)
Eastern Cape trials 2 – Laerskool Stulting

Eastern Cape trials – Twee leerders van Laerskool Stulting, Amoné Jacobs en Lianka de Groot het onlangs aan die Eastern Cape trials 2 deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar. Die uitslae…

Ritmiese Gimnastiek – Stulting leerder neem deel

Ritmiese Gimnastiek – Lianka de Groot van Laerskool Stulting, Humansdorp, het op 13 Julie 2024 aan die Oos-Kaap Ritmiese Gimnastiek Kompetisie deelgeneem. Dit het plaasgevind in Gqeberha by Fairview hall.…