)

Netbal – Uitslae Hoërskool Aliwal-Noord vs Hoërskool Winterberg

Netbal – Hoërskool Winterberg van Fort Beaufort het Hoërskool Aliwal-Noord besoek vir ‘n netbal-wedstryd. Die tuiswedstryd het plaasgevind op Sateredag, 14 Mei op Hoërskool Aliwal Noord se tuisveld.

‘n Groot hoogtepunt van die dag was die besoek van Laerskool Aliwal-Noord se o/13A span. Hulle het by die eerste netbal-span kom kers opsteek om die gevoel te kry hoe daar opgewarm word. Hulle het ook baie geleer oor die strategiese beplanning in die spankamer voordat die span uitdraf.

Dit was `n groot voorreg om LSAN by Hoërskool Aliwal-Noord te ontvang. Alies is baie trots op al hul netbal-spanne wat onoorwonne was.

Alies het elke netbal-wedstryde puik gespeel, en is besig om te bou aan ‘n seisoen waarmee hulle met hul kan spog. Baie geluk aan al die afrigters en spanne.

Die uitslae was as volg:

  • o/14A wen 21-4
  • o/16A wen 25-5
  • o/16B wen 13-6
  • o/19B wen 26-6
  • Eerste span wen 33-17

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.facebook.com/AliesANHS/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal