)

Hoërskool Aliwal Noord lewer skitterende Skuts op

Alies se skietspan het op Saterdag 27 Maart aan die eerste Prysskietkompetisie in Bloemfontein deelgeneem en baie goedgevaar.

Izelle van Vuuren het ‘n 2de plek in die 0/14 afdeling behaal met ‘n puntetotaal van 777. Sy verdien ‘n medalje vir hierdie plek en het selfs beter as van die seniors geskiet.

Alies se ander skuts het ook baie goedgevaar. William Muir neem deel in die 0/21 afdeling en behaal ‘n 14de plek met 735 punte.  Johane Malan neem deel in die 0/16 afdeling en behaal ‘n 32ste plek met 671 punte. Gary Marx van Laerskool Aliwal-Noord behaal ‘n 5de plek in die 0/14 afdeling met 344 punte.

Baie geluk aan al die skuts.

Allies hou julle dop met die volgende kompetisies wat voorlê.

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal