)

Toekennings by dosyne vir Hoër Meisieskool Oranje se onnies

Foto voor vlnr: Juf. Chanmari Erasmu, mnr. Stefan Buys, Carien James, Alta Roodt en Anri du Plessis

Middel vlnr: Adéle Dempers, Deirdré Cloete, Dorothy Coetzee, Coreen Tubb, Elandré Rheeder en Wilmie Vosloo

Agter vlnr: Piet Moolman, Johanette Jacobs, Lucia Theron, Christine Hugo en Renette van der Walt

Afwesig: Evette Riley en Naretha Swanepoel

Die skoolhoof van Oranje, mev Anne-Marie Klink, was ’n bedrywige mens op die Motheo-distrik se Well Done-funksie.

Sy moes vir 15 vakke na die verhoog gaan om ’n trofee of sertifikaat in ontvangs te neem waarin Oranje onder die top 3 in die 2020 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen in die distrik geëindig het. Dit is vir skole waar 10 of meer leerders die vak geneem het (Musiek is die uitsondering met min skole, waaronder OMS, wat 10 of meer leerders in dié vak gehad het).

OMS het in nege vakke ’n 1ste plek behaal, in vier vakke ’n 2de plek en in twee vakke ’n 3de plek. Die eerste plekke se matriek-vakonderwysers is as volg:

Juf. Chanmari Erasmus (Drama, namens Retha Pool), mnr. Stefan Buys, Carien James, Alta Roodt (almal Wiskunde), Anri du Plessis (Kuns), Adéle Dempers, Deirdré Cloete (albei Engels 1ste Addisionele Taal), Dorothy Coetzee (Engels Huistaal), Coreen Tubb (RTT), Elandré Rheeder (LO), Wilmie Vosloo (Duits), Piet Moolman (Musiek, namens Anelize Armer), Johanette Jacobs, Lucia Theron, Christine Hugo en Renette van der Walt (almal Afrikaans Huistaal), Evette Riley (LO) en Naretha Swanepoel (Engels 1ste Addisionele Taal).

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal