Paul Roos Gimnasium se 1ste krieketspan het hul staal gewys in Saterdag se wedstryd teen Paarl Boys High School (Hoër Jongenskool Paarl) wat by die Paul Roos Oval plaasgevind het.
Die uitslae was soos volg:
PRG 175/9 (50)
Dewalt Grové 50
HJS 168/10 (48)
Roché Meyer 7 – 1 – 14 – 3
Roan Hall 9 – 0 – 28 – 2
PRG O/19A wen met 7 lopies
Die nuwelinge by die skool, naamlik die O/14A’s het ook hul talent ten toongestel en as wenners uit die stryd getree.
PRG 189/10
Luca Plekker 86*
HJS 127/10
Luca Plekker 10-2-36-3
PRG O/14 wen met 62 lopies
Baie geluk aan Paul Roos Gimnasium!
FOTOKREDIET: Charmaine Sander