Suid-Vrystaat Skole Hokkie – Primêre Meisieskool Oranje
Suid-Vrystaat Skole Hokkie. Die volgende spanne van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein het die vakansie Suid-Vrystaat Skole Hokkie verteenwoordig by verskeie Interprovinsiale Hokkie Toernooie en as volg presteer. Die 0.13A…
All Ages Netbaltoernooi – Primêre Meisieskool Oranje
All Ages Netbaltoernooi. Drie dogters van Primêre Meisieskool Oranje was in die onderskeie All Ages Netbaltoernooi spanne ingesluit. Die leerders het die Vrystaat by die SA’s verteenwoordig: Die Lynx-span het…
Dink Of Sink – Helpmekaar Kollege
Dink Of Sink. Helpmekaar Kollege se senior debatspanne het hul staal behoorlik in die DINK OF SINK-onvoorbereide debatskompetisie getoon. Na drie taai uitdunrondtes van vinnig gedink (én gesink), dring twee…
Interskole boogskiet kompetisie – Hoërskool Wesvalia
Interskole boogskiet kompetisie. Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, se boogskutters het aan die Interskole boogskiet kompetisie – Hoërskool Wesvalia deelgeneem wat by Laerskool Rustenburg aangebied is. Die Provinsiale Kampioenskappe vind ook op…
UNISA Graad 6 Klaviereksamen – Hoërskool Witteberg
UNISA Graad 6 Klaviereksamen. Simoné Venter, Graad 12-leerder van Hoërskool Witteberg, het die UNISA Graad 6 klaviereksamen met lof geslaag. Simoné se toewyding en harde werk het vrugte afgewerp! Meer…
SA-kleure in Ringbal – Hoërskool Ermelo
SA-kleure in Ringbal. Hoërskool Ermelo leerder, Mariné van Nieuwenhuizen het die Mpumalanga Noordelike Ringbal Distrik verteenwoordig by die RSA-Toernooi in Pretoria as lid van die o.15-span. Sy is gekies as…
Olympian Historic Capping Ceremony – Curro Hazeldean
Olympian Historic Capping Ceremony. Curro Hazeldean High School in Pretoria witnessed a gold medal moment on Monday, 15 July 2024. They honoured Grade 12 learner, Bayanda Walaza in a prestigious…
SA Gholf Kampioen – Hoërskool Ermelo
Erri Gholfer SA Kampioen. Bea Breedt, Hoërskool Ermelo leerder, het op 7 en 8 Julie aan die SA Hoërskool Dogters-kampioenskap deelgeneem by Middelburg Country Club. By dié geleentheid word Bea…
JKS SA Nasionale span – Hoërskool Witteberg
JKS SA Nasionale span. Hanré Dreyer, ‘n leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is gekies as deel van die JKS SA Nasionale span wat Suid-Afrika gaan verteenwoordig in Japan. Die…
Vrystaat o.13 meisies muurbal – Primêre Skool Naudeville
Vrystaat meisies muurbal. Bree Oliver, Graad 6 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, is deel van die o.13 Vrystaat meisies muurbal span. Die span het vanaf 15 tot 19…
Skaak – Primêre Skool Naudeville
Skaak. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Dian van Brakel (Graad 6), Adriaan du Toit (Graad 6), Brendon Dicks (Graad 5) en Eugene Smith (Graad 3), het Saterdag,…
SPAR KZN Hockey Finals – St Mary’s DSG, Kloof
SPAR KZN Hockey Finals. St Mary’s DSG, Kloof, is thrilled to be hosting the 2024 SPAR KZN Hockey Finals this weekend, 20 and 21 July. Please join them at St…
Junior Protea Saddleseat-span – Hoërskool Ermelo
Junior Protea Saddleseat-span. FJ Lötz, leerder van Hoërskool Ermelo, is gekies as lid van die Junior Protea Saddleseat-span. Hierdie span gaan Suid Afrika verteenwoordig in New Orleans, VSA gedurende Oktober.…
Boerperd Skou – Hoërskool Ermelo
Nasionale Boerperd Skou. Hoërskool Ermelo leerder, Mandi van der Wath, het deelgeneem aan die Nasionale kampioenskap van die Boerperd skou en het uitstekend presteer. Sy behaal twee tweede plekke: onderskeidelik…
Skole Hokkie – Hoërskool Fichardtpark
Skole Hokkie. Hoërskool Fichardtpark hokkiespeelster, Karla Marais, het die afgelope naweek haar 100ste Eerstespan Hokkiewedstryd vir haar skool gespeel. Karla, jy het daardeur bewys dat hy ‘n ware ambassadeur is…
Emergency Unit – Life Rosepark Hospital
Emergency Unit. Life Rosepark Hospital in Bloemfontein is home to a Life Emergency Unit Medical Services (LEMS) team of paramedics skilled in Advanced Life Support and Emergency Medicine. They are…
Major Junior Surfing Competitions – Camps Bay High School
Major Junior Surfing Competitions. Ben Esterhuyse, a Grade 8 student at Camps Bay High School, has recently showcased his surfing talent. He secured significant victories in two major junior surfing…
ECHS Hokkietoenooi – Primêre Meisieskool Oranje
ECHS Hokkietoenooi. Primêre Meisieskool Oranje se Hokkie-Eende het tydens die skoolvakansie van 5 tot 7 Julie aan die ECHS hokkietoenooi deelgeneem. Prestasies behaal: O.13A Hokkiespan Oranje eindig eerste O.13B Hokkiespan…
Off Road Bike Club – Laerskool Oranje-Noord
Off Road Bike Club. Agt leerders van Laerskool Oranje-Noord, Upington, het aan die Upington Off Road Bike Club by Askham deelgeneem en die manne het uitstekend presteer. Uitslae by Askham:…
Kearsney College Soccer Tournament – Paul Roos Gymnasium
Kearsney College Soccer Tournament. Paul Roos Gymnasium’s first soccer team competed in the Kearsney College Tournament (Durban) this past weekend. Their results were as follows: Day 1 Day 2 Day…
Vrystaat Skole Fietsry – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Vrystaat Skole Fietsry. Die Hardware Mecca Vrystaat Skole Fietsry reeks het afgeskop in Ficksburg op 13 Julie. BVHS se fietsryers vaar uitstekend. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.voortrekker.co.za/ Foto verskaf
Children Emergencies – Life Rosepark Hospital
Children Emergencies. Be prepared… children can have emergencies too. If time allows, here are a few tips on how to be prepared for a trip to the Emergency Unit Life…
Primary School Chess Festival – Primêre Skool Universitas
Primary School Chess Festival. Tjokkie maats het die naweek hul staal gewys by die Primary School Chess Festival. Die toernooi is aangebied by Primêre Skool Willem Postma. Lizbie Spies en…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Asa destroys the Idols in Judah/ Die godsdienstige hervormings.
Boland Muurbalspan – Hoërskool Strand
Boland Muurbalspan. Hoërskool Strand leerder, Kyle Hart, het tydens die Junie-vakansie die Boland Muurbalspan se o.19B-span by die muurbal IPT in Kaapstad verteenwoordig. Die o.19B-span het die goue medalje in…
Irene Seymore Netbaltoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje
Irene Seymore Netbaltoernooi. Sekondêre Meisieskool Oranje se o.17A’s (3de) het die beste van die OMS-spanne op die Irene Seymore-netbaltoernooi in Potchefstroom gevaar. Ané Goosen (in die middel, voorste ry op…
Blou Bulle Stadsbekerfinaal – Hoërskool Die Wilgers
Blou Bulle Stadsbekerfinaal. Hoërskool Die Wilgers Rugby behou hul Blou Bulle Afdeling 3-Stadsbeker Kampioene status in 2024! Die Blou Bulle Stadsbekerfinaal is die afgelope naweek by Loftus Versfeld gespeel. Al…
SA Judo – Hoërskool Durbanville
SA Judo. Pieter Neethling, leerder van Hoërskool Durbanville, het die afgelope vakansie aan SA Judo groep 4, gewig 74kg, deelgeneem en ‘n 2de plek behaal. Hiermee verwerf Pieter ook sy…
SA Netbalkampioenskap finaal – Sekondêre Meisieskool Oranje
SA Netbalkampioenskap finaal. Sekondêre Meisieskool Oranje van Bloemfontein, se 1ste netbalspan is as die naasbeste in Suid-Afrika aangewys tydens die SA Netbalkampioenskap finaal. Die o.19A-netbalspan van 2024 het die naasbeste…
Border Hockey Teams – Clarendon High School for Girls
Border Hockey Teams. Twenty Four hockey players from Clarendon High School for Girls, East London, were part of the Border Teams in their respective categories: More school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.clarendonschools.co.za/…
Madiba Cup Gymnastics – Primêre Skool Fichardtpark
Madiba Cup Gymnastics. Primêre Skool Fichardtpark leerder, Mikayla Luyt, het gedurende die 2024 Madiba Cup Gymnastics se tuimelkompetisie ‘n silwer medalje behaal. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.fichies.co.za/ Foto verskaf
SA Netbalkampioenskap – Hoërskool Jim Fouché
SA Netbalkampioenskap. Hoërskool Jim Fouché se o.19A Netbalspan neem deel aan die SA Netbalkampioenskap in Roodepoort, Gauteng. Eerste dag se uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto verskaf
SA Netbalkampioenskap – Oranje Meisieskool
SA Netbalkampioenskap. Vanoggend, Saterdag 13 Julie, sien ons ‘n herhaling van vanjaar se Vrystaatkampioenskap-finaal wanneer Sekondêre Meisieskool Oranje en Hoërskool Jim Fouché op die SA Netbalkampioenskap in Roodepoort mekaar die…
Mozzie-krieketweek – Hoërskool Nelspruit
Mozzie-krieketweek. Hoërskool Nelspruit het weer ‘n suksesvolle Mozzie-krieketweek aangebied vanaf 2 tot 6 Julie. Die skool was gasheer vir 135 spelers en 35 personeel van Hoër Volkskool Potchefstroom, Potchefstroom Gimnasium,…
IMSSU World Championships – Hoërskool Jim Fouché
IMSSU World Championships. Hoërskool Jim Fouché leerder, Martin Maasdorp, het aan die vyftiende IMSSU World Championships (Metallic Silhouette Shooting) vanaf 3 tot 13 Junie deelgeneem. Die kampioenskap is in Bloemfontein…
Nasionale Netbal Kampioenskap – Sekondêre Meisieskool Oranje
Nasionale Netbal Kampioenskap. Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein se 1ste netbalspan het vanoggend, Vrydag 12 Julie, hul aanslag om die SA-kroon begin. Oranje se eerste kragmeting by die Nasionale Netbal…
Bethlehem Perdry Kompetisie – Hoërskool SPS Brandfort
Bethlehem Perdry Kompetisie. Annie Fouché, leerder van Hoërskool SPS Brandfort, het tydens die vakansie deelgeneem aan die Bethlehem perdry kompetisie. Bethlehem Qualifier 9: Qualifier 10: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://spsbrandfort.co.za/ Foto…
Mnr/Mej Witteberg 2024 – Hoërskool Witteberg
Mnr/Mej Witteberg 2024. Gedurende die afgelope week het die jaarlikse Mnr/Mej Witteberg 2024. kompetisie plaasgevind. Dit is met trots aangebied deur die Witteberg ATKV Jeugtak. Hiermee die uitslae van Mnr/…
Laerskool Krieket – Leeuwenhof Akademie
Laerskool Krieket. Leeuwenhof Akademie was vanjaar weereens bevoorreg dat hul krieket seuns gedurende die vakansie ‘n krieket kliniek te Zwartkloof kon bywoon. Die o/11 krieketspan het vanaf Dinsdag, 18 Junie…
World Junior Rowing Championships – St Andrew’s School for Girls
World Junior Rowing Championships. Receiving their South African National Colours’ blazers was a testament to the dedication and talent of St Andrew’s School for Girls’ rowers, Kristyn Xavier (Grade 11)…
U16 SA Water Polo – St Andrew’s College
U16 SA Waterpolo. Tiago Williams, student from St Andrew’s College in Grahamstown, recently returned from Malta, where he represented South Africa in the U16 SA Water Polo team at the…
SA-skole skietspan – Hoërskool Ermelo
SA-skole skietspan. Hoërskool Ermelo leerder, Marla de Jager, is gekies as deel van die SA-skole skietspan se SANSSU-span om vanaf 29 Julie tot 10 Augustus na Engeland te toer. Die…
Departementshoofde – Hoërskool Ermelo
Departementshoofde. Twee onderwysers van Hoërskool Ermelo, Elana Fourie en mnr Hennie Dippenaar is aangestel as die nuwe Departementshoofde van die skool. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za Foto’s verskaf
PEA Winter Gala – Pearson High School
PEA Winter Gala. The PEA Winter Gala was held from 15 to 18 June. Eleven swimmers from Pearson High School, Gqeberha, participated at the PEA Winter Gala and also had…
Skole Raadvoorsitters – Primêre Skool Naudeville
Skole Raadvoorsitters. Agt leerders van Primêre Skool Naudeville is verkies tot Skole Raadvoorsitters vir Kwartaal drie van 2024. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf
Olimpiese Spele – Welkom Volkskool, Miné de Klerk
Olimpiese Spele. Welkom Volkskool is baie trots op Minè de Klerk wat gekies is om aan die 2024 Olimpiese Spele in Parys deel te neem. Suid-Afrika se junior wêreldkampioen wat…
Naudies nuwe personeel – Primêre Skool Naudeville
Naudies nuwe personeel. Primêre Skool Naudeville in Welkom verwelkom die nuwe personeel wat hierdie kwartaal by die Naudie-familie aansluit. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto verskaf
Skole hokkie – Hoërskool Standerton
Skole hokkie. Drie leerders, Marlize Rautenbach, Juané Stuart en Ethan van der Westhuizen, en twee onderwysers, Mnr. Shawn Potgieter en Mnr. Louwrens Koekemoer, van Hoërskool Standerton het Mpumalanga verteenwoordig by…
Gauteng Skole-netbal – Hoërskool Oos-Moot
Gauteng Skole-netbal. Hoërskool Oos-Moot van Pretoria se o.15A Netbalspan is Gauteng Skole-netbal se wenners. Die span het hierdie seisoen baie hard gewerk en eerste geeïndig het in Gauteng. Die spanlede…
Netbal Bokkieweek toernooi – Hoërskool Fichardtpark
Netbal Bokkieweek toernooi. Twee netbalspelers van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Inge Jacobs en Giselle Shehab is onder die Top 35 netbalspelers wat by die Bokkieweek toernooi ingesluit is. Hulle toer…


























































