BVHS leerder presteer by S. A. Nasionale Ope water swemkampioenskappe
Robbie Hattingh van BVHS het deelgeneem aan die S. A. Nasionale Ope-water Swemkampioenskappe 2021, te Jeffreysbaai. hy het die 5 kilometer in 1:10:21 afgelê. Baie geluk, Robbie. Trekkertrots! Foto verskaf
St Andrew’s School for Girls pupil excels in Tennis
Over the past weekend, Owethu Makhanya, grade 9, played the Gauteng North Tennis Open. She progressed to the quarterfinals, losing to the number 1 seed. Owethu played in the playoffs…
Hoërskool Witteberg leerder presteer in swem
Zané Engelbrecht van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het die afgelope naweek aan die Nasionale Vlak 3 Swem Gala in Sasolburg deelgeneem en die volgende prestasies ingepalm: 100m Borslag -Brons, 50m…
Willem Postma Primêre Skool atlete presteer
Baie geluk aan die atlete van Willem Postma wat die naweek aan die laerskole Liga byeenkoms te Mangaung stadion deelgeneem en ongelooflik goed presteer het. Altesaam ses 1ste plekke, ses…
Hoërskool Witteberg atleet nr 1 in Suid-Afrika
Leozé Lottering, ‘n graad agt leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is tans die nommer 1 spiesgooier in Suid-Afrika vir dogters 14 jaar. Hierdie prestasie kom Leozé toe na afloop…
BHVS stuur meeste atlete na SA’s in Vrystaat
Foto voor vlnr: Juan Duminy, Celri Botha, Juhin Muller, Carise van Rooyen, Ilne le Roux, Theanette Jonck 2de ry: Marjulyn Myburgh, Karli van Niekerk, Cayla Scheepers, Marile Jonck, Susan Bender,…
Hoërskool Ermelo atlete presteer by liga-byeenkoms in Secunda
Baie geluk aan die Erries wat op Saterdag 20 Maart aan nog ‘n liga-byeenkoms deelgeneem het. Die byeenkoms het plaasgevind in Secunda en die Erries het weereens uitstekend presteer. Mia…
Hoër Meisieskool Oranje leerders presteer in swem
Zané Snyman van Hoër Meisieskool Oranje het ’n puik vlak 3 interprovinsiale gala agter die rug waarin sy sewe keer eerste aan die muur geraak het. Sy was ook in…
Hoërskool Aliwal Noord bied Atletiek aan by Sauerpark
Foto bo: Marlinka Zurich Meisies o/15 SG (35,70m) Hoërskool Aliwal Noord het Vrydag 19 Maart ‘n skoolatletiekbyeenkoms aangebied by Sauerpark vir die eerste keer in tien jaar! Nee, dit is…
St Andrew’s College Grade 8s write the ACER IBTs Reasoning Test
St Andrew’s College, Gramestown, Grades 8s write the Australian Council for Educational Research (ACER) IBTs Reasoning Test in October each year. In Reasoning, the skills assessed require students to think…
Primêre Skool Willem Postma Gr 2’s leer van 2D en 3D
Primêre Skool Willem Postma van Bloemfontein se graad 2 leerders het Vrydag geleer van 3D en 4D. Baie dankie aan hul Juffrouens wat hulle op so lekker manier leer!
Paul Roos Gimnasium skenk bloed
Met die afskop van die skooljaar het die PRG-leerlinge weer ’n geleentheid gehad om bloed te skenk. Die Graad 10- tot 12- leerlinge wat ouer as 16 is, kon skenk. Paul Roos is baie trots op die 44 eenhede…
Primêre Skool Willem Postma swemmers presteer
Geen keer aan hierdie vyf Possies nie! Philip le Roux, Kate-Lynn de Jager, Marné van Rensburg, Reagan Barnard, Lili Annandale en Danielle Grobler het almal by die Vlak 3 Nasionale…
Vyftien Wittebergers in Vrystaat Atletiekspan
Voor vlnr: Cara Cilliers, Noelle Petitt, Leoze Lottering, Laura Shepherd, Anuschka Janse van Rensburg, Amy Kotzé, Elry Flores, Ella Steynberg, Jané de Villiers , Andrea Steynberg Agter vlnr: Ernst Mienie,…
Hoër Meisieskool Oranjeskitter by VS-Atletiekbyeenkoms
Hoër Meisieskool Oranje se atlete het verlede naweek op die Vrystaat-atletiekkampioenskappe vir 8 goue medaljes, 8 silwer en 7 brons gesorg. Marliet Blom het eerste geëindig in sowel die 90m-hekkies…
Hoërskool Swartland Hokkie
Hassaanah Skippers van Hoërskool Swartland het in Desember 2020 deelgeneem aan die PSI Nasionale binnehuisehokkietoernooi. Sy was gekies in die onder/ 18 A ( Foxes) span vir PSI Bolandspan. Hassaanah…
Grey College – the hockey boys are back
The boys are back! Wonderful to see them in action on the astro turf again! More than 170 boys played in the u14, u16 and u18 trials and showed some…
Hoërskool DF Malan se Matriekklas van 2020 presteer
DF Malan se Klas van 2020 het besonder goed gedoen. Hiermee deel DF Malan graag die volgende WKOD-uitslae met u. Die posisie wat die kandidaat in die WKOD behaal het,…
Hoërskool Sentraal Top 20-Skool
Baie geluk aan Hoërskool Sentraal, Bloemfontein met die eretoekenning as ‘n Top 20-skool. Die toekenning is vir uitsonderlike prestasie vir die aantal onderskeidings per kandidate in die Nasionale Sertifikaat Eksamen.…
St Charles College Doctors in the Making
St Charle College, Pietermaritzburg, is proud to be able to share that four St Charles College boys from our Matric Class of 2020, Emmanuel Faluade, Mafaro Kamba, Gedeon Martinson and…
Glenwood High School Junior Prize Giving Ceremony 2021
Left to right: Mikhail Bassa and Marsell du Preez Glenwood High School Junior Prize Giving 2021 took place on Monday, 15th March to 18th March. Due to Covid-19, the function…
Welkom Volkskool onderwyser Onder-voorsitter van Junior Krieketbestuur
Baie geluk aan Mnr. Henrico van Rooyen van Welkom Volkskool wat verkies is tot Onder-voorsitter van die Lejweleputswa Junior Krieketbestuur.
BHVS gaan #OnsSalSelf!
Foto vlnr: Mnr G H Coetzee(skoolhoof), Jan-Dirk Heyns (beheerliggaam) en Muller Janse van Rensburg (beheerliggaam) Bethlehem Voortrekker Hoërskool het pas laat weet dat hulle gaan #OnsSalSelf! Die slaggatpad reg voor…
Bethlehem Voortrekker Hoërskool hou byeenkoms
Die Johan Blignaut Voortrekkerkommando van BVHS het hul eerste byeenkoms van die jaar gehou. Die kinders het dit baie geniet met waterkaskenades en lekker worsbroodjies wat aan die orde van…
Hoërskool Strand spog met hul eie Mej. Tiener WP-Ambassadeur
Michelmarie Engelbrecht (gr. 10) is ʼn jong dame wat wys dat geen mens ʼn verskoning het om nie jou drome te verwesenlik nie. Sy het nie haar kroon verdien deur…
Music is in the air at Grey College Primary School
Music is in the air at Grey College Primary School. All protocols are in place!Die seuns is opgewonde nadat grendeltyd verlede jaar veroorsaak het dat geen musiek kon plaasvind nie.…
Primêre Skool Universitas – Tjokkie van die week
Foto bo Voor vlnr: Kihan Brits (Gr. 1) en Liané Heckroodt (Gr. 1) Agter vlnr: Suné van Tonder (Gr. 2), Wian Pieters (Gr. 2), Kaylie Kruger (Gr. 3) en Ruan…
Hoërskool Fichardtpark Fees van Gees
Fichies se Fees van Gees is in volle swang en ding raak baie interresant. Die Wolves het van die kaiings uit die vuur gekrap om die Wicked Warriors te wen.…
Union High School plays ???????????????????????????? ???????? ???????????????????????? ????????????????
Union High School’s 1st team cricket boys travelled to Asante Sana Game Reserve on Friday, 12 March, to take on the Brian Bands Invitational XI. Brian Bands won the toss…
Paul Roos Gymnasium vs Somerset College – Golf
Golf Results PRG vs Somerset College 15 March 20211st Team PRG vs Somerset College PRG won 91-83Jack Brugman 40Kian Theron 40 2nd Team PRG vs Somerset College PRG won 100-67Nicolas van der…
Glenwood High School boys selected for SARU Elite Player Development Camp
Top left: Munash Dukuswa (U18) Back row from left to right: Patu Ghanyne (U18), Layron Millborrow (U18), and Sandile Nzuza (U17) Front row left to right: Ryan Manuel (U18), Riego…
St Andrew’s College Squash players excel at EP Trials
St Andrew’s College squash players participated in the first round of the EP Trials on Sunday. The three Under 14’s who participated did extremely well. After this first round Samuel…
St Andrew’s College students excel at SA Maths Olympiad
The first round of the SA Maths Olympiad recently took place. Particular congratulations go to St Andrew’s College, Grahamstown, students Ndalo Tetyana and Alastair De Kock who scored 85% and…
Hoërskool Durbanville leerder 2de in Wes-Kaap vir Afrikaans
Baie geluk aan Jana Laker van Hoërskool Durbanville, wat die 2de posisie in die Wes-Kaap vir Afrikaans behaal het. Geluk ook aan Carla Naudé #4 en Nellie Slabbert #9 op…
Welkom Gymnasium “Overall top performing school” for Lejweleputswa 2020!
Foto vlnr: Marien Bezuidenhout( Wisk), Sarah v Schoor( Wisk), René Erwee Fis. Wet), Jana Carr ( Fis. Wet), Johan Slabbert (hoof + Fis. Wet), Me.PP Zonke( District Director), Alida v…
Hoërskool Strand – Toutrek kweek legendes!
Foto vlnr: Durand van Deventer, Nina Esterhuizen en Brendon van Rooyen Die afgelope Saterdag het Hoërskool Strand ’n verdere drie toutrekkers vereer met spesiale keppies waarop “Toutrek Legend 30” staan. …
Hoërskool Swartland leerder skitter in Boogskiet
Hernù Schep van Hoërskool Swartland in Malmesbury, het gedurende Desember 2020 aan die WP Boogskiet kampioenskappe deelgeneem en is in die WP Junior High span opgeneem. Hierdie span gaan in…
Hoërskool Kroonstad – Veeplaas skoleprojek
Die Veeplaas skoleprojek het in 2016 ontstaan. Die projek het ten doel gehad om die jeug (skole) blootstelling te gee aan die landboubedryf en genootskappe die geleentheid te gee om…
Hoërskool Hennenman ontvang goue toekenning
Agter v.l.n.r.: mnr. C. Schlebusch (Landboutegnologie), mnr. A. van Niekerk (Toerisme), mev. E. Oosthuizen (Rekeningkunde) en mev. E. Myburgh (RTT). Voor v.l.n.r.: mev. A. Bester (Wiskundige Geletterdheid) en mev. B.…
Why Parent Involvement is So Important in Early Childhood Education
Today’s parents are more involved than they have ever been with their children’s development. Except for when it comes to preschool. Many parents drop their kids off in the morning…
Hoërskool Robertson bied ‘n geslaagde hokkiekliniek aan
Hoërskool Robertson het op 13 Maart 2021 ‘n baie geslaagde hokkiekliniek aangebied. Baie dankie aan elke leerder wat betrokke was by hierdie suksesvolle byeenkoms. Robbies sien uit om julle weer…
Hoërskool Robertson leerders skitter in tennis
Hoërskool Robertson het op 12 Maart kragte gemeet in tennis teen Hoërskool Bonnievale. Die uitslae was as volg: 2 de Span Seuns wen 12 – 4 1ste Span Seuns en…
Hoërskool Robertson presteer in troutrek
Hoërskool Robertson het op 13 Maart 2021 kragte gemeet in Toutrek teen Hoërskool Malmesbury. Die uitslae was soos volg: Dogters 480 kg – 2de plek Seuns 560 kg A –…
Paul Roos Gymnasium rugby players invited to SARU Elite Player Development Camp
Tristan Van Dyk U18 and Mbasa Maqubela U17 from PRG have been invited to attend the SARU Elite Player Development 2 Virtual Camp taking place from 19 to 21 March.
Paul Roos Gymnasium Old Boys invited to SA Rugby Academy
Left to right: Dylan de Leeuw, Kade Wolhuter and Corné Weilbach PRG Old boys Dylan de Leeuw, Kade Wolhuter and Corné Weilbach have been invited to participate in the SA…
Hoërskool Robertson se Kirwan Meintjies teken 100-tal aan
Kirwan Meintjies van Hoërskool Robertson het op 13 Maart sy 100-tal met die kolf aangeteken tydens hul wedstryd teen Hoërskool Stellenbosch. Stellenbosch is vir 39 lopies uitgeboul. Kirwan het 106…
Paul Roos wys hul staal in krieket teen Hoër Jongenskool Paarl
Paul Roos Gimnasium se 1ste krieketspan het hul staal gewys in Saterdag se wedstryd teen Paarl Boys High School (Hoër Jongenskool Paarl) wat by die Paul Roos Oval plaasgevind het. Die…








