)

Talentvolle Netbalspelers en Onderwysers – Hoërskool Aliwal-Noord

Talentvolle Netbalspelers en Onderwysers.  ANHS spog met talentvolle netbalspelers en onderwysers. Die afgelope twee naweke (3-5 September in Port Elizabeth en 10-12 September in Oos-Londen) het Juffrou Petro Makkink en Juffrou Ané von Gericke die Oos-Kaap se Provinsiale spanne se oefenkampe bygewoon. Juffrou Petro is een van die O/17 Netbal spanne se afrigters. Juffrou Ané is die O/17’s se spanbestuur.

Bohlokwa Tsemane, ‘n graad 11 dogter is gekies vir die O/17 Oos-Kaap span. Chumikazi Qaqane is gekies vir die O/18 Oos-Kaap span. Hulle gaan gedurende die vakansie van 2 tot 7 Oktober deelneem aan die SASN Telkom Challenge Netbaltoernooi in Pretoria.

Netbal bruis deur in die Alie are!

Knapgedaan aan al die dames! Die Alies is trots op julle.

Bohlokoa in aksie

Lees meer oor ANHS:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.facebook.com/AliesANHS/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal