Die Johan Blignaut Voortrekkerkommando van BVHS het hul eerste byeenkoms van die jaar gehou. Die kinders het dit baie geniet met waterkaskenades en lekker worsbroodjies wat aan die orde van die dag was.
Alle aktiwiteite binne Covid-regulasies
Trekkertrots!
Foto’s verskaf