)
Hoër Landbouskool Boland VRL – Nuwe VRL vir 2022

Hoër Landbouskool Boland VRL. Hoër Landbouskool Boland in die Paarl is baie trots op hul nuutverkose VRL. Hierdie raad bestaan uit 12 lede, drie uit elke graad van graad 8…

KZN Tentpegging Championships – Didi Schnuir verkies tot O.18 C span

KZN Tentpegging Championships. Didi Schnuir van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het op 11 September aan die KZN Tentpegging Championships deelgeneem in New Castle. Sy is na die byeenkoms verkies tot die…

Dans Eistedfodd – Candice Kleynhans-Bellringer presteer

Dans Eistedfodd. Candice Kleynhans-Bellringer, Gr 7 in Welkom Volkskool, het Vrydag, 10 September, deelgeneem aan die Dans Eistedfodd in Bloemfontein. Candice en haar dansmaat, Alandri Krause, het die volgende prestasies behaal:…

Dawie Botes Fichardtpark – Schools That Rock gesels met Dawie

Dawie Botes Fichardtpark. Schools That Rock is bevoorreg om ‘n paar vrae te vra aan Dawie Botes, Hoofseun vir 2022 van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein. Hoe sien jy jou rol as…

Amy Jacobs Hoërskool Fichardtpark – Schools That Rock gesels met Amy

Amy Jacobs Hoërskool Fichardtpark. Schools That Rock is bevoorreg om ‘n paar vrae te vra aan Amy Jacobs, Hoofdogter vir 2022 van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein. Hoe sien jy jou rol…

Craven Week Teams – Glenwood High School final trials

Craven Week Teams. @sharksrugby High School Rugby Association held final trials Wednesday, 8th September, at Jonsson Kings Park Stadium. The last two years have been testing times for everyone. In these…

Matric Art Exhibition – Glenwood Art Exhibition opened

Matric Art Exhibition. The annual Glenwood Matric Art Exhibition officially opened on Wednesday 15 September 2021 in the Media Centre. Daemien’s favourite medium is watercolours and he is inspired by…

Marike Pauw Die Wilgers – Schools That Rock gesels met Marike

Marike Pauw Die Wilgers. Schools That Rock is bevoorreg om ‘n paar vrae te vra aan Marike Pauw, Adjunk-President/ Hoofdogter 2021/2022 van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria. Vertel ons van jouself…

Dijan Nelson Die Wilgers – Schools That Rock gesels met Dijan

Dijan Nelson Die Wilgers. Schools That Rock is bevoorreg om ‘n paar vrae te vra aan Dijan Nelson, President/ Hoofseun 2021/ 2022 van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria. Vertel ons…

Leandro presteer – Leandro de Carvalho sing in rolprent

Leandro presteer. Leandro de Carvalho, ʼn graad 9 leerling in Hoërskool De Aar, is uit talle ander sangers van regoor die land, gekies om in ʼn kort-rolprent, wat 2022 verfilm…

Op Die Planke Monoloogfees – Wittebergers blink uit in toneel

Op Die Planke Monoloogfees: Vyf leerders van Hoërskool Witteberg het na afloop van Op Die Planke Monoloogfees 90% (A+) behaal vir hul optrede. Hierdie leerders dring ook deur na die…

Learner Paddles To Victory – Breede River Canoe Marathon

Learner Paddles To Victory: Camps Bay High School Grade 9 learner Holly Smith, together with her mixed double partner, Zak Jacobs paddled to victory at the Breede River Canoe Marathon…

Train your child’s brain at Curro’s Coding and Robotics Boot Camp

Train your child’s brain. Coding is the new literacy. Introducing your child to this new digital language is key to their future success. With that in mind, Curro will be…

Hoërskool Die Wilgers Hoofleiers – Hoofleiers 2022

Hoërskool Die Wilgers Hoofleiers. Die Wilgers, Pretoria, het hul Hoofleiers vir 2022 bekend gemaak. Dijan Nelson is verkies tot President en Marike Pauw tot Adjunk President. Foto verskaf Lees meer…

Laerskool Hendrik Louw Meriete – Top 10 per graad

Laerskool Hendrik Louw Meriete. Laerskool Hendrik Louw van die Strand in Kaapstad, het hul merietelys van die tweede kwartaal bekend gemaak. Graad 4: 1. Isabelle Hattingh 87,3%; 2. Dian Louw…

Performing Arts Free State – Dance Eisteddfod Fichardtpark High School

Performing Arts Free State. Performing arts in the Free State ReEl Produksie by ATKV gemeenskapsteater het op 10 en 11 September hul  Dance Eisteddfod aangebied. Lana van Deventer het die Best…

Talentvolle Netbalspelers en Onderwysers – Hoërskool Aliwal-Noord

Talentvolle Netbalspelers en Onderwysers.  ANHS spog met talentvolle netbalspelers en onderwysers. Die afgelope twee naweke (3-5 September in Port Elizabeth en 10-12 September in Oos-Londen) het Juffrou Petro Makkink en…

Paul Roos Gimnasium Leerlingraad – 2022 leerlingraad aangewys

Paul Roos Gimnasium Leerlingraad. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het vandag met trots hul Leerlingraad van 2022 aangekondig. Die leerders wat op die leerlingraad dien is: Roché Meyer (Hoofseun), Daniel Dillon…

SALA Public Speaking – Erries excel

SALA Public Speaking. Hoërskool Ermelo is extremely proud of two Erries. They will be participating in the National Final Round of the SALA Public Speaking Competition. Both Zanéke Ludick and…

Stellenbosch Eisteddfod 2021 – Hoërskool Strand skitter

Stellenbosch Eisteddfod 2021: Twee leerders van Hoërskool Strand het geskitter tydens Stellenbosch Eisteddfod 2021. Inskrywings vir die Stellenbosch Eisteddfod het vanjaar vir die eerste keer in sy geskiedenis virtueel geskied.…

Gardening about finding faith – ANHS Landservice new things

Gardening about finding faith. A “tomatoe” a day keeps the doctor away… “Gardening is all about finding faith in what the future holds.” The ANHS landservice members realised a few…

Curro open day – Curro Oakdene open day 18 September

Curro open day. Curro Oakdene, corner of Rifle Range Road and Oakdene Parks Road, Johannesburg, have their open day this Saturday, 18 September from 10:00-12:00. The educators are on site…

Gimnastiek Provinsiale kompetisie – Hoërskool Hoopstad presteer

Gimnastiek Provinsiale kompetisie. Ses gimnaste van Hoërskool Hoopstad, Alica Cornelissen, Diané Malherbe, Eloneé Bosch, Frannelle van der Meulen, Leandri Jansen van Vuuren en Sumienke Wolfaardt het puik presteer tydens die…

Redenaars Oppie Tong af – Vyf Erries van Erries in finaal

Redenaars Oppie Tong af. Op Saterdag, 28 Augustus, het agt redenaars van Hoërskool Ermelo in Mpumalanga deelgeneem aan die provinsiale uitdunne van die landswye Oppie-Tong-Af Redenaars kompetisie. Dit was die…

Vrystaatse Gimnastiek-kompetisie – Fichardtpark leerder verower 1ste plek

Vrystaatse Gimnastiek-kompetisie.Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein is baie trots op hul puik gimnas. Charlize Pretorius (9A) het op 11 September ‘n pragtige eerste plek verower tydens ‘n Vrystaatse Gimnastiek-kompetisie. Charlize verteenwoordig…

Filmit Suidooster actors – Annie’s Wardrobe complete mentorship

Filmit Suidooster actors. Participating finalists have just over a month to submit their final short film and poster design. Suidoorster’s actors Esther von Waltsleben, Marco Spaumer, Jawaahier Petersen, Eden Classen…

Hoërskool Fichardtpark Atletiek – uitslae 11 September

Hoërskool Fichardtpark Atletiek. Fichardpark se atlete het tydens Saterdag, 11 September se atletiek-byeenkoms weereens puik presteer. Die uitslae was as volg: Wian Bekker – 100m Hekkies – Seuns o.15: 1ste…

Winter Beavers Short Course – Glenwood student excels in swimming

Winter Beavers Short Course: Glenwood student & swimmer – Sean Gibson (Grade 8G), competed in the KZN Winter Beavers Short Course Champs. He did remarkably well. Not only did he…

Kristiaan Klopper Prostesefonds – Dankie Witteberg!

Kristiaan Klopper Prostesefonds. Salomé Potgieter, ‘n graad 11 leerder aan die Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het ‘n bydrae tot Kristiaan Klopper se Prostesefonds aan hom persoonlik oorhandig by Bethlehem Voortrekker…

Hoër Jongenskool Toppresteerders: Vereer met erekleure: Vereer met erekleure

Hoër Jongenskool Toppresteerders: HJS het onlangs hul toppresteerders vereer met erekleure op akademiese, sport- en kultuurgebied.  Akademie Hoër Jongenskool Paarl is ‘n openbare seunskool; gevolglik is die kurrikulum en vakkeuse…

Wes-Kaap Kampioenskap Tuimel – HJS Frans van der Merwe wen Goud

Wes-Kaap Kampioenskap Tuimel. Frans van der Merwe van Hoër Jongenskool Paarl het die afgelope naweek aan die Wes-Kaap Kampioenskap vir Tuimel deelgeneem. Hy het Goud gewen in sy afdeling. Frans verwerf…

3Km ope water swemkompetisie – Èbet Bester neem deel aan Cradle M

3Km Ope water swemkompetisie. Èbet Bester van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afgelope naweek aan die Cradle Moon 3km ope water swemkompetisie, te Krugersdorp, deelgeneem. #Trekkertrots Lees meer oor BVHS:…

Stulting Virtuele Kunsuitstalling Grondslagfase

Stulting Virtuele Kunsuitstalling. Laerskool Stulting se Grondslagfase het hul eerste virtuele kunsuitstalling gehou. Pragtig, maats! Lees meer oor Stulting: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.stulting.co.za/

Bethlehem Voortrekker Hoërskool Hoofleiers vir 2022

Bethlehem Voortrekker Hoërskool Hoofleiers. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul Hoofleiers vir 2022 bekend gemaak. Hoofdogter: Amelia Lamprech, Onderhoofdogter: Jana Muller Hoofseun: Dawie Maree, Onderhoofseun: Wian Burger Koshuis Hoofdogter: Marjulyn Myburgh,…

Stulting Opeweek – jaarlikse Opeweek aangebied vir ouers en leerders

Stulting Opeweek. Laerskool Stulting van Humansdorp het oudergewoonte hul jaarlikse Opeweek gehou vir alle voornemende Stulting-ouers en leerders.  ‘n Skattejag is gehou en by elke klas was daar ‘n geheime…

ATKV Redenaarskompetisie – Karlo Truter van Oakdale skitter

ATKV Redenaarskompetisie. Karlo Truter, graad 10, van Hoër Landbouskool Riversdal, het onlangs skitterend gevaar tydens die jaarlikse ATKV Redenaarskompetisie. Tydens die kompetisie, wat vanjaar virtueel plaasgevind het, behaal Karlo ‘n…

Primêre Skool Naudéville Gimnastiek – Cassie Bresler na SA’s

Primêre Skool Naudéville Gimnastiek. Cassie Bresler van Primêre Skool Naudéville in Welkom, het Saterdag, 11 September. deelgeneem aan ‘n Gimnastiek kompetisie. Hy het ‘n eerste plek behaal in rekstok, eerste…

Hoër Landbouskool Marlow – Top 10 akademiese presteerders

Hoër Landbouskool Marlow. Wolramme doen hul deel in die klas ook! Baie geluk julle Ramme. Hoër Landbouskool Marlow van Cradock is baie trots op hul Top 10 akademiese presteerders in…

SA Cross Country Championships – Camps Bay High Athlete to participate

SA Cross Country Championships. Camps Bay High School Grade 9 learner, Christiano Da Silva, has been selected to represent Western Province Athletics. He will represent the WPA at the 2021…

Wingerd- en Wynaand – Hoër Landbou skool Boland

Wingerd- en Wynaand. Hoër Landbou skool Boland van die Paarl het onlangs die nuwe wingerdblok ingewy met ‘n heerlike Wingerd- en Wynaand. Dié 2.2ha blok is in 2020 aangeplant en…

St Charles Founders Day – St Charles College turned 146 years old

St Charles Founders day. St Charles College Founders Day Dash. On 26 July 2021, St Charles College turned 146 years old. After a few days of rain, a few weeks…

Paul Roos Cross Country – 2021 SA national cross country championships

Paul Roos Cross Country. Truspe Schoeman and Christopher Steyn from Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch, was chosen as part of the Boland athletics team. They are taking part at the…

Krieket Thabo Mofutsanyane-streekspanne BHVS spelers ingesluit

Krieket Thabo Mofutsanyane-streekspanne. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op hul bekwame krieketseuns wat ingesluit is in die Thabo Mofutsanyane-streekspanne. TBM o/19A: Izander Maree, Rowen Scholtz, Ruan Haward, Presley Lesoro,…

Bethlehem Voortrekker Griffons – Finale groepe bekend

Bethlehem Voortrekker Griffons. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op hul rugbymanne wat in die finale groep van die Griffons verkies is. O/18 – Craven week: Franco Marais, Dendre Aucamp…

EHS o/15 krieketspan klop Piet Retief in liga-wedstryd

EHS o/15A krieketspan: Op Donderdag 9 September het die EHS o/15A krieketspan te staan gekom teen Hoërskool Piet Retief in hul eerste liga-wedstryd vir die jaar. Laasgenoemde teken 130 lopies…

Junior Erries Rugby – Ermelo teen King Edward Primary

Junior Erries Rugby. Junior Erries rugby skitter op die veld! Die Junior Erries-rugby seuns het op Saterdag 4 September teen King Edward Primary te staan gekom. Die Erries het hul…

Welkom Gimnasium top 10 – Akademiese presteerders

Welkom Gimnasium top 10. Welkom Gimnasium het hul top-10 akademiese leerders vir elke graad bekend gemaak. Die uitslae is ten opsigte van die tweede kwartaal. 1. Graad 8: Renché Roelf…

Punt INK kompetisie – Hoërskool Punt leerders presteer in INK kompetisie

Punt INK kompetisie – Twee leerders van Hoërskool Punt in Mosselbaai,Chené Claassen en Nina van Schalkwyk, het ingeskryf vir die INK ‘Skryf in Afrikaans’ kompetisie. Vyf van Chené en twee…

Fichies vier heerlike Lentedag

Fichies vier heerlike Lentedag: Hoërskool Fichardtpark het op 8 September Lentedag gevier met groot pret. Die leerderraad het die leerders vermaak met ‘n kort opvoering. ‘n Paar unieke riglyne is…