Henrico Kirsten (gr 8) van Hoër Jongenskool Paarl, het op 20 en 21 Maart in Kraaifontein in die handwapenklas van die IPSC (International Practical Shooting Confederation) se nasionale kompetisie vir hierdie sport deelgeneem en in die junior kategorie (onder 21) van die produksieklas ’n bronsmedalje (derde plek) behaal.
Foto verskaf