)

Hoërskool Hennenman ontvang goue toekenning

Agter v.l.n.r.: mnr. C. Schlebusch (Landboutegnologie), mnr. A. van Niekerk (Toerisme), mev. E. Oosthuizen (Rekeningkunde) en mev. E. Myburgh (RTT). Voor v.l.n.r.: mev. A. Bester (Wiskundige Geletterdheid) en mev. B. Hoffman (skoolhoof)

Tydens Lejweleputswa se Well Done Function het Hoërskool Hennenman weer ‘n goue toekenning vir 100%-slaagsyfer ontvang.

Vyf personeellede, mnr. C. Schlebusch (Landboutegnologie), mnr. A. van Niekerk (Toerisme), mev. E. Oosthuizen (Rekeningkunde) mev. E. Myburgh (RTT) en mev. A. Bester (Wiskundige Geletterdheid) het ook vaktoekennings ontvang. Daniel van Wyk, toppresteerder, is ook aangewys as nommer 3 in Lejweleputswa!

“Ons is baie trots op ons onderwysers en matrieks van 2020!”

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal