)

Leandro presteer – Leandro de Carvalho sing in rolprent

Leandro presteer. Leandro de Carvalho, ʼn graad 9 leerling in Hoërskool De Aar, is uit talle ander sangers van regoor die land, gekies om in ʼn kort-rolprent, wat 2022 verfilm word, te sing!

Leandro se sangtalent het hom al oorsee laat reis in 2019, waar hy Suid-Afrika verteenwoordig het. Hier het Leandro naam gemaak, deur die “Kampioen van kampioene” wisseltrofee te ontvang.

Nou is die volgende mylpaal ʼn plek op ʼn rolprentstel. HSDA is voorwaar trots op hierdie skolier, wat tesame met sy sang loopbaan, ook akademies puik presteer!

Sy mentor is Germandt Geldenhuys van Binnelanders. Germandt, en baie ander hou hierdie jong seun se vordering mooi dop. Hy blink uit op kultuur en akademie, en gaan beslis nog hoë hoogtes bereik.

Foto verskaf

Lees meer oor HSDA:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsda.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal