Dance Star World Masters – HoĆ«rskool Strand
Dance Star World Masters. Foto van links: Olivia KotzĆ©, Christo Thiart, Linke Thiart, RochellĀ Alberts, Isabella Meyer en Mieke Carr Ses dansers van HoĆ«rskool Strand, Olivia KotzĆ©, Christo Thiart, Linke Thiart,…
Msukaligwa skaaktoernooi – HoĆ«rskool Ermelo
Msukaligwa skaaktoernooi. Op Maandag 22 Julie het die Msukaligwa skaaktoernooi by HoĆ«rskool Ermelo plaasgevind. Die Erries het teen Ligbron Akademie vir Tegnologie te staan gekom. Die uitslae: Albei skole se…
Tienertoneeltalent – Durban ATKV-Streeksfees
Tienertoneeltalent. Die 60ste ATKV-Tienertoneel het vandeesweek in Durban afgeskop en het simbioties feesgevier. Nie minder nie as 281 tieners het in tien produksies hul stories simbioties op die Playhouse Theatre-verhoog…
Errie rugby – Neem voortou by Noordvaal-uitspele
Errie rugby – Op Saterdag 20 Julie het die Erries se o.14A- en o.16A-spanne, asook die HoĆ«rskool Ermelo TWK Eerste rugbyspan, te staan gekom teen onderskeie skole in die Noordvaal…
Be prepared – Emergency Unit triage process
Be prepared and know how long it should take to be treated according to an Emergency Unit triage process. Triage coding assists in managing our patients to ensure priority patient…
Pronk Podium Toneelfees – HoĆ«rskool Witteberg
Pronk Podium Toneelfees. Die Pronk Podium Toneelfees het op 18 Julie in Krugersdorp plaasgevind. Die uitslae van die Donkermaan tienertoneelgeselskap het die buitengewone talent van die jong akteurs van en…
Skiet MPU Finaal – HoĆ«rskool Ermelo
Skiet MPU Finaal – HoĆ«rskool Ermelo se skuts het op Vrydag 19 Julie deelgeneem aan die streeksfinaal. Hulle het uitstekend gevaar. Die ses skuts wat deelgeneem het is Marla de…
Bultfontein redenaars – PrimĆŖre Skool Naudeville
Bultfontein redenaars. Drie leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom, het 18 Julie uitstekend gevaar by die Bultfontein redenaars: Meer skolenuuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf
Beast of East stoeitoernooi – PrimĆŖre Skool Naudeville
Beast of East stoeitoernooi. Twee leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville het 20 Julie aan die Beast of East stoeitoernooi in Gauteng deelgeneem. Hierdie twee manne het uitstekend gevaar: Meer skolenuus:…
Trompoppies Presteer in Frankryk – HoĆ«rskool Eldoraigne
Trompoppies Presteer in Frankryk. Eldo se Trompoppies Presteer in Frankryk! HoĆ«rskool Eldoraigne, Centurion, se Trompoppies het die FDDCMSA verteenwoordig het by die IAM World Championships kompetisie in Agen, Frankryk. Eldo…
Kunskompetisie – Leerders van Stulting neem deel
Kunskompetisie – Jani Wait, ElzĆ© du Plessis en Lize Erasmus, leerders van Laerskool Stulting, het onlangs aan ān kunskompetisie deelgeneem. Die Kouga Munispitaliteit het die kompetisie aangebied. Hulle het elkeen…
VRL Hoofleiers kwartaal 3 – HoĆ«rskool Eldoraigne
VRL Hoofleiers kwartaal 3. Foto’s van links: Graad 8: Ciana Dyason en Stephan Vermaas en Graad 9: Zea Truter en Ruan Steyn. HoĆ«rskool Eldoraigne, Centurion, het kwartaal 3 se VLR-Hoofleiers…
School soccer – Creston College
School soccer. In Creston College’ recent school soccer matches against Hlanganani Primary School, the under 11A and B girls’ teams both played hard. They unfortunately lost 0-1. The under 13B…
SACOPA Kompetisie – Twee leerders ontvang provinsiale kleure
SACOPA Kompetisie – AmĆ© Spangenberg en JC Vermaak van Laerskool Stulting, Humansdorp het op Saterdag, 20 Julie deelgeneem aan die SACOPA kompetisie. (South Africa Championships of Performing Arts). Tydens hierdie…
Interschool Athletics – Treverton College
Interschool Athletics. The Treverton College Athletics Team travelled to South City Christian School to take part in their Interschool Athletics Meeting. It was a wonderful time for the team where…
Junior city councillor – Curro Century City
Junior city councillor. Kirsten Wyld is a learner from Curro Century City in Cape town. She was the first learner from Curro Century City elected to join the junior city…
Youth Chess Tournament – BendrĆØ Duvenage neem deel
Youth Chess Tournament – BendrĆØ Duvenage van Laerskool Stulting, Humansdorp het aan ‘n Youth Chess Primary School Tournament deelgeneem. Dit is gehou by Grey Junior School. Hy eindig agtste uit…
Ritmiese Gimnastiek – Stulting leerder neem deel
Ritmiese Gimnastiek – Lianka de Groot van Laerskool Stulting, Humansdorp, het op 13 Julie 2024 aan die Oos-Kaap Ritmiese Gimnastiek Kompetisie deelgeneem. Dit het plaasgevind in Gqeberha by Fairview hall.…
Gholf – Laerskool Stulting leerder wen die Junior Ope B divisie
Gholf – Hannes Lourens, leerder van Laerskool Stulting, Humansdorp het op 14 Julie 2024 aan die Knysna Gholf Club Junior Ope deelgeneem. Hy wen die B divisie van die kompetisie.…
Typing in the digital age – Stulting primary School
Typing in the digital age. To increase typing in the digital age, the Grade 3 learners of Stulting Primary school in Humansdorp are developing their typing skills during computer class…
Boogskiet – Laerskool Stulting leerder presteer
Boogskiet – Arnoux Hattingh van Laerskool Stulting, Humansdorp het op 13 Julie 2024 in Despatch gaan deelneem aan boogskiet. Hy verower die tweede plek in die Kwagga Open met 256/300.…
Nasionale Netbalkampioenskappe – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Nasionale Netbalkampioenskappe. Foto: Oranje o.17A netbalspan-8ste in Suid-Afrika Drie netbalspanne van SekondĆŖre Meisieskool Oranje (o.17A, o.16A en o.14A) het die naweek almal 8ste op die Nasionale netbalkampioenskappe geĆ«indig. Dit beteken…
Final Grade Piano exam – Creston College
Final Grade Piano exam. Creston College Head Boy, Michael Potgieter, has achieved a distinction in his final Grade Piano exam. His journey has been marked by dedication and commitment, proving…
East Coast Parkrun – Creston College
East Coast Parkrun. Creston College athlete, SimonĆ© van Heerden, participated in Parkrun. She was not in her usual Creston red, but embodying the Bok spirit. She also received fantastic support…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Gebed van Paulus vir die EfesiĆ«rs. Christ’s love for us.
SA Skole Gholfkampioenskap – Grey Kollege
Foto: Hanro Muller, Rudo Bezuidenhout, HendrĆ© van der Watt en Du Preez Wessels SA Skole Gholfkampioenskap. Vier Grey manne, Hanro Muller, Rudo Bezuidenhout, HendrĆ© van der Watt en Du Preez…
SASN Top-skole Toernooi – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
SASN Top-skole Toernooi. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se 0.16-netbalspan het aan die SASN Top-skole Toernooi deelgeneem en vyftiende geĆ«indig. Dag 1 se uitslae: Dag 2 se uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za…
National English Olympiad – Paarl Gimnasium
National English Olympiad. Foto: Voor (v.l.n.r.) Julia van den Berg, Zani du Toit, Marian Kaffka, Grace-Ann FouchĆ© en Annabel Theron. Agter (v.l.n.r.): Vivien Steyn, Lillian Snyman, Liander Pottas, Mia le…
Noordwes Boogskiet Kampioenskappe – Bergsig Akademie
Noordwes Boogskiet Kampioenskappe. Bergsig Akademie se boogskietspan het deelgeneem aan die Noordwes Boogskiet Kampioenskappe. Die span het goed presteer en het ān algehele 1ste plek behaal het as Noordwes Kampioene…
Mnr Mej SPS 2024 – HoĆ«rskool SPS Brandfort
Mnr Mej SPS 2024. HoĆ«rskool SPS Brandfort het die wenners van Mnr Mej SPE 2024 aangewys. Juniors: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://spsbrandfort.co.za/ Foto’s verskaf
Oudskoliere – Zurika Wepener – HoĆ«rskool Framesby
Oudskoliere – Zurika Wepener. HoĆ«rskool Framesby gesels met een van hul Oudskoliere – Zurika Wepener “Hierdie jaar merk die 29ste herdenking van my matrikulering in 1995. Dit voel soos gister…
Musiekkonsert – Gereformeerde Skool Dirk Postma
Musiekkonsert. Die Gereformeerde Skool Dirk Postma in Pretoria bied ‘n musiekkonsert aan, “Reis Terug in Tyd”. Hierdie jaar se tema is “Terug in Tyd – Van Toeka tot Nou.” Dit…
Grey Brakkies tot Springbokke – Grey Kollege
Grey Brakkies tot Springbokke. Van Grey “Brakkies” tot Springbokke. AndrĆ©-Hugo Venter en Jan-Hendrik Wessels is van Graad 1 af groot vriende – en mĆ“re, 20 Julie, maak hulle saam hul…
Mathematics Olympiad – St Charles College
Mathematics Olympiad. St Charles College, Pietermaritzburg, is proud of five of their boys who did exceptionally well in the second round of the Old Mutual SA Mathematics Olympiad. The third…
Baptised for upcoming confirmation – St Mary’s DSG Kloof
Baptised for upcoming confirmation. Thursday 18 May, three Grade 11 girls from St Mary’s DSG Kloof, KZN, Chelsea Moodley, Unathi Sithole, and Andiswa Mchunu, were baptised in preparation for their…
ATKV Buffelspoort Tennistoernooi – HoĆ«rskool Eldoraigne
ATKV Buffelspoort Tennistoernooi. Vyf seuns en agt dogters van HoĆ«rskool Eldoraigne se tennisspan neem die naweek aan die ATKV Buffelspoort Tennistoernooi deel. Seuns: Ruan Visser, Jolem Reyneke, DaniĆ«l Dyason, Levi…
Interne Public speaking – Laerskool Westwood
Interne Public speaking. Die Wessies se sprekers het deelgeneem aan die Interne Public speaking, op 16 Julie, by die skool. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto verskaf
Stellenbosch Eisteddfod – HoĆ«rskool Strand
Stellenbosch Eisteddfod. Meer as 30 leerders van HoĆ«rskool Strand het hierdie jaar in verskeie kategorieĆ« deelgeneem aan die Stellenbosch Eisteddfod. Die volgende prestasies verdien spesiale vermelding: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hsstrand.co.za/…
Nelson Mandela Day – Camps Bay High School
Nelson Mandela Day. Camps Bay High School Celebrated Nelson Mandela Day with “Bread Buddies” Event. In a heartwarming celebration of Nelson Mandela Day, Camps Bay High School organised a “Bread…
Mirnawan Cup 2024 – Rhenish Girls’ High School
Mirnawan Cup 2024. Three girls from Rhenish Girls’ High School, Stellenbosch, Sarah-Ellen Groenewald, Philippa Viljoen and Grace Hobbs have been selected to represent our nation at the third Edition of…
Netbal SA’s – HoĆ«rskool Framesby
Netbal SA’s. HoĆ«rskool Framesby, Port Elizabeth (Gqeberha) se 1ste netbalspan het 12de in SA geĆ«indig tydens die Netbal SA’s. Uitslae 12 en 13 Julie: Plasing by SA Skole Kampioenskappe: 0.19…
TSA Toernooi – Laerskool Vredendal
TSA Toernooi. Laerskool Vredendal leerder, Hanna de Wet, het verlede naweek in George aan ān TSA Toernooi deelgeneem. Sy het uitstekende spel gelewer en 1ste geĆ«indig in die 0.14 enkels…
Mirnawanbeker Hokkie in MaleisiĆ« – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Mirnawanbeker in MaleisiĆ«. Kirstin Booysen, leerder van SekondĆŖre Meisieskool Oranje, word eers einde vandeesmaand 16 jaar oud, maar sy het reeds die SA o.17-hokkiespan gehaal. Die Suid-Afrikaanse hokkiespelers gaan in…
Public Speaking – Laerskool Westwood
Public Speaking. Laerskool Westwood, Boksburg kondig met trots hul junior en senior “public speaking” wenners aan. Die wenners is aangewys tydens die skool se interne redenaars kompetisie. Junior wenners: Senior…
Be Prepared…Emergencies – Life Rosepark Hospital
Be Prepared…Emergencies. Be prepared⦠emergencies can strike when we least expect them to. That is why it is important to always be prepared. Here are some essential tips: Remember, preparedness…
Top 10 akademiese leerders – Laerskool Westwood
Top 10 akademiese leerders. Laerskool Westwood, Boksburg, spog graag met hul Top 10 akademiese leerders. Graad 7: Lianie Singleton, Megan-Lee Myburgh, Clea Theron, MinĆ© Cilliers, SanĆ© Cilliers, Megan Theron, Michiel…
Squash IPTs – Westville Boys’ High School
Squash IPTs. Hats off to the talented squash players of Westville Boys’ High who competed in the Squash IPTs during the holidays. Results achieved: More school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.wbhs.co.za/ Photo…
Showjumping – Treverton College
Showjumping. Treverton College riders competed in the Showjumping Category in the SA Youth Champs held at Westown. Achievements: More school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://treverton.co.za/ Photos supplied
Mpumalanga Hokkiewenners – HoĆ«rskool Ermelo
Mpumalanga Hokkiewenners. HoĆ«rskool Ermelo se o.14A- en o.16A-dogtershokkiespanneĀ het Saterdag, 13 Julie, aan die Mpumalanga-finaal deelgeneem. Die o.14A wen 2-0 teen HoĆ«rskool Middelburg en word aangewys as Mpumalanga Hokkiewenners. EHS se…


























































