Hiermee wil Willem Postma al die personeel wat in April verjaar gelukwens!
4 April – Lizeth van Vuuren
7 April – Alida Greyling
19 April – Steph Keyser
20 April – Margaret Olivier
Hierdie jaar lyk die verjaarsdag foto’s ‘n bietjie anders – onthou as die lewe vir jou suurlemoene gee, maak lemonade!
Mag jul ‘n “soet” verjaarsdag hê!