This morning, Worcester Gymnasium’s newly-elected grade 8 RCL members participated in a flag hoisting ceremony. Tydens hierdie seremonie is hul balkies ook aan hulle oorhanding.
Geluk aan die volgende leerders wat tot die VRL verkies is: Henco van der Merwe, Amar Ismail en Cara Bester. We are proud of you!
#rcl#leadership#bosvarktrots+8
Foto verskaf