Grey Kollege het bekend gemaak dat die volgende persone verkies is tot die skool se Beheerliggaam:
Ouers: Martelise Bester, Floris Botha, Marné du Plooy, Stephen Gooch, GF Heyns, Johann Loots, Dewet Oelschig, Hein Rossouw, Marisan Venter en Cobus Visser.
Onderwysers: Cheré Jordaan, Hannetjie Stals en Henri Theron
Nie-akademiese personeel: Lala Stefanus Nchodu
Leerders: Neels Volschenk, Jurie Geldenhuys en Jean Smith
Skoolhoofde: Deon Scheepers en Jurie Geldenhuys
Foto’s verskaf