Sterkte Matrieks!!
Die Hoërskool De Aar wens al hul Matrieks sterkte toe met hul eind-eksamen.
Uitdaag Tennistoernooi – Diamantveld Hoërskool
Hoërskool Diamantveld se Uitdaag Tennistoernooi het vanaf 20 – 22 Oktober 2016 plaasgevind. Hierdie
Diamantveld Pro20 Aandreeks
O/13 KRIEKETTOERNOOI: Met trots kyk ons terug op nog ‘n baie suksesvolle Diamantveld O/13 Pro20 Aandreeks aangebied deur Laerskool Staats.
Tennisspanne van De Aar ding mee teen Beaufort-Wes
Hoërskool De Aar se seuns- en dogters tennisspanne het onlangs teen Beaufort -Wes meegeding.
Atlete van Diamantveld lewer puik prestasies!
Diamantveld atlete lewer puik prestasies by die Grey-Oranje Atletiekbyeenkoms (15/10/2016).
Prefekgroep van De Aar Hoërskool sluit af
Die prefekgroep van Laerskool De Aar het verlede naweek hulle afsluiting gehou by
Baie spesiale boodskap aan Kalahari Hoërskool se matrieks
‘n Baie spesiale boodskap vir die Matrieks 2016 van die
Kalahari Hoërskool se o/15 span wen met 7 paaltjies!!
Hoërskool Kalahari se O/15’s het op 25 Oktober 2016 teen Curro Kathu gespeel. Hulle het
Leerderraad van Eureka oorhandig spesiale potlode
Die Leerderraad van die Laerskool Eureka in Kimberley het onlangs spesiale potlode
Diamantveld Hoërskool vier Mev. Hugo se verjaarsdag!
Met die eksamens wat eersdaags begin en die Desember-vakansie in die vooruitsig, het Diamantveld Hoërskool
Onder 15A van Hoërskool Noord-Kaap wen Goudveld Hoërskool
Hoërskool Noord-Kaap se o.15A-rugbyspan het onlangs die span van Goudveld Hoërskool
Mej. Addie 2016 – Adamantia Hoërskool
Adamantia Hoërskool se Mej. Addie en haar twee prinsesse is aangewys.
Atlete van Eureka presteer goed op atletiekbyeenkoms
Atlete van die Primêre Skool Eureka het die naweek deelgeneem aan Jim Fouché se atletiekbyeenkoms
Eureka neem deel aan Diamantveld Pro 20 Aandreeks finaal
Die Krieketspan van Eureka Primêre Skool, het Maandag aan die Diamantveld Pro 20 aandreeks
Uppies wen Kenhardt met 6 paaltjies!
Uppies 0/15 vs Kenhardt 0/15 – 01/11/2016: Uppies se 0/15 krieket span het Dinsdag, 1 November, teen Hoërskool Kenhardt
Uppie Swemmers werk hard
Hoërskool Upington se eerste gala vir die seisoen – Glamingo Gala te Kimberley op 22 Oktober 2016.
Hoofleiers 2017 Nerina Koshuis Hoërskool Noord-Kaap
Die hoofleiers vir Huis Nerina, koshuis van Hoërskool Noord-Kaap vir 2017 is:
Nakkie Duvenhage, 100, 200, 300
Hoërskool Upington het Saterdag, 29 Oktober 2016, teen Kenhardt in die 40-beurt dagliga gespeel. Uppies het
Hoofleiers Seniorraad 2017 – Postmasburg Hoërskool
Die hoofleiers Seniorraad 2017 vir die Hoërskool Postmasburg is onlangs aangewys.
Erekleure 2016 – Hoërskool Noord-Kaap
DIE VOLGENDE LEERDERS HET GEDURENDE 2016 EREKLEURE ONTVANG:
Uppies Krieket gesond en vol talent
Die afgelope week het Hoërskool Upington se krieketspanne goed gedoen op die veld.
Eureka wen Pro 20 Krieket semi-finaal teen Newton
Die o/13A Krieketspan van die Laerskool Eureka in Kimberley het die semi’s in die Hoërskool Diamantveld
Supersport Let’s Play Physical Challenge
Eureka Primêre Skool het aan die semi finale Supersport Let’s Play Physical Challenge deelgeneem.
Sportdinee met Breyton Paulse as Gasspreker
Hoërskool Noord-Kaap se Sportdinee is onlangs gehou met Breyton Paulse as gasspreker.
Akademiese Prysuitdeling 2016 – Hoërskool Noord-Kaap
Leerlinge van Hoërskool Noord-Kaap is vereer vir hul akademiese prestasies tydens die Akademiese prysuitdeling. Die Afrikanerbond Boekprys vir uitstaande prestasie in Afrikaans Huistaal in Graad 12: KARLIEN MOMBERG (foto heel…
Kultuurdinee 2016 – Hoërskool Noord-Kaap
Die Kultuurdinee van Hoërskool Noord-Kaap is onlangs gehou, met Mark Kotze as gasspreker.
Hoofleiers 2017 Hoërskool Noord-Kaap
Die Hoofleiers van die Hoërskool Noord-Kaap vir 2017 is onlangs aangekondig.
Hoërskool Upington Atlete skitter in Bloemfontein
Die afgelope naweek het 4 atlete van Hoërskool Upington aan die Standard Bank JP Botha
Learners received awards at Annual Pioneers Mathematics Prize Giving
The following Kimberley Boys’ High Learners received awards for achievement in their
Uitslae: O/15 Uppies teen Kakamas
Uppies se 0/15 krieketspan het Dinsdag, 26 Oktober 2016, teen Hoërskool Kakamas gaan speel in
Uppies blink uit tydens Afrikaans Ekspo
Vier leerders van die Hoërskool Upington het aan die jaarlikse Afrikaans Ekspo deelgeneem. Die vier leerders
ECHS Toergroepe na Nederland
Hendri De Beer, Theuns Theunissen, Justin Clarke, Inge Wessels, Liza Slabbert en Christine Richter
Leerder van Oranje Noord presteer by atletiekbyeenkoms!
Brenda du Toit van die Primêre Skool Oranje Noord, het uitstekend gevaar by die
Diamantveld Tennistoernooi Uppies neem deel
Diamantveld toernooi: 20-22 Oktober 2016 Hoërskool Upington se eerste 5 seuns en dogters tennispelers het vanaf
Hoërskool Upington Bestuurskomitee vir 2017
Die Leiers vir die Hoërskool Upingtong vir 2017 op die foto bo is:
Uppie rugby bly lekker!!
Gedurende die vakansie is Henro Kotzé in die o17 Griekwas 7s span opgeneem om in Durban teen
Arendpunte-wenners Hoërskool De Aar
Die volgende leerders van die Hoërskool De Aar is
Wisseltrofee-wenners Hoërskool De Aar
Die volgende leerders van die Hoërskool De Aar is vereer vir hul prestasies in
Hoofleiers 2017 – Hoërskool De Aar
Die hoofleiers vir die Hoërskool De Aar vir 2017 is
Dux-leerling 2017 Hoërskool De Aar
Die Dux-Leerling vir die Hoërskool De Aar vir 2017 is Jacomi
Uppies se leerders blink uit by Noord Kaap Saalperd Streekskou
Die Noord Kaap Saalperd Streekskou het plaasgevind by die Upington
Veelsydigste sportsterre – Hoërskool De Aar
Die volgende leerders van die Hoërskool De Aar, het toekennings ontvang vir hul prestasies op
Seniorraad vir 2017 – Hoërskool De Aar
Die Seniorraad van die Hoërskool De Aar vir 2017 is aangekondig.
Goue sertifikate vir Graad 8 en 9 HSDA
Die Graad 8 en 9 leerders van die Hoërskool De Aar het tydens die
Graad 12 leerders van HSDA ontvang Goue sertifikate
Die volgende Graad 12 leerders van die Hoërskool De Aar het Goue toekennings ontvang op die jaarlikse prysuitdeling. Op die foto bo: Robin Titus, Jacomi du Plessis, Chrisna van der Merwe…
Upington High School at Youth Camp
Five Upington High School learners, Khanyo Poni, Philip Marais, Khanyisile Khohli, Melisha Silwer and
Uppies atlete skitter in Cradock
Tien (10) van Hoërskool Upington se atlete het die naweek aan Cradock se Top 10 byeenkoms


























































