DF Malan se Klas van 2020 het besonder goed gedoen. Hiermee deel DF Malan graag die volgende WKOD-uitslae met u.
Die posisie wat die kandidaat in die WKOD behaal het, is tussen hakies aangedui.Baie geluk. DF is trots op die volgende Dee-Effers: Wiskunde: Marli Nel (3), Jana de Jongh (4), Neal Malan (4) Heinrich Crous (5), Sunia Fourie (5) en Karl Voigt (6).
IT: Karen Vergeest (9), isiXhosa:Chanri de Vries (8) en Lewenswetenskappe: Marli Nel (10)
Fisiese Wetenskappe: Sunia Fourie (8)Visuele Kuns en Grethe Geringer (7)
Drama: Mila de Villiers (7) en Carla Rossouw (10)