)

Stellenbosch Eisteddfod 2021 – Hoërskool Strand skitter

Stellenbosch Eisteddfod 2021: Twee leerders van Hoërskool Strand het geskitter tydens Stellenbosch Eisteddfod 2021.

Inskrywings vir die Stellenbosch Eisteddfod het vanjaar vir die eerste keer in sy geskiedenis virtueel geskied. Verskeie leerders van Hoërskool Strand het nie op hulle laat wag nie en die geleentheid om vir die Drama-afdeling (woordkuns) in te skryf en met ope arms aangegryp.

Twee Strand-leerders het egter vanjaar weer groot indruk gemaak by die Stellenbosch Eisteddfod 2021: Derik Nortje (gr. 12) het drie Cum Laude-toekennings ingeryg, terwyl Clint Williams twee Cum Laude-toekennings ingepalm het.

Na afloop van die Stellenbosch Eisteddfod is beide leerders ook met gesogte pryse vereer:

Derik Nortje:

  • Stellenbosch Eisteddfod-medalje vir beste Drama-deelnemer in graad 12
  • Stellenbosch Eisteddfod-medalje vir Veelsydigheid
  • H du Toit-beker vir die beste Hoërskool Drama-seun
  • Andreas van Wyk-beker vir beste deelnemer in die Senior Dramatiese Kunste

Clint Williams:

  • Mathilda Walters-Vlok Trofee vir deurlopende prestasie en deursettingsvermoë

Hoërskool Strand is baie trots op hierdie twee leerders wat hulle nie deur al die Covid-beperkinge laat onderkry het nie.

Lees meer oor Hoërskool Strand:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsstrand.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal