Hesta Bruwer en Michelle Burger van Hoërskool Robertson is opgeneem in die ASA Atletiekspan wat vanaf 7 tot 10 April by die Dal Josaphat Stadion in die Paarl plaasvind. Beide atlete neem aan hammergooi deel.
Sterkte met jul deelname.
Foto’s verskaf