)

Hoërskool Witteberg Tienertoneel terug met mag en mening!

Voor vlnr: Jené van Heerden, Lilandi de Klerk, Anri van Deventer, Annalie van Huyssteen, Duan Maritz

Agter vlnr: Hendré Blignaut, Wian Maritz en Stephanie Strydom

Alhoewel Hoërskool Witteberg se tienertoneelgeselskap in 2020 met groot prestasies gespog het, is hulle nou wéér gereed om in 2021 alle verwagtinge te oortref.

Twee stukke sal vanjaar weer opgelewer word deur van die skool se top akteurs en aktrises onderleiding van die regiseur, Me. Ronelle van Heerden. Die twee stukke wat vanjaar gelewer gaan word is “Duiwelsdans” geskryf deur Ilne Fourie en “As die trein kom” deur Pierre-Andre Viviers.

Die spelers het deur 3 rondtes oudisies gegaan en die tegniese span moes ‘n voorlegging doen. Beide die geselskappe sal vanjaar deelneem aan groot toneelkompetisies soos ATKV Tienertoneel, FAK Allegretto en Opdieplanke.

Die Rolverdeling vir “As die trein kom”:

Akteurs: Jené van Heerden en Lilandi de Klerk.

Tegniese span: Hoof tegnies: Duan Maritz

Verhoogbestuurder: Anri v Deventer

Klank en beligting: Duan Maritz en Luciano de Meza

Stelontwerp en bou: Hendre Blignaut en Wian Maritz

Kostuumontwerp: Stephanie Strydom, Assistent: Mia Maritz

Grimering: Annalie van Huyssteen

“Duiwelsdans”

Voor vlnr: Dirk Willemse, Mignon Thomas, Noxy Ngozo

Middel vlnr: Jené van Heerden, Dorijke du Toit, Ruandi Steinman

Agter vlnr: Ilne Myburgh, Jani de Bruin, Milan de Villiers, Jomica Marx, Wian Maritz, Luciano di Mezza, Annalie van Huyssteen, Duan Maritz en Hendré Blignaut

Spelers: Dorijke du Toit , Jani de Bruin , Milan de Villiers , Noxy Ngozo, Mignon Thomas , Cara Ciliers en Jomica Marx

Tegniese Span: Tegniese hoof: Duan Maritz

Verhoogbestuurder: Jené van Heerden

Klank en beligting: Dirk Willemse, Annalie van Huyssteen, en Wian Maritz

Dataprojektor: Hendre Blignaut

Stelontwerp en bou: Wian Maritz en Hendre Blignaut

Kostuumontwerp: Ruandi Steinman, Assistent: Ilne Myburgh

Grimeerkunstenaar: Annalie van Huyssteen

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal