)

Aliwal-Noord Pensteek kampioenskappe – leerder presteer

Aliwal-Noord Pensteek kampioenskappe. Sakkie, is Alies se eie Pensteek kampioen! Sakkie Kotze van Hoërskool Aliwal-Noord het die afgelope naweek deelgeneem aan die Oos-Kaap Pensteek Kampioenskappe. Drie-en-twintig ruiters het deelgeneem om moontlik verkies te word vir die SA’s later vanjaar.

Sakkie het uitstekend gevaar en het 177 punte uit ‘n moontlike 195 punte verwerf. Hy is aangewys as die Junior Victor Ludorum en Junior Best Man.

Spoggerig, Sakkie!

Lees meer oor Hoërskool Aliwal-Noord:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.facebook.com/AliesANHS/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal