Willem Postma Primêre Skool onderwysers verjaar
Hiermee wil Willem Postma al die personeel wat in April verjaar gelukwens! 4 April – Lizeth van Vuuren 7 April – Alida Greyling 19 April – Steph Keyser 20 April…
Curro Academy Pretoria learner shines in International Artificial Intelligence challenge
Known by some as the “Olympics of Technology”, the Imagine Cup Junior Virtual Artificial Intelligence Hackathon, Girls Edition 2021, provides learners with a platform to bring their ideas to life,…
Welkom Volkskool leerders presteer by Vrystaat Provinsiale Swem Vlak-1
Volkies kondig met trots aan dat Lia Myburgh en Shyenne Laubscher gekies is om in Maart deel te neem aan Vrystaat Provinsiale Swem Vlak-1 in Bloemfontein. Met privaat keuring en…
Grey Kollege leerders presteer by Laser run kampioenskappe
Hanru Krause en Botha Barnard van Grey Kollege in Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die o/17 SA Laser run kampioenskappe deelgeneem en uitstekend presteer! Hanru het ‘n tweede plek…
Hoër Meisieskool Oranje leerder Dubbele SA Multisport-wenner
Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein het ’n dubbele nasionale kampioen in die 15-jarige Danielle Joubert. Nadat sy Saterdag die tetrathlon-titel vir o.17’s in Somerset-Wes gebuit het, het sy dit Sondag…
18 Atlete van Hoërskool Fichardtpark ingesluit in Vrystaat ASA atletiekspan
Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein is baie trots op hul 18 atlete wat ingesluit is in die Vrystaat ASA atletiekspan wat vanaf 8 – 11 April aan die ASA atletiekkampioenskappe in…
Hoërskool Aliwal-Noord onderwysers vereer by Joe Gqabi District Achievement Awards
ANHS spog met hul puik onnies! Nie eers ‘n grendeltydperk kon die ANHS onnies stuit nie. By die jaarlikse Joe Gqabi District Achievement Awards seremonie is ‘n hele bakkievrag van…
Hoërskool Ermelo belê in leierskap by leerders
Baie geluk aan elke leerder wat verkies is tot die Verteenwoordigende Raad van Leerlinge vir 2021. “Hoërskool Ermelo pride ourselves in the development of leaders from a young age, therefore…
St Andrew’s School for Girls Sports Assembly
Junior Colours for swimming: Loghan Gray, Anri Moore, Abigaule Otto, Cassandra Sikiotis, Farhah Valli, Maya Whelan, Tamsin Yates, Casey Davids, Caitlin Herbst, Nawaal Mia and India Parker St Andrew’s School…
Hoërskool Aliwal Noord se top 5 atlete oppad Paarl toe
Ses van Hoërskool Aliwal Noord se top atlete het Saterdag 13 Maart aan die ASA Vrystaatsub- en jeugkampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Die weer het goed saamgespeel en het uitstekende uitslae…
Hoërskool Aliwal Noord lewer skitterende Skuts op
Alies se skietspan het op Saterdag 27 Maart aan die eerste Prysskietkompetisie in Bloemfontein deelgeneem en baie goedgevaar. Izelle van Vuuren het ‘n 2de plek in die 0/14 afdeling behaal…
Grenville High School had an OPD/MAD drive for Lighthouse Children’s Home in Rustenburg
Grenvllie High School, Rustenburg, had an OPD/MAD drive for Lighthouse Children’s Home in Rustenburg. OPD stands for Other People’s Donation and MAD for making a difference. “Our most sincere gratitude…
Paul Roos Gymnasium – Downhill Mountain Biking National Championships
The SA 2021 Downhill National Championships took place on Saturday 27 March – Sunday 28 Mar at Paarl. Downhill Mountain Biking is an ever-growing sport that has seen tremendous progress…
Errie tref kolskoot in boogskiet
Yozani Postma, graad 8-leerder van Hoërskool Ermelo, het Saterdag, 27 Maart, deelgeneem aan die Inter-provinsiale kompetisie van NASP (National Archery in the Schools Program). Sy het ‘n uitstekende telling van…
Afrikaanse Hoërskool Kroonstad onderwysers presteer
Rooies is bevoorreg om gedurende die “Well Done Function” vir Matriekuitslae van 2020 (aangebied deur die Departement van Onderwys), 4 personeellede te hê wat as Toppresteerders in hul onderskeie vakke…
Hoërskool Punt leerder presteer in Tennis
Kayla Esselen van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het die naweek aan die EC Nelson Mandela Bay mini in Port Elizabeth aan ‘n tennis-toernooi deelgeneem . Sy eindig tweede in die meisies…
Hoërskool Nelspruit – Graad 8 konsert uit die boonste rakke
Vir NHS se nuwelinge het die eerste kwartaal in die hoërskool op ‘n drafstap begin. Die graad 8’s het dadelik met oriëntering begin. Hulle het gou geleer wie hulle nuwe…
Hoërskool Nelspruit se Huis Maré vier Vrouwees
Foto: Joshua na die Reën Die dames met finesse het Dinsdagaand hul mooiste rokkies aangetrek vir ‘n spesiale geleentheid. Weens Covid-19 is die Huis Maré prysuitdelingsfunksie van die vorige jaar nie…
Hoërskool Punt atlete in ASWD-span
Agter vlnr: Deacon Cooper, Mieke Coetzee en Henro Kuhn Voor links na regs, Anika Fourie en Anika Beukes Hoërskool Punt van Mosselbaai is trots op die Punt-atlete, Deacon Cooper, Henro…
Hoërskool Ermelo atlete gekies vir Mpumalangaspan
Hoërskool Ermelo se atlete het op Saterdag 27 Maart deelgeneem aan die Mpumalanga-atletiekkampioenskap by die Secunda Atletiekstadion. Vyf van die Erries is gekies om die Mpumalanga-atletiekspan te verteenwoordig by die…
Hoërskool Die Wilgers eer en onderhou moedertaalonderrig in Afrikaans!
Dit is bekend dat abstrakte konsepte wat in ʼn moedertaal geleer word makliker verstaanbaar is en meer oordraagbaar is na ander tale, omdat kognitiewe ontwikkeling juis in die moedertaal verhoog…
Laerskool Stulting geniet Kodering en Robotika
Die Gr. 2 Gogga-klassie van Laerskool Stulting se maats kon nie wag om uiteindelik die paddavissie wat hulle gebou het te kodeer en uit te toets nie. Dankie aan Mnr.…
Northern Cape High School learner excels in swimming
Alisha Stanfley from NCH in Kimberley, participated at the SA Level 2 Regional Age Group Champs 2021 that was hosted in Kimberley from 26-28 March. The Northern Cape, Free State,…
New Principal for Camps bay High School
Camps Bay High School’s new principal, due to take up his role officially on 1 May 2021, is Mr Louis Mostert. Mr Mostert has been Acting Principal since 1 January…
Laerskool Stulting betuig dank aan Corona Superhelde
Die gr. 7-dogters het gehelp om al die sjokolade en koffie donasies te verpak waarna dit na Ons Tuiste en Isivivana Hospitaal versprei is. Laerskool Stulting, Humansdorp, se leerders het…
Laerskool Stulting leerder skitter by US Kids Golf
Hannes Lourens, ‘n gr.3-leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp, het onlangs ‘n 2de plek behaal tydens die US Kids Gholfdag by Oubaai Golf Estate. Baie geluk, Hannes!
Stulting Primary School – Human Right’s Day
Foto’s vlnr: Mila-Rose Cupido, Hanro Wenke en Peighton van Vuuren Education is a human right with immense power to transform. On it’s foundation rest the cornerstones of freedom, democracy and…
Laerskool Stulting hou Bergfiets Vastrap
Kranige fietsryers in aksie! Laerskool Stulting se ouers en maats kon lekker kom saamry tydens die Bergfiets Vastrap. Dit was ‘n heerlike dag in die opelug met ‘n hele paar…
Errie gekies vir Mpumalanga-gholfspan
Hartlik geluk aan Driaan du Plessis, ‘n graad 8-leerder aan die Hoërskool Ermelo, wat gekies is vir die Mpumalanga o/15 Foundation-gholfspan. Dit is ‘n besondere prestasie. Driaan, die EHS is…
St Charles College Olympic Hopeful
St Charles College’ swimming captain, Matthew Sates, has, in his five Inter House galas at St Charles College, bettered 27 records. The Callixte Cup for Best Performance at our recent…
Hoërskool Nelspruit Verteenwoordigende Leerderraad bekendgestel
Die Verteenwoordigende Leerderrraad van Hoërskool Nelspruit vir 2021 is onlangs met twee verteenwoordigers uit die onderskeie registerklasse verkies. Hierdie leerders is op Woensdag, 17 Maart 2021 tydens ‘n spesiale tradisieryke…
Grey Kollege maak BL verteenwoordigers bekend
Grey Kollege het bekend gemaak dat die volgende persone verkies is tot die skool se Beheerliggaam: Ouers: Martelise Bester, Floris Botha, Marné du Plooy, Stephen Gooch, GF Heyns, Johann Loots,…
Edgemead High School learners to represent SA in upcoming DanceStar Finals
Congratulations to Edgemead High School learners who have been chosen to represent South Africa in the upcoming DanceStar Finals, which will take place in Croatia later this year/early next year…
Hoër Meisieskool Oranje leerder nr. 1-posisie op Tennis SA se ranglys vir o.14-spelers
Donna le Roux, 13-jarige tennisspeler van Hoër Meisieskool Oranje, bevind haarself in die nr. 1-posisie op Tennis Suid-Afrika se ranglys vir o.14-spelers. Sy het vroeër vandeesmaand die eerste keer tot…
Hoërskool Witteberg ruiters presteer by Western Mounted Games
Gedurende 20 en 21 Maart se vier en vyf kwalifiserende rondtes wat gehou is in Bethlehem het Mieke du Plooy en Mignon Thomas van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, baie goed…
Hoër Landbouskool Oakdale ontvang Kalahari Vasbyt sertifikate
Mnr. Andries Erwee het op die plaas gekuier en sertifikate aan die vier Vasbyters, Danie van Deventer, Wesley Barkhuizen, Jorik Meyer en Marcel Orffer te oorhandig. Hierdie Graag 11 leerders…
EHS-Tennis skop af met vriendskaplike wedstryde
Vlnr: Danel Olivier, Elilzma Swart, Inge Greyling, mnr Hennie Dippenaar, Wianke Cloete, Chrizanne Joubert, Mariska van Biljon en me Annemie Martins Die Eerste dogterspan van Hoërskool Ermelo, asook die Eerste- en tweede seunspan het op…
Hoërskool Fichardtpark open Klein Teater met “Macbeth”
Foto links: Adriaan Howell as Malcolm (links), Viané Brink as Donalbain (middel) en Sithe Mazaleni as Duncan (regs) Foto Regs: Elé Theart as Lady Macbeth (links) en Asher Ward as…
Primêre Skool Jordania leerder skitter in Muurbal
Joël Rix van Primêre Skool Jordania in Bethlehem het aan die Bloemfontein Ope Muurbal deelgeneem. Hy het puik gevaar en kwalifiseer om aan die SA IPT deel te neem. Joël…
Welkom Volkskool help die Sweethearts Wheelchair Foundation
Tops & Tags for Kri-Shy is so opgewonde om aan te kondig dat ons eerste vrag vol proppies en broodknippies weg is op 19 Maart na die Sweethearts Wheelchair Foundation.…
Hoër Volkskool Heidelberg se Koshuis- vs Dorpleerders terug
By Volkies Heidelberg gons dit. Die koshuis- vs dorpleerders is terug na jarelange stilte. In die vroeë 90’s was dit ‘n jaarlikse instelling waar koshuis- en dorpleerders mekaar die stryd…
Hoërskool Robertson speel krieket teen Curro Durbanville
Die 0/19 Krieketspan van Hoërskool Robertson het op 20 Maart kragte gemeet teen Curro Durbanville. Die uitslag was as volg: Curro Durbanville teken 264 lopies aan, teenoor Hoërskool Robertson se…
BHVS leerder wen Grand Prix Tennistoernooi
Anke Heyns van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die naweek van 19 Maart die o/16 Oos-Londen Grand Prix Tennistoernooi gewen . Trekkertrots!!
Grey Kollege leerder 4de op die IAAF o/20 wêreldranglys vir gewigstoot
Grey Kollege, Bloemfontein, is uiters trots op DJ Liebenberg (o/18) wat tans 4de op die IAAF o/20 wêreldranglys vir gewigstoot is! Sy nuutste prestasies sluit die volgende in: 1ste plek…
BHVS swemmers presteer by Nationals Level 3 in Sasolburg
Foto’s vlnr: Stephan Naudé en Kennith Outram Stephan Naude en Kennith Outram van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het gedurende die naweek van 19 Maart deelgeneem aan Nationals Level 3 Swempampioenskappe in…








