrew’s School, Bloemfontein, is very proud of their rugby players selected for Free State Junior Rugby. St Andrews has eight Junior Free State Rugby representatives…
North West Netball – Curro Klerksdorp learners selected for teams
North West Netball. Curro Klerksdorp high School is very proud of their netball players. Nandi Marotholi, Otlotleng Tshabadira and Relebogile Sebeela were selected for the relevant North West Netball teams.…
North West tennis – Curro Klerksdorp Primary School in NW Tennis team
North West tennis. Curro Klerksdorp Primary School is excited to say that five learners have made the North West tennis team. They will be playing in a tournament in Kimberly…
The Bay Cook Off – Camps Bay High hosted Inter-House Competition
The Bay Cook Off. This term, Camps Bay High School hosted an Inter-House Cooking Competition: The Bay Cook Off. The Competition was the brain-child of Camps Bay High School’s Head…
Mnr/Mej BVHS 2022 – James Schnetler en Shannon Purchase
Mnr/mej BVHS 2022 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool het James Schnetler en Shannon Purchase op ‘n spoggerige kroningseremonie gekroon. Sjarme en styl was aan die orde van die aand. Die eerste…
Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Danel Olivier
Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Danel Olivier. Danel is die kaptein van Hoërskool Ermelo in Mpumalanga se 1ste meisies hokkiespan. Sy teken…
Against Cruelty To Animals – Camps Bay High School’s ACTA
Against Cruelty To Animals. Camps Bay High School’s ACTA (Against Cruelty To Animals) Society supports various Animal Welfare Projects over the course of the year. A project that they recently…
FIH Hockey World Cup – Nepo Serage makes her debut
FIH Hockey World Cup. The South African Women’s squad has been named for the FIH Hockey World Cup. The tournament will be taking place in Spain and the Netherlands in…
Voortrekker fietsry – BHVS fietsryers deelgeneem Rof&Stof resies
Voortrekker fietsry. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se fietsryers het verlede naweek deelgeneem aan die Rof en Stof resies in Fauresmith. Die volgende uitslae is deur Voortrekker fietsry behaal: Hendre Bester behaal…
ATKV-redenaarskompetisie Vrystaatfinaal – BVHS dring deur
ATKV-redenaarskompetisie Vrystaatfinaal. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se redenaars presteer weer! Daar word beslis hierdie jaar bewys dat Voortrekker se redenaars vir niemand hoef stil te bly nie. Twaalf van BVHS se…
Netbal Kapteins – Schools That Rock gesels met Kaylin du Toit
Netbal Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Kaylin du Toit. Kaylin is die onder-kaptein van Hoërskool Strand, Wes-Kaap, se 1ste netbalspan. Sy teken vandag…
Ruiterkuns – Narike Hoft presteer uitstekend!
Ruiterkuns – Narike Hoft is ‘n Graad 12 leerder van Hoërskool Upington. Sy het aan die “World’s Open Air Saddlebred Championships” in Bloemfontein deelgeneem. Narike het in die 5 Gang…
EHS Biokineticist – Hoërskool Ermelo welcomes Reino Muller
EHS Biokineticist. Hoërskool Ermelo is excited to welcome Reino Muller, the new Biokineticist at the Hoërskool Ermelo gymnasium. After his school career in Hoërskool Evander, Reino obtained his BA (HMS)…
Tennis – OMS wen BVHS net net met ‘n skrale punt
Tennis – Bethlehem Voortrekker Hoërskool in Bethlehem het net net verloor teen Oranje Meisies. Hulle het met ‘n skrale punt teen Oranje Meisies verloor. BVHS se tennis meisiesspan het bestaan…
Redenaars – Leerders dring deur na ATKV Semi Finale
Redenaars – Primêre skool Naudeville is trots op Hanno van Jaarsveld en Abigail Dicks. Hulle het op 13 en 14 April aan die eerste ATKV rondte vir redenaars deelgeneem. Hulle…
SA Aflos en Veelkamp – Hoërskool Fichardtpark presteer
SA Aflos en Veelkamp. Die SA Aflos en Veelkamp kampioenskappe het op 29 en 30 April in Sasolburg plaasgevind. Drie atlete van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het as lede van…
Atletiekprestasies 2022 – Hoërskool Fichardtpark se prestasies
Atletiekprestasies 2022. Hoërskool Fichardtpark se atletiekprestasies in 2022 strek wyd. Nie net was die medalje-oes onder leerders van Hoërskool Fichardtpark tydens 2022 SA atletiekkampioenskaps-byeenkomste in Germiston en Potchefstroom uitstekend nie…
Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met AJ Lotter
Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met AJ Lotter. AJ is die kaptein van Hoërskool Robertson se 1ste seuns hokkiespan. Hy teken vandag die sewentiende…
Stoei – Dogter wen silwer in Stoeikampioenskappe
Stoei – Primêre Skool Naudeville is baie trots op Alexi van Staden. Alexi het uitgeblink in die Stoeikampioenskappe. Sy het op 27 April deelgeneem aan die Stoeikampioenskappe vir beginners. Dit het…
Regeneron International Science – Dashayin Gilbert attending
Regeneron International Science. Dashayin Gilbert, the head boy of Curro Durbanville High School, left for America on Friday. He is participating in the The Regeneron International Science and Engineering Fair…
Western Cape Canoe Marathon – Jared Shrimpton excels
Western Cape Canoe Marathon. Camps Bay High School Grade 8 learner, Jared Shrimpton, competed in the Western Cape Canoe Marathon Championships over weekend. Paddling 12,5km for each single and double race,…
FIDE World Youth Chess – Hannah Van Heerden Curro Durbanville
FIDE World Youth Chess. Hannah van Heerden, learner from Curro Durbanville, did well against the World’s best, under 12 girls, chess players. 331 Boys and girls from 40 Federations participated…
Karate top 3 – Pietermaritzburg Girls’ High learners excel
Karate top 3. Pietermaritzburg Girls’ High School’s three karate kids are in elite company. Hana Jeremiah, Nitara Totaram and Mikaylla Totaram are placing in the karate top 3 in South Africa…
Redenaars – Jorrie redenaars deur na tweede rondte
Redenaars – Primêre Skool Jordania in Bethlehem se leerders het aan die Redenaars deelgeneem. Milé Bezuidenhout, Heiken Venter en Hèléne Claasen het deurgedring na die tweede rondte van die ATKV…
Rugby – Jorries o/12 en o/13 seuns gekies vir Griffonsspan
Rugby – ‘n Groot eer het agt o/13 en 5 o/12 Rugby spelers van Primêre Skool Jordania in Bethlehem te beurt geval. Hulle is gekies om vir die onderskeie Griffonsspanne…
Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Rynard Herholdt
Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Rynard Herholdt. Rynard is die kaptein van Hoërskool Ermelo in Mpumalanga se 1ste seuns hokkiespan. Hy…









