)

Hoër Volkskool Heidelberg se Koshuis- vs Dorpleerders terug

By Volkies Heidelberg gons dit. Die koshuis- vs dorpleerders is terug na jarelange stilte.

In die vroeë 90’s was dit ‘n jaarlikse instelling waar koshuis- en dorpleerders mekaar die stryd aangesê het op die rugbyveld om groot “bragging rights” te kon hê vir die opkomende jaar. Met die koshuisgange en kamers wat weer vol raak en die sportmanne wat mekaar opweeg op die stoepe is dit weer tyd om die stilte te verbreek. Volkies is trots om die stilte te breek en die KOSHUIS/DORP wedstryde weer op te hef uit die stof uit.

Wenners en 365 dae se “bragging rights” gaan bepaal word op ‘n ronde veld tussen die paaltjies! Die KOSHUIS XI daag die DORP XI uit in n T20 krieketwedstryd op Woensdag, 31 Maart. Die kragmeting sal plaasvind op Hoër Volkskool se A-Veld om 18:00.

DORP XI is: Mnr. L. Dalhouzie (Spanbestuurder), Joshua van Zyl (Kaptein), Janco van Tonder, Armand Wessels, Mardus Pike, Gerrit Henkin, Mark-Wesley Drinkwater, Mathew Senekal, Steph Labuschagne, Handerick Deyzel, Marthew Wentzel en Anrich Hanekom.

KOSHUIS XI is: Mnr Neels de Villiers (Spanbestuurder), Nathan Labushagne (Kaptein), Janco Coetzer, Nico Jacobs, Kevin Nel, Joshua Munro, Daniel Munro, Brian Wiggil, Keane Duckett, Dian Le Grange, Maro Hartkopf en Marko Botha.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal