Ritmiese Gimnastiek – Lianka de Groot van Laerskool Stulting, Humansdorp, het op 13 Julie 2024 aan die Oos-Kaap Ritmiese Gimnastiek Kompetisie deelgeneem. Dit het plaasgevind in Gqeberha by Fairview hall.
Lianka het derde gekom en brons verower vir baldans. Sy behaal ook ‘n vierde plek algeheel in die o/10 afdeling.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien
Become a Sponsor








