)
Hoërskool Eldoraigne Opedag 17 April

Kom beleef Hoërskool Eldoraigne! Die Blinkste ster is deur die Eldo’s, vir die Eldo’s, geskryf, gesing en saam gestel. “Ons is opgewonde om ons skool met jou te deel! Kom…

Hoërskool Strand Atleet in die Senior Atletiek Bolandspan opgeneem

Baie geluk aan Marli Botha van Hoërskool Strand wat in die Senior Atletiek Bolandspan opgeneem is wat by SA’s gaan kompeteer. Hierdie SA-byeenkoms vind op 16 en 17 April in…

Laerskool Thabazimbi stel Beheerliggaam bekend

Voor vlnr:  me Karen Azar, mnr Daniel Gildenhuys, me Maretha Joubert,  mnr Wessel Vosloo, mnr Koos Venter (hoof) Agter vlnr:  mnr Nico Engelbrecht, me Elmari Wentzel, mnr Nico Greeff, mnr…

Hoërskool Robertson atlete in ASA Atletiekspan

Hesta Bruwer en Michelle Burger van Hoërskool Robertson is opgeneem in die ASA Atletiekspan wat vanaf 7 tot 10 April by die Dal Josaphat Stadion in die Paarl plaasvind. Beide…

Hoërskool Robertson leerder na Junior Bass-hengeltoernooi

Hoërskool Robertson wens Jeandré Viljoen sterkte toe met sy deelname aan die Junior Nasionale Bass-hengeltoernooi wat strek vanaf 7 tot 10 April. Robbies is baie trots op jou, Jeandré! Foto…

Hoër Meisieskool Paarl na ASA Kampioenskappe by Dal Josafat

Baie sterkte aan Hoër Meisieskool Paarl se atlete, Anja van Heerden, Lisa Ahrends, Anais van Wyk, Lisa Terreblanche, Hannah Gildenhuys, Sophia Vorster, Cari Steenkamp, Barbara de Kock, Cara Els, Helende…

St Andrew’s College Athletics

Good luck to brothers Bryce and Nathan Putzier from St Andrew’s College in Grahamstown, who will be taking part in the Twizza Athletics South Africa Track & Field Age Group…

Hoërskool Tygerberg Atlete kwalifiseer vir ASA Kampioenskappe

Hoërskool Tygerberg wens Aiden la Vigre, Luke Martin en Matthew Cloete geluk met hul prestasie deur in hul onderskeie items te kwalifiseer vir die ASA Kampioenskappe. “Ons wens aan alle…

Hoërskool Witteberg Stappers by SA Kampioenskappe

Vlnr: Laura Shepherd, Noelle Petitt en Jané de Villiers Hoërskool Witteberg se stappers, Laura Shepherd, Noelle Petitt en Jané de Villiers tree vanoggend aan by die SA Kampioenskappe in die…

Laerskool Westwood Golf Day 2021

Laerskool Westwood’s popular yearly Golf day takes place on Thursday, 3 June 2021 at State mines Golf Club. It will once again be the golf day of the year! Due…

Oud-Errie kuier by netbalbane

Foto: U-Vandé Nortje en die EHS-netbaldogters besig met die kursus Hoërskool Ermelo het van 29 tot 31 Maart ‘n netbalkursus bygewoon wat aangebied is deur oud-Errie, U-Vandé Nortje. U-Vandé het…

Hoërskool Sentraal leerders blink uit in Kinderkoor

Twee leerders van Sentraal, wat ook deel is van die skoolkoor, Juvenes Cantantes, is as leiers vir die Bloemfontein Kinderkoor gekies. Simon Laubscher (Graad 9) is gekies as Hoofleier en…

Hoërskool Sentraal leerlinge presteer in atletiek

Hoëskool Sentraal is baie trots op die volgende atlete wat ingesluit is in die Vrystaat se atletiekspan. Sané Groenewald, Marnè Smith, Danita du Plessi en Meyburgh Theron. Hulle gaan deelneem…

Hoërskool Sentraal leerder skitter by Grandprix o/14 Tennistoernooi

Erick Heyns, ‘n gr. 8-leerder van Hoërskool Sentraal, het die afgelope naweek aan die Oos-Londen Grandprix Tennistoernooi deelgeneem en het die o.14 enkels en dubbels gewen. Baie geluk, Erik! Sentraal…

Hoërskool Sentraal leerders presteer in Luggeweerskiet

Hoërskool Sentraal se skuts het deelgeneem aan Prysskiet 1. Baie geluk aan die vier medaljewenners, Reuben Duvenhage, Wentzel Ketterer, Anine Schlebusch en Gerno Lombaard. Die uitslae is as volg: 0.21…

US en Paul Roos Gimnasium ontwikkel gesamentlik binnenshuise krieketfasiliteit en veeldoelige sportveld

Vlnr: Prof Stan du Plessis (US), Piet Botha (PRG hoof van krieket), prof Wim de Villiers (US), mnr André van Staden (PRG rektor), Rob Benade (Stellenbosch Academy of Sport), Roelou Slabbert…

Laerskool Stulting Gr2’s bou waterfiltreerders

Die maats van Stulting se Gr.2-Gogga-klassie het hierdie week hulle eie waterfilters gebou.  Die belangrikheid van skoon water is behandel en die maats het ook geleer hoe belangrik dit is…

Hoërskool Sentraal leerder verkies vir Vrystaat lewensreddingspan

Baie geluk aan Kayla van Niekerk (gr. 8) van Hoërskool Sentraal, wat ingesluit is in die Vrystaat Lewensreddingspan. Sentraal is baie trots op jou, Kayla! #werkenwen#tralietrots Foto verskaf

Hoërskool Sentraal Swemmers presteer

Drie van Hoërskool Sentraal se swemmers, Nialize Cronjé, Lize Botha en Minette Brits, het aan die Streek-swemkampioenskappe deelgeneem. Die volgende prestasies is behaal: Nialize Cronjé (Graad 11): SA-Vlak 3 Streekkampioenskap…

Laerskool Stulting se klein Gimnas

Dewald Duvenage, ‘n graad 1 maatjie van Laerskool Stulting in Humansdorp, het verlede Saterdag aan Bay Gymnastics se eerste kompetisie deelgeneem.  Hierdie klein knapie is die jongste gimnas in die…

Hoërskool Witteberg is meer as ‘n skool

Hoërskool Witteberg is meer as net `n skool. Dis ‘n beweging wat daaraan glo om jou te bou, te vorm en voor te berei vir iets groters! Ja, daar is…

Worcester Gimnasium maak hul VRL bekend

This morning, Worcester Gymnasium’s newly-elected grade 8 RCL members participated in a flag hoisting ceremony. Tydens hierdie seremonie is hul balkies ook aan hulle oorhanding. Geluk aan die volgende leerders…

Easter time at Stulting Primary School

Photo: Teacher Nicole’s Gr. 3 learners Easter is a time that reminds us of the hope we have in Christ, and we had such a special time celebrating that hope…

Laerskool Stulting leerders weet dat Paasfees ons herinner aan Jesus se onbeskryflike groot genade en liefde vir ons

Die Paashaas en skattejag agter heerlike sjokolade paaseiers aan is beslis nie al waaroor Paasfees vir Laerskool Stulting van Humansdorp se maatjies gaan nie.   Alhoewel Juffrou Shené se Gr.…

Paul Roos Gimnasium ended their last cricket game of the season

Paul Roos Gymnasium ended their last cricket game of the season, and to some of the Matrics their last game, on a high note.  U19A PRG vs Parel Vallei Parel…

Paul Roos Gimnasium leerders in die Westelike Provinsie Gholfspan

Andries en Nicolas van der Vyver van Paul Roos Gimnasium was beide lid van die Westelike Provinsie Gholfspan tydens die interprovinsiale 2021 Katberg Challenge vir onder-15’s  by die Katberg Gholfoord…

HTS Sasolburg fokus die week op tyd en om dankbaar te wees vir elke oomblik wat God ons gee

“Kom ons fokus die week op tyd en om dankbaar te wees vir elke oomblik wat God ons gee.” Most people start every day focusing on the TASKS they have…

Hoërskool Strand atleet presteer tydens Kampioenskappe te Dal Josaphat

Christoper Smit van Hoërskool Strand het onlangs, gedurende die herinstelling van die atletiekseisoen, deelgeneem aan die Boland- en WP ligabyeenkomste. Die afgelope naweek het hy ’n persoonlike beste afstand van…

Union High School ???????????????????????????????? ???????????????? ???????????????????????? ???????????? ???????????????????????? ????????????????

In the days leading up to this year’s Easter weekend, the members of Union High School’s Interact Club launched a special appeal for Easter egg donations, with the hopes of…

Camps Bay High School PR Team delivered Easter Cards and Easter Eggs to Residents of Nazareth House in Vredehoek

Members of the Camps Bay High School PR Team delivered handmade Easter Cards as well as some Easter Eggs to the Residents of Nazareth House in Vredehoek, Cape Town yesterday.…

Hoërskool Witteberg Tienertoneel terug met mag en mening!

Voor vlnr: Jené van Heerden, Lilandi de Klerk, Anri van Deventer, Annalie van Huyssteen, Duan Maritz Agter vlnr: Hendré Blignaut, Wian Maritz en Stephanie Strydom Alhoewel Hoërskool Witteberg se tienertoneelgeselskap…

Paul Roos Gimnasium lewer 6 Stormers op met Maroen bloed

Vlnr: Steven Kitshoff, Kade Wolhuter, Lyle Hendricks, Damian Willemse, Herschel Jantjies, en Dan du Plessis Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, is trots op die ses Stormers, Steven Kitshoff (2010); Kade Wolhuter…

Hoërskool Strand leerder uitblinker in vyfkamp en “Laser Run”

Op Sondag, 21 Februarie, het Alexander Smit van Hoërskool Strand aan die Wes-Kaap “Laser Run” te D’Aria, Durbanville gaan deelneem. Alexander het ’n eerste plek vir seuns o/19 behaal en…

Hoërskool Tygerberg 1ste Netbalspan vir 2021 bekend gestel

Hoërskool Tygerberg is trots om hiermee van die geleentheid gebruik te maak om Hoërskool Tygerberg se 1ste Netbalspan vir 2021 bekend te stel. Baie geluk aan elkeen van die netbaldogters!…

Hoër Jongenskool Paarl leerder gekies vir 0/19 WP Bass-hengel span

JG Fouché van Hoër Jongenskool Paarl is vir die 0/19 WP Bass-hengel span gekies wat volgende week, 8 tot 10 April, deelneem aan die Nasionale kampioenskap waartydens 5 provinsies kompeteer.…

Hoër Jongenskool Paarl leerder presteer in Handwapenskiet

Henrico Kirsten (gr 8) van Hoër Jongenskool Paarl, het op 20 en 21 Maart in Kraaifontein in die handwapenklas van die IPSC (International Practical Shooting Confederation) se nasionale kompetisie vir hierdie…

NHS-atlete ryg medaljes in op Secunda

Die jaarlikse Mpumalanga-atletiekkampioenskappe wat verlede Saterdag (27 Maart) op Secunda plaasgevind het, was weereens ‘n uitstalvenster vir die hoë standaard wat by Hoërskool Nelspruit, ook op atletiekgebied gehandhaaf word. ‘n…

Hoërskool Langenhoven leerder skiet raak

Anke Kemp, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het op Saterdag, 27 Maart, te Botrivier aan die Rudolph Optics Cape Town-ope skyfskietkompetisie, deelgeneem. Anke het ‘n bronsmedalje ingepalm.…

Hoërskool Langenhoven Verteenwoordigende Raad van Leerders

Gr 8 – vlnr: Emey van den Berg, Max Geldenhuys, Karla Engelbrecht en Uys Marais Hoërskool Langenhoven, Riversdal, maak graag hul VRL 2021 bekend. Graad 8: Emey van den Berg,…

Grey Kollege Atletiek spog met hul eie teddiebeer

Grey Atletiek spog vir die eerste keer ook met hul eie teddiebeer! Dit is tradisie by die skool dat meeste sportsoorte en selfs kultuur hul eie teddiebeer as gelukbringer het.…

Hoërskool Swartland presteer in Toutrek

Baie geluk aanHoërskool Swartland se Gemengde 520kg Toutrekspan wat die afgelope naweek deelgeneem het aan Hoërskool Goudini se toutrekkompetisie. Die Rockies het deurgedring na die finaal saam met Hoërskool Bellville,…

Hoërskool Swartland “anderse” kleuresport

Hoërskool SWartland van Malmesbury het hierdie week hul kleuresport aangebied. Uitslae van die algehele deelname in kleurgroepe: Die Witspan wen met 10700 punte.Die Blouspan was kort op hul hakke met…

Hoërskool Langenhoven Gr 8-klas spog met 3 pare tweelinge

Foto agter vlnr: Timothy en Rudolph Hobson. Voor vlnr: Sanel en Karla Engelbrecht en Laroné en Chandré Erasmus. Hoërskool Langenhoven van Riversdal se graad 8-klas van 2021, spog vanjaar met…

Toekennings by dosyne vir Hoër Meisieskool Oranje se onnies

Foto voor vlnr: Juf. Chanmari Erasmu, mnr. Stefan Buys, Carien James, Alta Roodt en Anri du Plessis Middel vlnr: Adéle Dempers, Deirdré Cloete, Dorothy Coetzee, Coreen Tubb, Elandré Rheeder en…

Grey Kollege Prysuitdeling vir hoogste punte in 2020

Grey se slimkoppe met die hoogste punte in 2020! Graad 8: Stéfan Rheeder en Danie Kruger: 94,50%; Chris Goosen: 92.56%. Graad 9: Roux Heyns: 93,31% en james Scheepers: 92,17% Graad…

Grey College se 2020 Matrieks presteer

Medals and certificates grade 12’s of 2020! Congratulations! Louis Grobbelaar: 6 A’s – 85%; Hendrik Combrinck: 6 A’s – 85,4%; Luan Vorster: 7 A’s – 87,3%; Sage Georgiou: 5 A’s…

Hoër Meisieskool Oranje – rekord aantal atlete haal Vrystaatspan

Foto Voor vlnr: Nadia Vorster, Charné Wansbury, Germarie Spershott, Roline Louw en Amoray Weyers Agter vlnr: Carlé Stockenström, Karla van der Westhuizen, Marilet Blom, Diné le Roux, Nécke Verster en…

Camps Bay High School learner excels in SRAM 2021 SA National Downhill Championships

Camps Bay High School Grade 11 learner, Morgan Louw, participated in the first round of the SRAM 2021 South African National Downhill Championships held in Paarl on Sunday.   The field…