
Gholf – Hannes Lourens, leerder van Laerskool Stulting, Humansdorp het op 14 Julie 2024 aan die Knysna Gholf Club Junior Ope deelgeneem.
Hy wen die B divisie van die kompetisie.
Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien
Become a Sponsor