)

Hoërskool Witteberg is meer as ‘n skool

Hoërskool Witteberg is meer as net `n skool. Dis ‘n beweging wat daaraan glo om jou te bou, te vorm en voor te berei vir iets groters!

Ja, daar is toetse, klaskamers en sportbyeenkomste, maar daar is ‘n belangrike deel wat nie op papier neergepen kan word nie, dit wat ons binne jou agterlaat vir die wêreld om te ervaar.

Kom deel dus in ons ooreenkoms met jou: ons belewing van ‘n belofte, lank reeds gemaak teenoor ons Skepper. Kom lééf en ervaar ‘n wending wat die wêreld nodig het – standvastigheid, geanker in opregtheid.

Maak Witteberg steeds jou keuse!

#kiesWitteberg

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal