Baie geluk aan Jana Laker van Hoërskool Durbanville, wat die 2de posisie in die Wes-Kaap vir Afrikaans behaal het.
Geluk ook aan Carla Naudé #4 en Nellie Slabbert #9 op die top-10 Wes-Kaap Merietelys.
Baie geluk Durbies, ons is trots op julle!
#TrotsDurbanvilleHoërskool DurbanvilleDurbieNet – HSD vriende, ouers en Oud-DurbiesHoërskool Durbanville KoorDurbanville Old BoysDurbanvilleI Love Durbanville MagazineDurbanville Community NewsDurbanvilleHoërskool Durbanville Netbal