Vrystaat Skole Fietsry. Die Hardware Mecca Vrystaat Skole Fietsry reeks het afgeskop in Ficksburg op 13 Julie.
BVHS se fietsryers vaar uitstekend.
- In die Sub-Junior Men afdeling eindig Divan van Eeden (home scholar) 3de.
- In die Junior Men afdeling eindig Enrico Kennedy 5de, Enrico Kennedy 7de en Enrico Kennedy8ste.
- BVHS eindig tweede in die aflosse.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf










