Curro Midrand Sagewood matrics making meaningful memories
Curro Midrand Sagewood matrics. The COVID-19 pandemic has meant communities have had to find new and intentional ways of keeping connected in a time of social distancing. In 2020, to…
Bethlehem Voortrekker in Tennis – Ses spanne ingeskryf vir toernooi
Bethlehem Voortrekker in Tennis. Bethlehem het die afgelope paar dae uitstekende tennis gesien. Buiten dat Bethlehem Voortrekker Tennis gesamentlike aanbieders was van hierdie prestige tennis toernooi, was ons bevoorreg om…
Spring day at Truida Kestell
Spring day at Truida Kestell: The Truida Kestell learners dressed up in clothes that represent the first letter of their name. They were very creative and original. We could definitely…
Garden of hope – Camps Bay High launches first phase
Garden of hope. The first phase of the Garden saw the planting of eight fruit bearing trees and 8 vegetable planters. The Garden of Hope was designed and is being…
ASA SA Cross Country – Hoërskool Punt leerder in ASWD Span
ASA SA Cross Country. Hoërskool Punt is baie trots op Jandri Snyders. Sy is ingesluit in die ASWD Span. Sy gaan op 18 September aan die ASA SA CROSS COUNTRY…
Spar 10km wedloop – Fichardtpark se Duaney behaal persoonlike beste
Spar se 10km wedloop: Duaney van Wyk van Hoërskool Fichardtpark het op Saterdag, 4 September aan Spar se 10km wedloop deelgeneem. Sy het haar persoonlike beste van 47 minute en…
Uppies vier Geletterdheidsdag – Lees en geletterdheid belangrik
Uppies vier Geletterdheidsdag. Hoërskool Upington het op Nasionale Geletterdheidsdag sommer groot gegaan. Lees en geletterdheid is vir Uppies baie belangrik en daarom gaan hulle in die toekoms nog baie rondom…
ATKV-DigiSpanpraat 2021 – Punt as Nasionale naaswenners aangewys
ATKV-DigiSpanpraat 2021. Vanjaar het 520 leerders landwyd aan die ATKV-DigiSpanpraat 2021 kompetisie deelgeneem. Hoërskool Punt se Graad 9-span het deelgeneem. Hul toespraak het gehandel oor die onderwerp “Etikette hoort op…
A+ Genius Mathematics – Leerders van Primêre Skool Naudéville presteer
A+ Genius Mathematics. Die ‘A+ Genius Mathematics Free State and Northern Cape Mental Maths Regional Competition’ het die naweek van 4 September plaasgevind. In die kompetisie kry leerders ‘n brons medalje,…
Uppies presteer in Tennis – presteer by Rising Stars Tennistoernooi
Uppies presteer in Tennis – Uppies se seuns en dogters 0/16 spanne het die afgelope naweek aan die Tennis Suid-Afrika se Rising stars tennistoernooi in Upington deelgeneem. Die seuns het…
Leerder wenner in wiskunde streekskompetisie
Leerder wenner in wiskunde: Ezelle Ehlers van Welkom Volkskool het die naweek van 4 September aan die jaarlikse A+ Students Wiskunde streekskompetisie deelgeneem. Sy het ‘n toekenning gewen in haar…
Die Wilgers Sagtebal oorwinning – nog ‘n oorwinning in die sakkie
Die Wilgers Sagtebal oorwinning. Kishou na kishou vir Hoërskool Die Wilgers se White Lions. Die eerste Sagtebalspan van Die Wilgers het nog ‘n oorwinning in die sakkie vir die huidige…
Hoërskool Nelspruit stresvolle tye – bly staande in stresvolle tye
Hoërskool Nelspruit stresvolle tye. Me. Kathy Knott, bekwame plaaslike beradingsielkundige, het Donderdag 2 September met die personeel van Hoërskool Nelspruit kom gesels en raad gegee hoe om staande te bly…
Gedigte opgeneem in INK – Blouskool leerder se drie gedigte opgeneem
Gedigte opgeneem in INK. Chanel Morgan ‘n gr.12-leerder van Hoërskool Kroonstad het 3 gedigte geskryf wat opgeneem gaan word in INK skryf in Afrikaans se nuwe bundel: INKSPRAAK2. Die bundel…
Die Wilgers Ruitersport SANESA – Wilgieruiters presteer
Die Wilgers Ruitersport SANESA. Die afgelope naweek is die SANESA Gautengkampioenskappe vir ruitersport by Kyalami gehou. Twee ruiters van Wilgies het Tshwane verteenwoordig. Beide ruiters haal die Gautengspan wat 6-9…
World Knowledge Olympiad – Ermelo High learner excels
World Knowledge Olympiad. Hoërskool Ermelo is proud of Isabelle Moussier and Raeez Tikly who qualified to take part in the final round of the 2021 World Knowledge Olympiad for grades 8…
Aliwal-Noord Pensteek kampioenskappe – leerder presteer
Aliwal-Noord Pensteek kampioenskappe. Sakkie, is Alies se eie Pensteek kampioen! Sakkie Kotze van Hoërskool Aliwal-Noord het die afgelope naweek deelgeneem aan die Oos-Kaap Pensteek Kampioenskappe. Drie-en-twintig ruiters het deelgeneem om…
Oranje presteer in kuns – leerder een van bestes in kinderkunskompetisie
Oranje presteer in kuns. Lara Delport, ’n Gr. 11-leerder van Oranje Meisie Skool se kunswerk is uit sowat 3 500 inskrywings gekies as een van die 13 bestes in Santam…
Leerder verwerf goud in Noord Vrystaat zone gimnastiek
Noord Vrystaat zone gimnastiek: Ezelle Ehlers in Graad 4 is ‘n leerder van Welkom Volkskool. Sy het die naweek van 14 Augustus aan Noord Vrysaat zone gimnastiek deelgeneem. Ezelle verwerf…
Camps Bay Triangle Project – handed over items for the Triangle Project
Camps Bay Triangle Project. The Camps Bay High School LGBTQIA+ Society handed over various items that they have been collecting for the Triangle Project. The Triangle Project is a Non-Profit Organisation…
Oranje landlopers in Vrystaat – Oranje Meisies landloop-atlete
Oranje Landlopers in Vrystaatspan. Twee landlopers van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, Carlé Stockenström (O.15) en Danielle Joubert (O.16) is vir die Vrystaatspan gekies. Hulle gaan op 18 September by…
EHS neem deel aan Inter Africa tennistoernooi
EHS Inter Africa tennistoernooi: EHS se tennisspanne het vanaf 1 tot 4 September deelgeneem aan die Inter Africa tennistoernooi in Bethlehem. Die leerders se tennis het baie ontwikkel gedurende die…
Hoërskool Fichardtpark atletiek uitslae – Fichardtpark atlete presteer
Hoërskool Fichardtpark atletiek uitslae. Dertien atlete van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein het tydens hul byeenkoms op Saterdag, 4 September, baie goed presteer. Hoërskool Fichardtpark: Eerste plekke is behaal deur die…
Eastern Cape U/18 Netball – ANHS learner to represent Easter Cape U/18 Netball team
Easter Cape U/18 Netball. Chumikazi Qaqane to represent Easter Cape U/18 Netball team! Chumi has been selected to play for the Eastern Cape U/18 Netball team. They will be playing…
Protea Netball star ANHS – Protea Netball star welcome home
Protea Netball star ANHS. Zanele Vimbela, Old Alie and powerhouse Protea Netball star, Zanele Vimbela, came to visit Aliwal North High School on Thursday! Zanele, accompanied by a film crew,…
Oranje hokkie in Vrystaatspan – Oranje hokkiespelers in Vrystaatspan
Oranje hokkie in Vrystaatspan. Twee lede van Oranje Meisies se eerste hokkiespan, Ané Janse van Vuuren (links) en Megan-Lee Myburgh is vir die Vrystaatse senior hokkiespan gekies. Hulle sal einde…
Netbalpelers Vrystaat Mangaung – spelers in Vrystaat- en Mangaung
Oranje Netbalpelers Vrystaat Mangaung. Twee sussies van Oranje Meisies, Roline en Marianne Louw, is onder die tien netbalspelers van Oranje wat vir Vrystaat- en Mangaung-spanne gekies is. Hulle speel ook…
EHS Krieket wen Liga – Ermelo se eerste krieketspan wen ligawedstryd
EHS Krieket wen Liga. EHS se eerste krieketspan het op Saterdag 4 September in hul eerste liga-wedstryd vir die seisoen teen Embalenhle te staan gekom. Op die dag met perfekte…
Hoërskool Ermelo wen Rugby – Hoërskool Ermelo 0.17 rugby klop Rand Park High
Hoërskool Ermelo Rugby. Ter voorbereiding vir volgende jaar se rugby, neem die o/17-span van Hoërskool Ermelo rugby deel aan ‘n rugby-reeks wat oor verskeie datums te Hoërskool Eldoraigne plaasvind. Op…
Leerder wen wiskunde toekenning – Jaarlikse A+Students wiskunde
Leerder wen wiskunde toekenning: Millah du Plessis van Welkom Volkskool het die naweek van 4 September aan die jaarlikse A+Students wiskunde streekskompetisie deelgeneem. Sy het ‘n toekenning gewen. Sy is…
Horse riding National Championships – Truida Kestell Horseriding FS team
Horse riding National Championships. Hanzelle Hattingh, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, is gekies vir die Vrystaatspan. Sy neem vanaf 6 tot 9 Oktober aan die “Core league national…
Personalised learning allows learners to choose subjects
Personalised learning subjects resonate. Choosing from a broad range of subjects that learners truly enjoy, provides a greater sense of commitment to studying and helps to achieve academic success While…
Hoërskool Kroonstad VRL 2022 – Blouskool wys hul VRL vir 2022 aan
Hoërskool Kroonstad VRL 2022. Hoërskool Kroonstad (Blouskool) se nuwe VRL vir 2022 is aangewys. Die dogters wat verkies is, is Lize Relling, Carla Crous, Ilani Klopper, Lizanne Campher, Karabelo Makale,…
Welkom Volkskool skietkompetisie – leerder presteer in skietkompetisie
Welkom Volkskool skietkompetisie. Jaden Potgieter, Graad 3 leerder van Welkom Volkskool, het die afgelope naweek aan die streek-skietkompetisie in Welkom deelgeneem. Hy verwerf goud in die o/13 drukluggeweer en brons…
Laerskool Truida Kestell leerder presteer by Eisteddfod
Miah Grobbelaar van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het ‘n “Hearts Award” ontvang tydens haar optrede by die Eisteddfod. Truida Kestell learner, Miah Grobbelaar, was awarded a ‘Hearts Award’ at…
Camps Bay High learner Excels at Western Cape Rhythmic Gymnastics
Camps Bay Rhythmic Gymnastics. Camps Bay High School Grade 10 learner, Ella Goddard, competed on Sunday, 5 September at the Western Cape Rhythmic Gymnastics 2021 Championships. She finished in Third Place…
Vrystaat Karatekas by Nasionale Kampioenskappe
Vrystaat Karatekas by Kampioenskappe: Handré Dreyer van Laerskool Truida Kestell en lede van Bethlehem Karate klub, het die afgelope naweek Vrystaat verteenwoordig by die KSA. Die SA “Elite & Open”…
Laerskool Truida Kestell leerder skitter by monoloogfees
Truida Kestell monoloogfees. Laerskool Truida Kestell leerder, Mikayla McMaster, het deelgeneem aan die ‘Op die planke’-monoloogfees waar sy ‘n A+ behaal het. Dit is die hoogste punt wat behaal kan…
Truida Kestell leerders in Nasionale Western Mounted games span
Truida Kestell Western Mounted. Baie geluk aan die vier leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem. Mienke Kunnik, Natané Dietrichsen, Jano Smit en Marli Wessels is opgeneem in die Nasionale…
Fichardtpark krieket seuns neem deel aan Greyt Bash
Fichardtpark krieket Greyt bash. Ses van Hoërskool Fichardtpark se eerste krieketspan seuns het Vrydag, 3 September en Saterdag 4 September, vir die Mc Donalds Big Macs span aan die Greyt…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Is die Here tevrede met jou lewe? / Do you please the Lord?
St Charles College student to attend the FIBA Africa Youth Camp
FIBA Africa Youth Basketball: St Charles College is very proud of their 1st Team Captain and Deputy Head Boy, Nkosinathi Dlamini. He has been selected to attend the Camp. This…
Hoërskool Strand kies Verteenwoordigende Raad en Arenderaad
Strand kies VRL & Arenderaad. Daar word jaarliks ʼn demokratiese stemproses gevolg en die resultaat daarvan is ʼn nuwe groep Verteenwoordigende Raad van Leerders (Graad 8-11) en Arenderaad (Graad 12).…
Hoërskool Strand leerder neem deel aan Eskom Ekspo vir jong Wetenskaplikes
Strand Leerder Eskom Ekspo. Michelle Pretorius, ‘n Gr. 11 leerder van Hoërskool Strand, het aan die Eskom Ekspo vir jong Wetenskaplikes in die Wes Kaap deelgeneem. Sy het ‘n goue…
Hoërskool Nelspruit gryp vergunning van sportdeelname aan
Hoërskool Nelspruit sportdeelname. Hoërskool Nelspruit het die vergunning om weer aan ‘n verskeidenheid sportaktiwiteite deel te kan neem, aangegryp. Wintersport: Die winterseisoen het vinnig tot ‘n einde gekom. Dit was…
Hoërskool Fichardtpark maak hul Top 10 akademiese presteerders bekend
Fichardtpark top 10 presteerders: Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein is trots om hiermee hul Top 10 akademiese presteerders bekend te maak. Graad 12 se top 10 is Alida Grobbelaar, ElanéBekker, Marnie…
Welkom Volkskool leerder in die 0/13 Vrystaat Jaguars Netbalspan
Welkom Volkskool Jaguars Netbalspan. Mareese Mothibedi, graad 7 leerdervan Welkom Volkskool, is ingesluit in die 0/13 Vrystaat Jaguars Netbalspan. Die span neem gedurende die Oktober-vakansie deel aan die All Ages…
Eunice High School exels at ATKV ‘Tienertoneel’
Eunice excels at Tienertoneel. During August Eunice’s Tienertoneel took part in the ATKV Free State Regional competition where they attained 2 gold awards for acting, a gold for their production…
Bethlehem Voortrekker Hoërskool presteer in karate
Bethlehem Voortrekker karate. Leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool wat lede van Bethlehem Karate Klub is, het die afgelope naweek die Vrystaat verteenwoordig by die KSA Elite & Open Nationale Kampioenskappe…
Laerskool Stulting leerder presteer by Eden Invitational in Stilbaai
Stulting Eden Invitational Stilbaai. Amonè Jacobs het onlangs deelgeneem aan Eden Invitational in Stilbaai. Sy het in die o/7 ouderdomsgroep ‘n 2de plek vir toudans behaal, asook ‘n 1ste plek…








